PDA

View Full Version : In ons midde sit die duiwel se kinders



Jannie van Graan
05-14-2013, 07:52 AM
The policeís specialised unit, Crimes Against the State (CATS) and the State Security Agency (SSA) have been monitoring the training of al-Qaeda terrorists in South Africa for several years, without taking any action. A year-long investigation by the Daily Maverickís DE WET POTGIETER has revealed surprising inaction by police despite incriminating evidence about secret military training camps and sophisticated sniper training at three well-documented locations as well as several others across South Africa. These subversive activities have taken place at a farm near the notorious Apartheid police hit squad camp at Vlakplaas outside Pretoria, as well as a secluded farm in the mountains of the Klein Karoo.

http://www.dailymaverick.co.za/article/2013-05-13-al-qaeda-alive-and-well-in-south-africa/#.UZHO2bV0WCL


Jip dit lyk na nog een van die onheilige samevoegings van die geliefde "struggle" regering en sy eertydse bond genote. Die probleem is dat die cANCer party nou moet uithaal en wys want dit is "payback" tyd en elke ander uld verleenende organisasie van die verlede roep nou sy gunsies op.

Waar gaan dit eindig? Is dit so moelik vir die kommies om te verstaan dat elke asie 'n re-aksie het en dat die optrede van hulle oneindig baie skade aan die ekonomie en vertroue van en in die land doen. Dis die ou storie van 'n klippie in die water gooi; die golfies (ripples) kring al hoe wyer uit en word groter soos hulle verder gaan. In die bykans 20 jaar het hierdie regering onherroeplike skade aan die land en sy mense aangerig deur hulle onvermoe om erder te dink as wat hulle neuse lank is.

Dit bleik heel waar te wees dat ons ou landjie netsoos die res van Afrika stadig maar seker gestroop word en die Westerse wereld sit en kyk terwyl Asie redelik vinnig sy voet ferm hier in plant.

Lukas
05-14-2013, 08:54 PM
Jannie. Die ou AKSKA lesers sal seker onthou dat ons al hieroor gepraat het. Tot die dag wat die twee torings geval het, het Al KaÔda by Naschem buite Potchefstroom opleiding gekry. Die oomblik toe die torings val het hulle onmiddellik onttrek en het toe in ander dele van die land met hulle opleiding voortgegaan.

Ek deel nie regerings geheime nie en ek vertel maar net wat ons lede toe aan ons rapporteer het. Ons het verskeie opleidings gebiede geÔdentifiseer waarvan een by Swartruggens was. Die ander was in Oos Transvaal, twee in Natal waarvan een se skietbaan onder ín moskee is. Dan was daar by Rustenburg ín Al KaÔda sindikaat wat motors geteel het en hulle diefstalle het ander operasies soos ín pypbom fabriek in Oos-Londen gefinansier.

Omdat ons webblad gereeld deur die staat se intelligensie organisasies gemonitor word, rapporteer ons hierdie tipe inligting wat oor ons pad kom aspris. Nie om iemand in die sop te bring nie maar net om seker te maak dat ons nie die enigste is wat daarvan weet nie.

Later het ín oom van my vrou wat ook in die weermag se inligtingsafdeling was, my vertel dat hulle vir Osama Ben laden in Aliwal-Noord met ín klomp lyfwagte gesien het en dat hy iewers in Transkei wegkruip. Nadat Zuma president geword het, het ons gehoor dat die gesoekte man nou iewers in Natal wegkruip.

Soms gebeur dit dat ons vinnig antwoorde kry en soms neem dit jare voor dinge vir ons duideliker word. Soms sien en leer ín mens dinge wat oŽnskynlik niks met mekaar te doen het nie. Een so ding was byvoorbeeld toe die Amerikaanse en Britse spesiale magte hier by Walmansdal kom inoefen het voor die sokker.

Die ander ding wat ons geleer het, was dat ons land ons militÍre oefen gebied by Lohatla aan Sjinese regerings verhuur sodat hulle hier kan kom oefen.

Dan het ons geleer dat Mossad die Israeli intelligensie Al KaÔda se bewegings in Suid-Afrika monitor.

Al hierdie dinge was vir my baie snaaks. Aan die eenkant lyk dit of die regering toestemming aan Al KaÔda gee om hier weg te kruip. Terselfdertyd monitor ons intelligensie agentskappe, sowel as die Amerikaanse en Israeli agentskappe Al KaÔda sonder om ooit te probeer om die Al KaÔda aktiwiteite stop te sit, maar sodra die lede ons land verlaat, weet Amerika presies wie hulle is. Onder watter skuilname hulle hier wegraak en waarheen hulle gaan. Teen die tyd wat die Al KaÔda lid by sy bestemming aankom, is dit vir die Amerikaners en vir die Jode ou nuus en hulle kan die muis platslaan waar en wanneer hulle wil.

Was dit verlede week wat Zuma ín baie vreemde boodskap op televisie oorgedra het? Dit wat hy gesÍ het, het so vÍrgesog geklink dat ín mens gewonder het of sy kop hom nie gelos het nie. Hy het vir die land se mense vertel dat daar ander magte in Afrika is wat nie net by die sentrale Republiek in Afrkia betrokke is nie maar wat ook beplan om die res van Afrika te destabiliseer. Hy het vertel dat hulle wat die regerings is, presies weet wie en wat hierdie bedreiging is en dat hulle tans ín teen strategie uitwerk.

ín Week later kry ín joernalis die besondere inligting dat die CATS en SSA Al KaÔda monitor. Kan die president se boodskap en dit wat ons weet dalk iets in gemeen hÍ?

Swart mense het ín gesegde wat ook by wit rasse geldig is. Hulle sÍ dat hulle hul vyand baie styf teen hulle bors vashou. So na aan hulle bors vashou dat hulle selfs die vyand se hartklop kan voel.

Jannie van Graan
05-14-2013, 09:34 PM
Dis 'n deurmekaar ou wereld wat ons in leef. Daardie gesegde "Keep your friends close and your enemies even closer" is so waar as 'n padda kaalgat in die water. Dankie vir die ander brokkies dit is alles heel interessant.

Anoniem
05-14-2013, 10:22 PM
"This is a brutal example of how far the struggle between muslims and Christians in Nigeria has reached. Muslims are determined to impose their 'religion' all over Africa as well as in other continents and countries of the world. Islam has but one goal: rule the world at any cost!"
"And where are the International Human Rights Organizations?

Christians are burnt alive in Nigeria: a horrific Holocaust right in front of International indifference!

166


As denounced by Father Juan Carlos Martos, on behalf of the Missionari Clarettiani, via del Sacro Cuore di Maria, Rome, Italy."
"By publishing this graphic document on Facebook, I have intended to make the world aware of certain terrible events totally ignored or minimized by the mainstream media; an authentic genocide so cruel and inhuman only comparable with the most hateful and vile acts in the nazi extermination camps."

"To my great surprise, Facebook has criticized me for the publication of this graphic document as a proof of the Holocaust that Christians have been suffering in Nigeria in the last ten years. According to Facebook's Security policy of the 'social' Network, this photo has been classified as 'pornographic', 'violent' or 'inappropriate' and hence I was disallowed to publish any picture for a week. And I was threatened drastic measures if I insist publishing any document that prove the terrible violations of Human Rights in Nigeria.

This attitude by the (Spanish) Facebook Management is an attack to the freedom of expression as much as a shameful insult to the 500 victims (only in this horrible episode) slaughtered by islamic terror only for being christian." "I thought that this social network, originated in the United States, would not bend its knees in front of terror Especially, when still healing their wounds suffered in the gruesome 9/11 attack, just as our own 3/11 at Madrid railway station, all innocent victims of the wild fury and insanity of islamic terror."

"This seems even more unacceptable in Spain, a Democratic state, where the rights of opinion, expression and religion are guaranteed by the Constitution (Art. 16 and 20), if there is an attempt to limit such rights, let alone through threats and coercion thus weakening their freedom of expression by condemning as "inappropriate" a graphic document (not a photomontage) which reflects a brutal reality in all its crudeness."

"Contrarily, the Administrators of Facebook Spain should welcome this public protest advocating that such a barbarian act will never be replicated and that its perpetrators will be brought to justice. This is a right and duty of every citizen: a service to society, ultimate goal, I feel, of any network that defines itself as 'social'."

"Regrettably, if the murders continue, this is greatly because truth is always hidden to the sovereign people, so that they may not be aware and 'disdained' by it: complicit silence by the mainstream media leads to the indifference of the international political community facing this unspeakable Holocaust! Let alone the cowardice already rooted in the western world facing the islamic terror. A consequence of the stupid "Alliance of civilizations": another regrettable incident of our former Prime Minister Rodriguez Zapatero."
"Can you imagine the reaction of the islamic terrorist organization in the (impossible) case of a massacre of Muslims in a mosque, by the hands of christian terrorists? And how widely would our media cover and condemn the crime and the criminals??"

"Therefore, from this modest blog, I ask a favor from all people who are reading me: please distribute this photo and its comments
using all the media you have. If only for commemorating these martyrs since, unfortunately, Facebook seems to be on the side of the executioners by preventing the publication of such tragic events."

Juan Carlos Martos cmf Segretariato di PVMissionari ClarettianiVia Sacro Cuore ŗ Maria-500197-Rome

Unregistered
05-15-2013, 08:48 PM
Kan iemand asb mooi kyk na daai prent? Ek kry hom nie groter gemaak nie. Rede: so jaar trg het ek n e pos gekry met n soortgelyke prent maar daai een het gegaan oor n petrol trok wat deur n dorp gery en n ongeluk gemaak het. Die locals het gestorm om petrol te skep en toe het die spul ontplof waarna BAIE verkool was.

Ek vermoed dis dalk dieselfde foto wat gebruik is maar n ander (nuwe) storie rondom dit gebou is, MAW nog n ketting e pos aksie.

BW

Lukas
05-15-2013, 09:06 PM
Dankie BW ek sal daarna kyk. Maar terselfdertyd het ek nog sulke fotoís wat ook amper soos hierdie een lyk maar wat in die sestiger jare tydens die dokumentÍre film Adeo Afrika gemaak is. Daarna het ek wees soortgelyke fotoís gesien tydens die Sudan oorlog waar Moslems wel christene van Suid Sudan so gebrand het.

Nie lank gelede nie was daar wel sulke gevalle in NigeriŽ maar soos jy sÍ. Dan moet die foto eg wees, Dit help nie om fotoís van ander insidente te gebruik om n storie te staaf nie. Stuur jou epos vir my na [email protected] sodat ek vir jou die foto kan stuur vir verifiŽring.

Unregistered
05-16-2013, 12:10 AM
http://injustices.in/wp-content/uploads/2011/10/20111030-131801.jpg

Unregistered
06-03-2013, 09:04 PM
http://agritv.co.za/articles/narysec-national-rural-youth-service-corps/

Unregistered
06-03-2013, 10:28 PM
n Mens kan nie sÍ dat hulle nie probeer nie. Die planne is in oorvloed maar die dryf en dissipline om dit deur te voer ontbreek elke keer. Die witmense kan hulle drome waar maak maar om dit te erken bly ín vernedering.