PDA

View Full Version : Pastoor JD Farag



472
11-09-2015, 09:28 AM
Ons het verlede week gepraat oor hierdie pastoor wat die kolletjies verbind. Dit is jammer dat daardie gesprek nie in sy eie draad was nie, want daardie draad is nou gesluit. Miskien kan Lukas daardie poste hierheen skuif?

In elk geval, die nuwe week se YouTube is uit en weereens baie interessant.

https://www.youtube.com/watch?v=rNFPNVIw37Y

Sodra ek genoeg 'guts' het, wil ek n draad oopmaak in die geestelikke gedeelte oor die wegraping of 'Rapture' soos dit in Engels bekend staan.

Geniet die vid.

472
11-09-2015, 02:44 PM
Jesaja 19

20En dit sal wees ’n teken en ’n getuie vir die Here van die leŽrskare in Egipteland; as hulle die Here aanroep vanweŽ die verdrukkers, sal Hy aan hulle ’n redder stuur en ’n stryder wat hulle sal verlos.
21En die Here sal Hom aan die Egiptenaars bekend maak, en die Egiptenaars sal die Here ken in diť dag; en hulle sal Hom dien met slagoffers en spysoffers en geloftes doen aan die Here en dit betaal.
22En die Here sal die Egiptenaars slaan, slaan en genees; en hulle sal hul tot die Here bekeer, en Hy sal hulle verhoor en hulle genees.
23In diť dag sal daar ’n grootpad wees van Egipte na AssiriŽ, en AssiriŽrs sal in Egipte kom en Egiptenaars in AssiriŽ; en Egipte sal saam met AssiriŽ die Here dien.
24In diť dag sal Israel die derde wees naas Egipte en AssiriŽ, ’n seŽn in die midde van die aarde,
25omdat die Here van die leŽrskare hom geseŽn het, met die woorde: GeseŽnd is my volk Egipte en my maaksel AssiriŽ en my erfdeel Israel!




https://www.youtube.com/watch?v=bTpvaEWjXWs

472
11-16-2015, 08:36 AM
https://www.youtube.com/watch?v=rM3KZBlfTQ0

Unregistered
11-18-2015, 01:59 AM
Baie interessant. Lees ook die opvolg-skakels in die berig.


http://politicalvelcraft.org/2015/11/13/breaking-france-declares-state-of-emergency-netanyahu-fulfills-threats-against-france-retribution-against-manhunt-for-rothschild/


.