PDA

View Full Version : Hervorm.



454
05-23-2016, 08:58 PM
https://thelastreformationmovie.com/

Hein
05-24-2016, 08:31 AM
https://thelastreformationmovie.com/

Jy sal seker nie heeltemal kan nie, maar kan jy n paar goed deurstuur op skrif wat vir jou belangrik was Chris?

454
05-24-2016, 08:36 PM
Sorry Hein, jy sal moet kyk.

Hein
05-26-2016, 07:05 AM
Kon so helfte kyk toe is my rekenaar se datan op.....

Stem saam met die video. Maar ook moet mens verstaan dat daar verskillende bedieninge is in die liggaam. Ook moet ons verstaan dat sekere gawes gegee word aan mense soos tale, almal kry dit nie.
Maar dat baie kerke die roeping heeltemal mis, is so. Sondag kerk toe gaan en dis al wat gemeentelid doen. Verder leef hul nie hul roeping uit wat Christus hul gegee het nie wat sÍ: Gaan! Hoofopdrag is siele red vir die koninkryk!
Groetnis, Hiein