PDA

View Full Version : 1000 jaar saam met Christus



Hein
02-11-2016, 03:31 PM
Ek is nog nie klaar met die boekie nie, maar hier is solank 90% van die eindproduk. Kommentaar sal verwelkom word asb.
2443

Lukas
02-19-2016, 11:20 PM
Net terwille van die wetenskap. Die Bybel is God se Woord en die geheime binne die Bybel wat net deur Sy Gees aan jou openbaar kan word, is soos koek vir n KÖ.klein hondjie vir die sataniste want hulle kan dit nie sien nie. En daarom is die sataniste vandag die grootste verspreiders van geestelike boeke.

Die eind tye is vir hulle net so belangrik om te verstaan omdat hulle weet dat dit daar is waar die streep indie sand vir hulle getrek is. Daarom sal en nie aanbeveel om n boek op die oop mark te publiseer nie. Dit is maar net my eie opinie. Maar ek sal self wanneer jy klaar is, ook jou boek wil sien maar ek dink daar is nog baie wat gemis word. (Ook my opinie.)

EsegiŽl, Daniel, Die berg prediking, Timoteus en Openbaring moet saam gelees word om die eind tye te verstaan.

Openbaring is twee helftes waar 7 min of meer in die helfte is Voor dit is die geskiedenis en daarna die toekoms maar die toekoms in Openbaring werk soms van agter af vorentoe . Die ander boeke pas daar in om die hele storie vol te maak.

Wanneer jy dit gaan regkry sal die wat dit lees, weet dat jy dit reggekry het.

Sterkte