PDA

View Full Version : Ubuntu - New Age - Nelson Mandela



524
03-18-2016, 11:47 AM
Deur die oë van 'n Amerikaner - Interessante "angle"!


https://www.youtube.com/watch?v=-wNwQMeis_4

524
03-18-2016, 11:52 AM
Baie sterk "statement"


https://www.youtube.com/watch?v=bUGnkF7f3hE

Hein
03-19-2016, 11:03 PM
Verdere navorsing oor die onslape Mandela as enige een dit nog nie weet nie.

In die eerste video vra hul ņ paar keer in die video hul verstaan nie waarom die hele węreld so n groot ophef oor hom gemaak het, en asof hy ,amper deur hele węreld āanbid is nie.
Wel ,die hele wereld se media het hom opgehef. Hoekom?
Want Mandela was 'n 33graad vrymesselaar, die hoogste wat jy kan kry.
En dit was sy vrymesselaars llodge se naam gewees: Soweto lodge - His Worshipfull Master.
Nou sal jy verstaan WAAROM HY AANBID MOES word.....

Tweedens wil ek nog iets byvoeg.
Mandela was geskets as die swart messias, by die laaste avondmaal, waar die blānke op sy knieevoor Mandela sit, uitgewys word as Judas Iskariot.
Hy as Mandelā is dus voorgegee in die skildery as die christus messias, en hy het daarmee saamgestem. Hoekom?
Want kopieë van daardie skildery is gemaak, en Mandela het dit onderteken. Dit het pryse gehaal van R500 000,00 per kopie. Dus is die 2 videos reg. Hy het gedink hy is God....

Vir my was die ophef oor hierdie "vredemaker" ook baie vreemd gewees. Maar as jy kies om 46664 te gebruik vir alles wat jy voerentoe wil doen, en dit jou merk wil wees, dān loop jy en satan mos saam.
46664 beteken eintlik "666" as ek reg onthou.

Nou aanbid hul die hele wereld hom, deur wat te doen elke jaar? Deur 67 minute van jou tyd te gee om iets goed te doen vir die arme Mandela. Weet jy waarvoor staan daai 67 minute? Dit staan vir 66,6 minute afgerond. Hoop jul oge gaan oop om nooit ooit weer saam met dit te vereer nie.

Mandelā het ook gespot en gese as hy eendag in die hel is al hy ņ anc branch in die hel oopmaak. Nou ja meneer Mandela, sterkte met daai ene. Die duiwel is n bolie maatjie. Speel te lank met sy speelgoed en hy maak jou seer, bāie seer. Sterkte!

Lukas
03-20-2016, 01:56 PM
Hein. Het jy "Deel 5. Die rewolusionęr korrupteer Ubuntu" gekyk?

https://www.youtube.com/watch?v=T6tZi6YbszU

greengroen
03-21-2016, 10:19 PM
Angus het gese good poeple do not go to heaven believers go to heaven
Mandela was en is n wereld orde plan sa is n eksperiment van die elites waar anders in die wereld kry jy n grooter gaping as die boere cristen en die swart man en as die plan hier werk kan dit mos orals werk of so dink hulle
Die Cristen model moet plek maak vir humanisme dis die nuwe wereld tendens die ubuntu kultuur sal stelselmatig saam met humanisme inmekaar gevleg wees en so baie mense mislei