PDA

View Full Version : Die Britte nooi Malema na die VK



547
11-21-2015, 05:50 PM
http://www.rdm.co.za/politics/2015/11/19/malema-to-speak-at-oxford-chatham-house-on-uk-speaking-tour?utm_source=hootsuite

EFF leader Julius Malema is to visit the UK on a speaking tour next week where he will address a number of high-profile audiences.

The party said: "The CIC will lead an EFF delegation on invitation of different constituencies who have taken interest in the EFF to hear about its policies, programmes and ideas in closed and open sessions. Constituencies include academics, business people, activists and progressive formations."

The party said he would address the Oxford Union on Wednesday 25 November and the prestigious Chatham House the following day.

He was also set to address the Pan African People's Movement and an awards ceremony at London's Capital Club.

Dis nou eenmaal n nasie wat sy mens vir ons in het!

Kasper
11-22-2015, 08:49 AM
http://www.rdm.co.za/politics/2015/11/19/malema-to-speak-at-oxford-chatham-house-on-uk-speaking-tour?utm_source=hootsuite

EFF leader Julius Malema is to visit the UK on a speaking tour next week where he will address a number of high-profile audiences.

The party said: "The CIC will lead an EFF delegation on invitation of different constituencies who have taken interest in the EFF to hear about its policies, programmes and ideas in closed and open sessions. Constituencies include academics, business people, activists and progressive formations."

The party said he would address the Oxford Union on Wednesday 25 November and the prestigious Chatham House the following day.

He was also set to address the Pan African People's Movement and an awards ceremony at London's Capital Club.

Dis nou eenmaal n nasie wat sy mens vir ons in het!

Hulle eie mes gaan binnekort vir hulle self goed pakslae gee, wees maar net geduldig. Die VK is besig om met die spoed van lig te verander in 'n moslem land. Die libs wat die mes vir ons in het, gaan nog self les opse daar.
Groetnis
Kasper

Kasper
11-27-2015, 07:44 PM
Kyk met wie hang Malema uit,

Hier is groot moeilikheid oppad een van die dae

http://sanews247.blogspot.co.za/2015/11/malema-leaked-pictures-expose-his-links.html

Groetnis
Kasper

Unregistered
11-29-2015, 11:57 AM
Ons kan maar almal ontspan, dis britte is besig om vir julius die reels van die illuminati uit te spel, die anc het in onguns verval en die da is eenvoudig nie 'n faktor nie, as malema sy meesters gehoorsaam gaan hy baie vinnig, baie geld en steun ontvang en sal sy nasionaliseering afwater soos mandela sin.

Lukas
11-30-2015, 08:49 PM
Anoniem. Gaan die nuwe wreld orde nie juis oor nasionalisering nie? Is Zuma juis nie van die begin af in onguns omdat hy nie wou luister nie?

Het jy gehoor dat die Rand ook nou met n Afrika Dollar vervang gaan word?

524
11-30-2015, 08:59 PM
Johannesburg - EFF leader Julius Malema (http://whoswho.co.za/julius-malema-8930) needs psychological help, the ANC Youth League (ANCYL) said on Monday.
This was in reaction to Malema's statements during a visit to the UK last week.
"The attacks on [former] president Nelson Mandela (http://whoswho.co.za/nelson-mandela-3961), the father of the nation, were most unfortunate, but considering the state of mind of the man who makes them, the nation should not be worried, but should raise concern on how many people believe in this fellow given his views," the ANCYL said in a statement.
The organisation said Mandela's stature and legacy spoke for itself, not only in South Africa, but globally and did not deserve such unwarranted remarks from anyone "let alone a creature of Malema's stature".



<noscript style="display: none;">&amp;lt;a href="http://pubads.g.doubleclick.net/gampad/jump?iu=/8900/24.com/Web/News24/SouthAfrica/Articles&amp;amp;sz=600x50&amp;amp;c=185235043&amp;amp;t=artid %3d4eea6041-e182-4bbd-b1ab-494cf38031a4%26Companies%3danc%2ceff%2cancyl%26Peo ple%3djessie+duarte%2cmandla+mandela%2cnelson+mand ela%2cjulius+malema%26Topics%3dpolitics%26accredit ation%3dnews24%26posno%3d1" target="_blank"&amp;gt;&amp;lt;img src="http://pubads.g.doubleclick.net/gampad/ad?iu=/8900/24.com/Web/News24/SouthAfrica/Articles&amp;amp;sz=600x50&amp;amp;c=185235043&amp;amp;t=artid %3d4eea6041-e182-4bbd-b1ab-494cf38031a4%26Companies%3danc%2ceff%2cancyl%26Peo ple%3djessie+duarte%2cmandla+mandela%2cnelson+mand ela%2cjulius+malema%26Topics%3dpolitics%26accredit ation%3dnews24%26posno%3d1" border="0" alt=""&amp;gt;&amp;lt;/a&amp;gt;</noscript>
Malema told the Oxford Union in the UK Mandela had turned his back on parts of the revolution after being released from prison.
- Read more: Rich white men made Mandela turn against the revolution - Malema (http://www.news24.com/SouthAfrica/News/rich-white-men-made-mandela-turn-against-the-revolution-malema-20151126)
"The deviation from the Freedom Charter was the beginning of the selling out of the revolution. But why did Nelson Mandela (http://whoswho.co.za/nelson-mandela-3961) sell out the Freedom Charter? When Mandela returned from prison, he got separated with Winnie (http://whoswho.co.za/winnie-mandela-3190) Mandela and went to stay in a house of the rich white men... he was looked after by the Oppenheimers," he said.
"Nelson Mandela (http://whoswho.co.za/nelson-mandela-3961) used to attend the club meetings of those white men who owned the South African economy at the time."
Malema's comments were in response to a question on whether Mandela betrayed the people of South Africa in exchange for political power.
The ANCYL accused Malema of being a hypocrite and someone who just wanted to show off.
It called on people to ignore and isolate Malema.
Malema's comments have also raised the ire of the late former president's grandson Mandla Mandela, ANC deputy secretary general Jessie Duarte (http://whoswho.co.za/jessie-duarte-2928) and the Congress of the People (Cope).

Lukas
11-30-2015, 09:52 PM
Malema sal weer die hand wat hom voer byt. Ons moet hom net n klein tydjie gee, hy sal homself nie kan help nie.

Dit sal nie lank wees voor dit gaan uitkom dat hy ook geld van die ryk witmense kry nie en wanneer dit gaan uitkom sal hy die wit hand byt om aansien te behou.

524
12-01-2015, 08:15 AM
Malema sal weer die hand wat hom voer byt. Ons moet hom net n klein tydjie gee, hy sal homself nie kan help nie.

Dit sal nie lank wees voor dit gaan uitkom dat hy ook geld van die ryk witmense kry nie en wanneer dit gaan uitkom sal hy die wit hand byt om aansien te behou.

Die mense verbaas my soms met hoe hulle 'n situasie kan "buig" om hulself en die agenda van die dag te pas. Tutu was een van die-sulkes wat uitgevaar het teen die kolonisasie en kolonialiste en apartheid ens. Ewe skielik bring die rooikop seun van die modder eiland 'n coke-proppie en 'n stuk papier wat Tutu "vereer" en skielik sonder aarseling sing hy psalms en gesange ter ere van die selfde Engelse wat die eintlike kolonialiste was, hulle wat verseker die eintlike argitekte van apartheid was; maar die coke-proppie het verseker magiese kragte om al dit wat krom is sommer so reguit te maak.

Op 'n ander draad praat jy van gat omswaai of soos hier byt die hand wat jou voed is mos maar 'n eeu oue truuk van ons vriende. Die ding is net die verdomde liberale het van Retief se tyd niks,nada, bogerall geleer nie!

Unregistered
12-01-2015, 08:45 PM
Tipiese chroniese Liberalisme [naamlik die al-ewige akkommodasie, omhelsing en bevordering van inter-rassige vryheid gelykheid broederskap verbroedering versoening eenmaking en vermenging] is nie "geneesbaar" nie. Daar is nie pille voor nie (behalwe die lood soort). Die probleem met die liberaliste (van nog vr Retief af) l in hulle genetika, in hulle bloed. Dit is die verskuilde adderbloed wat in hulle are vloei wat se vrugte (liberalisme) hulle nie kan wegsteek of verander nie. Hierdie liberale onkruid -gespuis word aan hulle genoemde vrot vrugte herken. Chroniese liberale witmense is die fisiese bloedkinders van die duiwel. Addergeslag. Peste. Gemors. Vullis. Onkruid. Dorings & distels. Hulle totale uitwissing is al ware oplossing.

Chris1
12-01-2015, 10:22 PM
Sjoe,maar jy is nie kwaad nie sommer net de bl##sem in.
Bewys bietjie hierdie swak bloed. Maar jy kan seker nie dit is dan "verskuil". Ek het gehoop jy kan dalk word ek ook so kwaad.

Unregistered
12-01-2015, 11:48 PM
Die adderbloed is verskuil maar die LIBERALE VRUGTE (soos hierbo henoem) ontbloot die duiwelskind. Chroniese liberalisme is die VRUGTE wat die chroniese liberalis ontbloot. Die onkruid word altyd aan hulle slegte (liberale) vrugte GEKEN. So maklik soos dit. Chroniese Liberalis = Adder. Net so.

Nov16
12-02-2015, 04:38 PM
Die adderbloed is verskuil maar die LIBERALE VRUGTE (soos hierbo henoem) ontbloot die duiwelskind. Chroniese liberalisme is die VRUGTE wat die chroniese liberalis ontbloot. Die onkruid word altyd aan hulle slegte (liberale) vrugte GEKEN. So maklik soos dit. Chroniese Liberalis = Adder. Net so.

Hitler A-
Mao O-
Bush sr. A-
Obama AB-
McCain O-,
Eisenhower O-
Sitchin O-
Clinton AB-
Reagan B-
Ramses B-
Nixon O-
Carter AB-
Truman O-
JFK AB-
Queen Elizabeth O-
MLK AB-

524
12-02-2015, 04:40 PM
Ek't seker ook adder bloed - RH- ?

Nov16
12-02-2015, 07:07 PM
Ek't seker ook adder bloed - RH- ?

Nee wat meer na regs, lyk dit vir my

Net n interessante stelling wat n amerikaanse prof en skrywer gedoen het, niks verkeerd bedoel nie.

Unregistered
12-02-2015, 09:31 PM
Hahahaha.... Hoe belaglik darem, die kleuterskool mentaliteit. Bloedgroepe het niks daarmee te doen nie. Jou bloedgroep is nie 'n aanduiding of jy liberaal is nie. Liberalisme het niks met bloedgroepe uit te waai nie. Chroniese Liberalisme is die vrugte / eienskappe van duiwelskinders. So maklik soos dit.

Lukas
12-02-2015, 09:55 PM
EK gaan vir drie tot vier dae sonder sein wees. EK het nie tyd om skoolkind argumente te bestuur nie. Daarom sluit ek die draad. In dieselfde asem gaan ek vir 524 vra om die anonieme forum te bestuur.

524. Moenie probeer nice wees nie. Vee n draad af wanneer die mense mekaar nie menswaardig kan hanteer nie.