PDA

View Full Version : Een van Suid-Afrika se grootste krisisse is op ons drempel.



Lukas
12-31-2015, 09:21 AM
Amerikaners word aangeraai om Suid-Afrika voor middernag te verlaat.



Breaking news on American Tv.

News reporter urgently reports that all Americans must stay away from South Africa tomorrow night the 31st of December.
They state that South Africa is going to be in huge turmoil at midnight.
They state that this will be that South Africa will not see the new year .
A caller called the news station to ask why.

There reply is that Jacob ZUMA will be doing the count down.

510
12-31-2015, 10:14 AM
Ek was bietjie stadig en moes dit twee keer lees en het vir 'n oomblik baie bekommerd naarstigtelik gedink voor ek dit vang! ;)

524
12-31-2015, 12:50 PM
Hahaha, of hy of Karen Zoid! Ek sien sy koggel hom lekker op 'n advertensie vir haar program op KykWeerTV (Kan onmoontlik nie KykNet wees nie want jy kyk nie net een keer nie maar weer en weer! Die boggers skep tot nuwe kanale sodat hulle die kyk weer en weer en weer nog 'n keer kan herhaal!)

Chris1
12-31-2015, 01:49 PM
Kkkkk

Uitstekend!!
Wat 'n glimlag gevoel om die nuwe jaar aan te pak.

Geseende jaar vir jule almal en mag ons 'n jaar beleef waarin akska groot hoogtepunte bereik.

Groetnis

524
12-31-2015, 04:46 PM
https://scontent-lhr3-1.xx.fbcdn.net/hphotos-xfp1/v/t1.0-9/10170913_1198331100194173_2885960014347617296_n.jp g?oh=3d3d1ce154b7d8e95d656c9a90503295&oe=5701549E