PDA

View Full Version : 2015 Oomblikke in Amerika



524
12-21-2015, 04:36 PM
Die Amerikaners het dit ook nie altyd lekker nie lyk dit vir my.. http://video.foxnews.com/v/4664261729001/most-insane-dramatic-caught-on-tape-moments-of-2015/?playlist_id=trending#sp=show-clips

Lukas
12-22-2015, 12:11 AM
Die totale Joodse bevolking is vandag 16 Miljoen sterk. 6 miljoen het nou uit die Joodse tradisies uit getrou. Daar bly węreldwyd dus nog net 10 miljoen Jode oor.

Ons is węreld wyd ongeveer 8 miljoen. Israel is so groot soos die Krugerwildtuin en die Kruger wildtuin lyk amper soos Israel. Waarom is ons getalle min of meer ewe groot?

EK het n vermoede dat daar n rede is waarom die węreld druk op ons baie dieselfde is as wat op Israel is. Baie lande wat vandag bestaan is afstammelinge van die stamme wat van Israel af weg gebreek het en wat Israel as hulle stamvader verwerp het.

Al het hulle dit gedoen is hulle nog afstammelinge van Abraham en Jakob. Esau se afstammelinge is die Arabiere wat ver van die dou af woon. Daaroor het ek nou geen twyfel nie.

Maar waarom noem die Jode vir Amerika, Edom?

Ek weet dat Amerika n mengelmoes van mense is net soos wat ons n mengelmoes van mense is. Beteken dit dat Amerika nie tel nie?

Ek weet glad nie waarvan ek praat nie en ek vra net vrae.