PDA

View Full Version : aanvalle tot sover vir 2013



462
05-27-2013, 09:57 PM
Erkenning aan Sunette Bridges



Ons is in die moeilikheid en ek weet so waar as waaragtig nie wat ons daaromtrent gaan doen nie!

In Januarie 2013 was daar 33 aanvalle waartydens 18 mense vermoor is...

In Februarie 2013 was daar 19 aanvalle waartydens 13 mense vermoor is...

In Maart 2013 was daar 20 aanvalle waartydens 10 mense vermoor is...

In April 2013 was daar 47 aanvalle waartydens 19 mense vermoor is...

Mei 2013 is nog nie op 'n einde nie en daar was reeds 65 aanvalle waartydens 19 mense vermoor is!!!

Die hoeveelheid aanvalle het reeds sedert Januarie verdubbel! Baie van die slagoffers van die aanvalle is Mei is steeds in 'n kritieke toestand in die hospitaal. Daar was reeds 184 aanvalle in 148 dae waartydens 80 mense vermoor is.

Ek het nie raad nie... weet net dit kan nie so aanhou nie! Sx

Jannie van Graan
05-27-2013, 10:25 PM
Goeie genade! Voorwaar, waar gaan dit eindig? En dan wil die "regering" vir ons vertel dit is "normale" kriminele aanvalle. Bog twak en onsin, die is goed gekoordineer en doelbewus beplan.
Dankie Sunette, mense se oe moet eenvoudig eendag oopgaan!