PDA

View Full Version : vampiere slaan toe



462
04-16-2013, 09:29 PM
Boere Krisis Aksie (B.K.A.)



(Gordon) sodra ek dink ek het al alles gehoor, kom daar n nuwe verrassing:

3 steel vrou se bloed
2013-04-15
Drie mense wat hulle as dokters voorgedoen het, het 'n vrou in haar huis in Midrand oorval en haar bloed getrek.

Polisie soek na twee mans en 'n vrou wat verlede week na die slagoffer se huis in Ivorypark gegaan het en gesÍ het hulle is van 'n nabygeleŽ kliniek en hulle het haar leŽr. Hulle het vir water gevra en toe sy terugkeer het hulle handskoene aangehad.

"Hulle het haar gegryp. Die vrou het lap in haar mond gedruk en die mans het begin om bloed uit haar hande te trek," het adj.off Neldah Hlase gesÍ.

Volgens die slagoffer het sy drie bottels bloed gesien voordat sy haar bewussyn verloor het.

Niks is uit die huis gevat nie en dit is onduidelik wat die aanvallers met die bloed wou doen.

"Ons ondersoek alle moontlikhede."

'n Saak van poging tot moord word ondersoek. - Sapa