PDA

View Full Version : Ray Mccauley se Rhema Kerk oortrek met BEE



1616
11-30-2015, 12:55 PM
Ek is seker dat min mense graag die Rhema kerk in Randburg wil besoek. My Pa was nie te ingenome met my toe ek hom een keer soontoe geneem het nie. Ek was 'n paar keer in die 'ou' Rhema kerk wat heelwat kleiner was as die huidige en toe Pastoor Ray sy nuwe gebou inwy moes ek ook gaan kyk.

Dis verstommend om te sien dat hy byna 8000 sitplekke gemaklik vul met elke diens - ek dink daar was op 'n stadium vyf oggend dienste en die aanddiens...die busse het gestaan soos by 'n Zioniste saamtrek. Gister het ek na 'n afwesigheid van byna vyf jaar weer gaan inloer - die man het gewoonlik 'n sterk boodskap en ek was nuuskierig om te sien hoe 'dinge' daar lyk. Ek geniet altyd die 'Praise and Worhip' baie want mense het werklik gesing asof hulle die Here wil prys...nie soos in ons algemene Afrikaanse kerk waar 'n liedjie gesing word in 'n prewel stem met 'n lang gesig. (Ek voel altyd dat mense met oorgawe "Veels geluk liewe maat" kan sing maar as hul vir God "Prys die Heer met blye galme" sing klink dit asof mense rou met 'n mond vol kos om 'n grafsteen.)

Wel my besoek aan Rhema gister was eintlik skokkend. Daar is nou slegs twee oggend dienste en die aanddiens en ek het besluit om die 10:30 diens by te woon. Vandat ek by die parkeer-gronde ingedraai het, het dit gevoel soos Soweto op steroids. Die BEE's se groot karre het blink-nuut ingetrek en ek het besef dat dit 'n kar-dief se droom plek moet wees...maar hulle steel seker nie van hul 'Base' nie. Die BEE's het nog blinker as hul karre gewemel soos miere, uitgevat in die nuutste en duurste uitrustings - ek het maar bleek daaruit gesien met my wit vel en gewone klere.

My eerste stop was die boekwinkel - ek wou 'n nuwe Bybel aanskaf maar heelaas jy kan by die Rhema boekwinkel 'n Bybel in elke swart taal wat bestaan koop maar Afrikaans bestaan nie. Toe is ek by die groot ouditorium in. Toe staan ek nog meer uit! Soos 'n lig wat aangeskakel is tussen swart Afrika. Die 'Praise en Worship' het werklik geklink soos 'n politieke gesingery en die flintsende juwele van die Koor-lede het my telkens byna verblind! Selfs die uitgerekte note het goud (of dalk) diamante in vele monde ten toon gestel. Toe sien ek vir Pastoor Ray en sy vrou Zelda met haar pienk hare. (die twee het besluit om liewer saam hierdie pad te stap en is weer 'n paartjie)

Ray Mccauley lyk afgerem, moeg en verbitterd. Ons was seker so 10 wittes in die VOL gepakte kerk - insluitend Ray en Zelda. Die BEE's het gesing en lyf geswaai en ek moes myself keer op keer herhinner ek is in die Rhema Kerk in Randburg en nie by Nkandla langs die 'fire pool' nie. Op 'n stadium het Past Ray se sakdoek van die 'vuil' (lyk nie of die BEE's skoon maak nie) podium laat val en 'n groot swart man/ouderling het opgestaan, na Ray gestap en die sakdoek vir hom opgetel en Ray het gese: "Oh, I thought you are coming to attack me." Net daarvoor - om sy spontane opmerking oor die mikrofoon te hoor, het my besoek gister die moeitewerd gemaak. ...Oh, I thought you are coming to attack me... My oe het oopgegaan.