PDA

View Full Version : Einde van die Springbok



402
11-23-2015, 04:54 PM
ABSA. ontrek borgskap vir Springbokke , soos dit vir my klink is dit stap nader aan die verandering na proteas rugby span toe en as ek dit so kyk verwag ek nuwe borg sal aandring op nuwe naam en embleem , polities om bok ondersteuners verder emosioneel op te werk , verder aanblaas van polariseering in samelewing!! Ek glo tydberekening van hierdie dinge val alles saam met ander aanslagte op afrikaanse taal en kultuur !!! Dit is nie toevallig nie maar bly deel van groter planne vir ons !! Groette Dolf

524
11-23-2015, 07:04 PM
En net daar moet hulle almal hulle BMW karretjies ook terug gee. BMW besluit ook om die haasepad te kies.

Unregistered
11-24-2015, 04:19 AM
Dit is nie skade nie. Rugby is mos die afrikaner se god

524
11-24-2015, 07:02 AM
Dit is nie skade nie. Rugby is mos die afrikaner se god

Dit is jou opinie - persoonlik dink ek jou koppie raas.

Kasper
11-24-2015, 08:39 AM
Hi 524,
Jong ek dink anon. het 'n punt beet, baie van ons mede landsburgers (wittes) leef net vir rugby, sy huis en sy lewensstyl weerspieel net rugby. Hy voel vere vir sy medemens wat so wreed op plase vermoor word, maar hy sal vir jou uit sy kop kan afransel wie in die bok span beseer is, en wie in watter posiesie speel ens.
Ek se nie almal nie, maar dit is 'n feit onder ons blanke Afrikaners. Mense wat dit so "te" doen, is so goed soos 'n afgod wat hulle dien. Jy sal hom op 'n Sondag voor die tv kry waar hy kyk na 'n wedstryd, eerder as om kerk toe te gaan, of om tyd saam met sy familie en geliefdes deur te bring.

In elkgeval is rugby ook binnekort heeltemal mhurtoe, sodra die anc sy volle transformasie plan in werking gestel het. Ek dink dan gaan rugby sit waar daai klomp banana-banana sokker spelers is.....
Groetnis
Kasper

B52212345
11-24-2015, 08:47 AM
More,

Dit is so dat daar mense is wat Rugby van n afgod maak - daar kan nie mee gestry word nie. Dit is ook so dat daar mense is wat dit as gesonde sport geniet en dit geen slegte invloed op hulle het nie. Hierdie balans kry jy orals, tot in Godsdiens, versamelaars, visvang en die lys is oneindig lank, GELD ook.

Hoe ook al jy hierna kyk, dit is net nog n kerf in die stok - alles sielkundig om mense besig te hou met dinge terwyl die groot sports aan die ander kant plaasvind.

Laat die onvermydelike sy pad gaan - ons moet fokus op die regte plekke . . . . .

Unregistered
11-24-2015, 12:09 PM
Die wat nie van rugby hou nie is seker die wat nie in die curriebeker finaal n span gehad het nie...

524
11-24-2015, 12:30 PM
Hi 524,
Jong ek dink anon. het 'n punt beet, baie van ons mede landsburgers (wittes) leef net vir rugby, sy huis en sy lewensstyl weerspieel net rugby. Hy voel vere vir sy medemens wat so wreed op plase vermoor word, maar hy sal vir jou uit sy kop kan afransel wie in die bok span beseer is, en wie in watter posiesie speel ens.
Ek se nie almal nie, maar dit is 'n feit onder ons blanke Afrikaners. Mense wat dit so "te" doen, is so goed soos 'n afgod wat hulle dien. Jy sal hom op 'n Sondag voor die tv kry waar hy kyk na 'n wedstryd, eerder as om kerk toe te gaan, of om tyd saam met sy familie en geliefdes deur te bring.

In elkgeval is rugby ook binnekort heeltemal mhurtoe, sodra die anc sy volle transformasie plan in werking gestel het. Ek dink dan gaan rugby sit waar daai klomp banana-banana sokker spelers is.....
Groetnis
Kasper

Dit is so! Maar mens maak eenvoudig nie so 'n veralgemeende stelling nie. Soos ons vriend hier bo dit mooi stel - BALANS - Hierin lÍ die oplossing vir baie dinge. Ek sien gereeld op forums en blogs mense wat fundamentalistiese "Christene" is en geen duit omgee oor die ander ou nie, almal moet eenvoudig glo soos hy of die donner is los. Ek het in St3 begin rugby speel en het dit gedoen tot 'n paar jaar na skool en kollege dit is werklik nie my probleem as 'n ander ou dink ek maak 'n afgod daarvan nie. Mens kan dan sekerlik 'n afgod maak van enige iets - selfs tuinmaak.

Dat die klom wetters in die regering hulle mes in het vir enige iets wat blank Suid Afrika enigsins assimileer is beslis. Ek geniet nog my rugga - maar ek besef ook al te goed dat daar 'n tyd gaan kom wat ek liewer met my hond in die tuin sal gaan speel as om dit te kyk. As en wanneer dit soos die ronde-bol begin lyk dan is ek laaaankal klaar daarme.

My Oupa het gesÍ enige woord met "te" vooraan is verkeerd behalwe tevrede!

Unregistered
11-24-2015, 07:51 PM
Ja, ook lank rugby gespeel, maar die game het baie verander, van dat skeidsregter hulle eie "styl" het van blaas en beslissings en reels 50/50 kan gaan is dit minder aantreklik. Meng nou die hele spul met n politiekery dan gaan kyk ek eerder my seuns se skole rugby.Staan vas

Unregistered
11-29-2015, 10:18 AM
If you a church-goer, and go for a beer on Sundays. You are wasting your time, as well as everyone elseís in church. You donít impress God, by denying the truth and crucifying Christ Sunday after Sunday.

If you have a problem with alcohol abuse, or substance abuse, and deny it to yourself, stop searching for the antichrist in the book of Revelations. Rather use a mirror, and you will have instantaneous results. Guaranteed.

If you are an adulterer, and deny it, know that the spirit of the antichrist is contained in 3 characters. It is NOT 666, but is spelt YOU.

If you love the things of God more than the God of things, know you are serving Mammon, and not the living Christ.

If you keep on telling yourself you really need the top range of your current choice of vehicles, and you cannot downgrade just one level, and giving the savings to the church for welfare work, donít bother. Your lies to yourself donít stick in heaven as well.

The truth is to be vocalized in every facet of everyday life. Otherwise we are leading the lives of the antichrist.

The truth is to be lived within oneself, and outside of oneself in this world.

The Bible tells us that many humans are weed, created specifically for the day of judgment.

Lukas
11-30-2015, 09:59 PM
Anoniem. Kan jy vir ons vertel hoeveel jy weeg?

524
12-01-2015, 08:03 AM
Soms wonder ek of party van die Christene se werk nie juis is om d.m.v. hulle "bible-punching" mens weg te dryf nie. Ek het 'n broertjie dood aan mense wat alewig hulle sienswyse (wat natuurlik die enigste een is) op mense te wil afdwing. Soms is die dade van die mense juis in paradoks met dit wat die Bybel duidelik sÍ, maar hulle oogklappe dwing hulle om aan te hou met druk en stoot. Groot verskil in getuig en oortuig. As jou lewe die teenoorgestelde is van wat jy "preek" maak jy net 'n parra van jouself. Ghandi was dalk reg oor 'n gedeelte van die "Christene" toe hy gesÍ het: “I like your Christ, I do not like your Christians. Your Christians are so unlike your Christ.”