PDA

View Full Version : Leesstof



1616
12-14-2015, 06:44 PM
"VERRAAD teen SUID-AFRIKA" geskryf deur Klaus D. Vaque - Gedruk in 1989 en uitgegee deur VARAMA UITGEWERS, Groenkloof, Pretoria. (Titel van die oorspronklike Duitse uitgawe: "VERRAT AN SUDAFRIKA" 1988)

Ai ons Afrikaners sluimer noual jare. Lees gerus die geskrywe en kyk na wat die man te se het.