PDA

View Full Version : Bloemfontein intree kursus 15de nov.



J417
11-13-2015, 06:19 PM
INTREE KURSUS BY TOM'S PLACE SONDAG DIE 15DE. As daar mense is wat die kursus wil bywoon.

Bevestig deur jou geld in te betaal voor nege uur vanaand. Die Kontak besonderhede is al wyd geadveerteer.


Dankie.

Lukas
11-14-2015, 05:17 AM
Dan lyk dit vir my of ons more se kursus by Tom's place moet afstel. Daar is net een persoon wat belangstel en ek kan nie 700km jag om betyds vir n kursus van een persoon te wees nie.

Die persoon wat wel die geld inbetaal het, moet asb net die bankbesonderhede vir my inbox, sodat ek haar geld vandag kan terugbetaal.