PDA

View Full Version : Die Swartberg webblad is nog onder druk.



Lukas
05-31-2013, 11:45 AM
Die Swartberg webblad is nou al vir twee maande vir ons gesluit sodat ons nie op die ding kan kom nie. Die rede vir die blokkasie is baie verdag en ons werk daaraan.

Die man wat die webblad huisves, vertel dat die blokkasie op die webblad deur n virus veroorsaak was op Boerboel se rekenaar was. Boerboel moet maar daarna kry maar ek is nie so seker of dit die werklike probleem is nie.

Ons sal dit seker ook binne die volgende twee maande na die buiteland skuif. Vandat ons dit met AKSKA gedoen het, gaan dit heelwat beter. Byt maar so bietjie vas. Ons sal laat weet wanneer dit weer werk. Intussen moet julle maar mat AKSKA tevrede wees.

Unregistered
05-31-2013, 01:38 PM
Boereenheid en Suidlanders is ook af. Boereenheid raporteer 'bandwith exeeded', so hulle groei het verwagting oortref en sal seker more weer aanlyn wees met die nuwe maand se data.

Suidlanders het n 'database error' en kan dalk vinger probleme, verskaffer probleme of sabotasie wees.

haha, sien nou net as jy vers uitlaat waarmee sit jy. So dit is n vroulike gedierte? Verskalf, bulkalf?

Lukas
06-03-2013, 04:50 PM
By Swartberg is dit eerder 地 geval van gierigheid. Die maatjie van 地 ou maatjie wat die Swartberg webblad huisves, reken nou dat ons hom meer as R5000 en net minder as R9000 vir die opgradering van die webblad moet betaal voor ons weer sal kan sien wat binne die webblad aangaan. Ons kon tot op hede nog nie n presiese bedrag uit hom kry nie.

Die koste wat hy vra is 地 paar duisend Rand meer as wat 地 nuwe webblad by 地 nuwe server ons gaan kos. Omdat ons nie van die motief en die eerbaarheid van die knaap seker is nie, is ons ook nie seker of hy ons in die toekoms as 地 melkkoei gaan gebruik nie.

Ons ervaar die probleem en halstarrigheid om op ons e-pos te reageer as 地 tipe manipulasie om iets te bereik en dit is vir my onaanvaarbaar. My vermoede is dat die Swartberg webblad ook een of ander tyd iewers in die buiteland gehuisves sal word.

Unregistered
06-03-2013, 08:38 PM
Ons ken die maaitjie. Wie is die maaitjie se maaitjie? = X ^

Unregistered
06-03-2013, 10:33 PM
Om die man te soek wat die klip in die pad gooi mors tyd. Die beste is om, om die klip te kom en aan te gaan met wat ons doen.

Die naam is nie belangrik nie. Die oplossing is belangrik.

Unregistered
06-06-2013, 02:03 PM
Hi Lukas,

Waarmee sukkel julle? Om by die admin gedeelte in te log?

Groete,
Craig.

499
06-07-2013, 05:12 PM
Hi

Die Swartbergsite is weer op die lug-die lede kan maar weer gaan inloer

Lukas
06-07-2013, 09:12 PM
Craig. Net soos jy kon inteken nie, kon ons ook n靡ens op geen manier agter in die blad inkom nie.

caholt
11-03-2013, 09:28 PM
Dagse,
Enige nuus oor wat aangaan met die swartberg site?

caholt.

SA419
11-04-2013, 10:16 PM
As dit moet, moet ons die klip bietjie rondskuif, stuur die inligting van die klip dan skuif ek 'n bietjie?

Lukas
11-04-2013, 11:36 PM
Toe ons die Swartberg site gebou het, het ons dit destyds deur een van Savage se vriende laat doen. Maar die knaap wat 地 klavierspeler is, het seker 地 groot versekering op sy vingers uitgeneem want waar hy vir ander webtuistes R45 per maand vra, wil hy nou h dat ons R600 per maand op 地 jaarlikse basis betaal. Die Swartberg site is glo te groot, wat nie waar is nie. Hy het hierdie jaar alreeds 地 R1600 ekstra uit my uit omdat daar kwansuis 地 virus op die site was en die hom baie geld gekos het om die virus af te haal en die site op te gradeer.

Ek het toe met 地 hele paar ander mense gepraat wat dieselfde werk op webtuistes met dieselfde platforms doen en almal was dit eens dat die man nie heeltemal eerlik oor die saak is nie.

Tom ons moet die Swartberg site na ons AKSKA server skuif. EK gaan die ou nie nou betaal nie en ek gaan hom ook nie 地 rede gee om met gebreekte vingers uit sy finansile gemors te kom nie. Ek verstaan dat jy die Joomla platform verstaan en ek wil hoor of jy nie kan kyk of jy die Swartberg site vir eers as 地 statiese site op Joomla kan oorsit nie. En as jy ten minste een forum vir vrae kan laai, sal dit goed wees, anders sal die site sonder forums ook reg wees.

In so geval gaan die bestaande Swartberg lede wat nou al 地 hele ruk getrou Swartberg lede is, 地 kans gegee word om by AKSKA in te skakel, maar voor hulle volwaardige AKSKA lede word, gaan ek vir hulle die aanlyn tekenles kursus laat doen. ( Die goeie nuus is dat jy met daardie kursus nie toetse hoef te skryf nie.)

Maar as julle die ou wil help om sy salarisse te betaal, kan julle hom seker huur om by julle klavier te gaan speel. http://www.learnmusic.co.za/ Miskien sal hy dan meer realisties met sy pryse wees.

Dankie, S419. Dit sal dalk beter wees om die klip te los. EK is oortuig dat daar 地 lelike slang onder daardie klip is.

Tom
11-05-2013, 03:59 PM
My voorstel:

Skep n nuwe web blad vir Swartberg wat staties is en skep n forum vir Swartberg in die Akskagroep forum, as n sub-forum, waar Swartberg lede hul ding kan doen. Ons kan dan SEO doen op die Swartberg blad met al die skakels en Google adwords soos ek vroer verduidelik het.

Die akskagroep forum is klaar in plek en kan gemaklik Swartberg ook hanteer. adwords kos n paar rand, maar jy kan dit vas pen op n maandelikse bedrag, selfs R100 as ek reg is en jy kry waarde vir jou geld in die form van 'hits' en sigbaarheid. En ten minste hoef daar dan nie geld uitgehaal te word vir n webmeester nie.

Omdat die blad staties is, sou ek s huisves dit in SA. R39 per maand met Afrihost. Ek moet net sekermaak of dit al die funksionaliteit insluit wat nodig is, maar ek dink dit doen.