PDA

View Full Version : Die mau mau's eis vergoeding van Brittanje



Unregistered
06-07-2013, 09:27 PM
Die Mau Mau's van Kenia eis vergoeding van Engeland vir dit wat die Koloniale magte van Engeland aan hulle gedoen het. Volgens my kennis was die Mau Mau's terroriste wat die Engelse gas gegee het. (Help my reg as ek verkeerd is) Dit lyk ook of die Engelse vergoeding gaan betaal aan die terroriste as ek na die volgende koerant berigte kyk. http://mg.co.za/article/2013-06-04-thousands-of-kenyans-to-sue-britain-over-mau-mau-treatment en http://www.sbs.com.au/news/article/1775643/UK-to-compensate-Mau-Mau-torture-victims

Nou is my vraag: Is dit nie tyd dat die Engelse ook verskoning vra en vergoeding betaal aan die Afrikaner nie?

As ons kyk na wat hulle alles aan die Afrikaner gedoen het voor, tydens en na die 2 vryheids oorloe.
Afriforum kan eerder hiervoor baklei in plaas van hofsake te maak teen Malema en sy mense oor haatspraak. As hulle vir elke Afrikaner gesin 'n miljoen britse pond vergoeding kan beding gaan dit nog nie eers genoeg wees vir wat hulle alles aan die Afikaner gedoen het nie.

Lukas
06-08-2013, 09:35 AM
Die Britte skuld ons dan groot geld.
1806 verower hulle ons landjie en verdruk die Kolonie Amptelik tot 1961 dit is 155 jaar van verdrukking waar ons uitgelewer en uitgemoor was deur misdadigers.

1835 Besluit 地 klomp boere om te trek omdat die misdaad onhoudbaar is en die Britte ons nie kan beskerm nie. 1838 word 地 klomp van ons vroue en kinders deur die Zoeloes vermoor omdat die Britte Dingaan oortuig het dat ons Boere van die Britse koning weghardloop en dat ons nou Dingaan se koninkryk gaan steel.

1880 tot 1881 val die Britte Natal en Transvaal in en vermoor 地 klomp van ons boere in 地 poging om 地 ons land te steel. Hulle sluit vrede, erken ons internasionaal as 地 nasie met ons eie lande, net om dit weer te doen. Hierdie keer kom hulle in 地 geweldige oormag en van 1899 tot 1902 vermoor, verkrag, verhonger hulle ons kinders, vroue en mans.

Van 1899 tot 1961 verdruk hulle ons mense saam met die in die Kolonie. Nie tevrede dat hulle net 25000 van ons vroue en kinders vermoor het nie, verkoop hulle ons wees dogters wat in die oorlog wees agtergelaat is aan die Indirs om oorlogskuld te vermoor. Rajbangsi se ouma was een van daardie dogters wat so verkrag en verkoop is.

Nie net ons was dier die Britte verdruk nie. Die Zoeloes het net so deurgeloop. Hulle was verkrag en na 1925 met perde, mans vroue en kinders, kaalgat soos diere deur dip baddens gejaag.

1961 kry ons kastig ons vryheid. Maar hulle wette wat oorgedra word en hulle inmenging verdruk hulle ons verder tot 1994. Vandag is ons nog altyd na 207 jaar nogal die tyd onder verdrukking as gevolg van die Britte se gierigheid en gewetenlose vertrapping van ons en die res van Afrika se menseregte.

Kan ons 地 eis teen Brittanje instel? Ek glo nie. Ons het nie 地 Suid-Afrikaner wat 地 Amerikaanse president is nie. Miskien moet ons dit probeer.