PDA

View Full Version : No Pre Tribulation Rapture



Hein
05-09-2016, 06:55 AM
Dagse,

Met hierdie skrywe wou ek uitlig dat daar geen vooraf wegraap in die Woord van God voorkom nie. Ook kom die woord wegraap glad nie voor in die oorspronklike 1933 vertaling, asook in die oorspronklike ou King James Version voor nie.

With this writing, I wanted to highlight the fact that there is no proof in the Word of God of a Pre Tribulation Rapture in the Word of God. Secondly, the word rapture does not exist in the original King James version Bible.