PDA

View Full Version : Die wetenskap kan ook interessant gemaak word



Unregistered
05-01-2013, 08:38 PM
http://www.youtube.com/watch?v=8Fswa2Y---w



http://www.youtube.com/watch?v=8Fswa2Y---w

Unregistered
05-02-2013, 12:06 AM
Wat hulle nou regtig lekker bang sal maak as al ons mense leer vuur blaas.

Unregistered
05-02-2013, 06:23 AM
Wie is hulle en wie is ons mense?

Unregistered
05-02-2013, 08:23 AM
Om valse vrese te skep is nie ons werk nie. Die een groot vrees wat die wereld het is ons eenheid as n volk. Kyk maar hoe is ons verdeel deur valsvlag organisasies ten einde n christelike nasionalisme uit te skiuf en plek te maak vir die sosialistiese broederskap. Staan vas

Unregistered
05-02-2013, 08:47 PM
Die afrikaner volk kon eers in eenheid uit die Kaap uit trek nie man.

Lukas
05-02-2013, 10:10 PM
Ek is jammer mense maar ek het die draad se naam verander. Ek het nie geweet dat ek dit kon doen nie maar dit is beter as om om die draad totaal uit te vee

Staanvas. Ons is nog besig om so bietjie navorsing oor die wetenskap en en die invloed van die wetenskap op die ongeskoolde en ongeletterde idiote te doen wat ons so teister. God is die wetenskap. Die vraag waarmee ek worstel is of ons die wetenskap mag gebruik om die aanvallers wie se god ín god van vrees is te destabiliseer.

Die gevolge van die wetenskap is eenvoudig maar die vraag is of ons dit met goeie voordrag tot ons voordeel mag gebruik. Ons sÍ niks en ons los die gevolgtrekkings vir die wat gevolgtrekkings wil maak. Intussen doen ons dit as goeie vermaak vir die wat weet dat ons nie toor nie maar die wetenskap gebruik.

Hierdie video is dalk te vroeg op youtube geplaas en die naweek wat kom gaan ons nog een maak wat in ons oŽ nog snaakser sal wees.

Dit wat jy op youtube sien is baie vreemd en ek worstel nou al meer as vier jaar of ek dit moet doen of nie. Ek weet dat dit wat jy sien aanvanklik baie vreemd sal lyk maar sit bietjie terug en probeer die vermaak daarin raaksien. Intussen sal ons wag dat die kommentaar ons lei.

Unregistered
05-02-2013, 10:11 PM
Ons praat van n groter aanslag wat van buite ons volk kom man. Die andersheid in karakter binne ons volk is n sterk punt.

Unregistered
05-03-2013, 06:22 AM
Ek kannie waggie.

Unregistered
05-03-2013, 08:46 AM
Ons volk is 'n individualistiese volk. Meninge ons hunker om selfstandig en selfvoorsienend te wees maar ook dat ons, ons eie idees en geloof en sienings bo ander sin plaas dit is hierdie natuur van ons wat veroorsaak dat ons nie saam kan stem met mekaar nie, maar dit is ook hierdie natuur wat ons voorvaders gedruif het uit europa en ook ons groot oupagrootjie uit die kaap, maar dit is hierdie verdeeldheid wat ons as volk gespaar en gered het, ons moet ophou probeer om saam te staan, dis nie saamstaan wat ons volk gaan red nie dis terugkeer na ons Vader terug keer na ons protestantse geloof. Terug op ons knieŽ.

Hinderlaag.

Unregistered
05-03-2013, 01:55 PM
Wat wil jy op jou kniee maak?

432
05-03-2013, 06:19 PM
"Magic is Power" Of so dink hulle. Is dit regtig "Magic" of alledaagse wetenskap? Na die insident kyk hulle met ander oe na die ou wat die vuur maak. Dis 'n gewone vuur, al verskil is die ritueel wat eintlik onnodig was vir die vuur se sukses. Lank terug is 'n kennis 'n paar keer deur 'n luislang gebyt. Dit was in 'n deel van Afrika waar almal glo alle slange is giftig. Daarna het die pb's geglo hy is onsterflik.

Die mens se ervaring is gereeld geskoei op sy verwagting. As jy vatbaar is vir "magic" sal dit op jou werk. Ek wonder oor luislangbyt?

Unregistered
05-03-2013, 10:50 PM
As hier nou erens op die draad n "Like" knoppie was het ek hom eerste gedruk. :-)

Black Wattle

Leo
05-04-2013, 07:40 AM
Hi Lukas, ek het gister by twee verskillende plekke swart rook sien opgaan, maar kon nie nader gaan om te kyk wat die oorsprong daarvan is en presies waar dit is nie. Dit was in die East Lynn en Kameeldrift omgewing. Weet nie of dit net vullis was wat iemand toevallig gebrand het nie. Moet ons weer begin uitkyk vir hierdie "tekens" en het ons rede om te vermoed dat dit nie net bloot toevallige vullis verbranding is nie?

Groete

Unregistered
05-04-2013, 09:54 AM
Tesla coil in die form van 'n hout kierie?

Andries.

Lukas
05-05-2013, 02:33 PM
http://www.youtube.com/watch?v=JFiYecGIx2g&feature=youtu.be



http://www.youtube.com/watch?v=JFiYecGIx2g

Lukas
05-07-2013, 01:55 PM
Die ander video sal ons by die vyfdag kursus maak.



http://www.youtube.com/watch?v=YBA5JNR1ndE




http://www.youtube.com/watch?v=YBA5JNR1ndE