PDA

View Full Version : Mandela is al weer nie lekker nie.



Unregistered
06-08-2013, 10:45 PM
http://m.news24.com/news24/SouthAfrica/News/Mandelas-condition-serious-this-time-20130608

Johannesburg - Former president Nelson Mandela's medical condition was "serious this time", presidential spokesperson Mac Maharaj says.

The 94-year-old anti-apartheid hero and the country's first black president was taken to hospital early on Saturday for a recurring lung infection.

"The situation is serious this time but doctors have assured us he is comfortable," Maharaj told television station eNCA.
Reuters

Hein
06-10-2013, 11:12 AM
As jy so oud is, dan werk jou niere nie ook meer so goed nie...dan bou jou longe vog op, en ek dink dis wat hier gebeur.

Unregistered
06-10-2013, 09:48 PM
Hoekom is die gesteldheid van Madiba so belangrik?

Unregistered
06-10-2013, 10:29 PM
Politician in storm over Madiba tweets
View 4 commentsComment on this story
12 minutes ago
Cape Town - The leader of a controversial nationalist party in Britain caused a stir on Monday with a series of tweets in which he called Nelson Mandela a terrorist whose ďANC regime has incited ethnic cleansing murders of thousands of Boer farmersĒ.

The leader of the British National Party, Nick Griffin, said on Twitter on Sunday: Saint Nelson Mandela on last legs it seems. Make sure to avoid BBC when the murdering old terrorist croaks. It'll be nauseating.

In later tweets, Griffin said Mandela was the saint of a godless religion and that before Mandela, South Africa was [a] safe economic powerhouse. Now [a] crime ridden basket case.

A BNP spokesperson confirmed to The Guardianthat Griffin posted the tweets.

Many on Twitter responded to Griffin, some agreeing with him but most questioning the British politicianís history of South Africa.

Cannot get over the comments about Mandela from @nickgriffinmep. Genuinely angry and ashamed to be British right now, said one user.

Another said Griffin will never ever achieve what Nelson Mandela has even if you live for 1 000 years.

Mandela was hospitalised on Saturday over a recurring lung infection. The presidency confirmed on Monday morning that the former president was stable but in a serious condition.

News24
Read more on: anc | nelson mandela | nick griffin | pretoria | uk
Share: Email Twitter Google Facebook del.icio.us Digg
Ad:Retirement Plan from R150/m (RSA Residents Only)
More Stories in South Africa
 Visitors gather outside Mandela's home
 DA wants officials' conduct probed
 Cop gunned down in attempted robbery
 ANC takes control of ANCYL debt case
 Mandela health updates difficult - expert
ęBack

Johann S
06-11-2013, 08:42 AM
Die gesteldheid om madiba is so belangerik omdat dit so in vrees gewikkel is!

Uiteindelik sal die swaard oor almal se koppe verdwyn en ek is seker ons sal sien waarheen ons op pad is hierna, baie duidelik. Iemand gaan met eier op sy gesig sit een van die dae en daai ouenes gaan baie sleg voel en al hulle kridietwaardigheid verloor.

Unregistered
06-11-2013, 02:46 PM
ē 19 years of ANC rule unemployment has gone up by 60% !!

ē South Africa is now the rape capital of the world

ē After 19 years of ANC rule we have achieved the dubious distinction of being 140th on a world list of 144 countries for our education department.

ē We are officially the country where the most hijacks take place

ē We are also on the top ten list for the most murders

ē In 19 years the rand/dollar has gone from R3.41 to R10.00

ē During ANC rule the petrol price has gone from R1.73 to R12.83 per liter

ē In 19 years our defense force has gone from being the iron fist of Africa to a laughing stock that canít defend Disneyland from an invasion of fluffy toys

ē On the list of most corrupt governments they have given us a special place right at the top

ē In 19 years we have ten times more people in squatter camps and 1000% more illegal immigrants

ē In 19 years our roads, railways, military, police, municipal services, old age homes, hospitals and orphanages have literally fallen apart and are worth nothing anymore

ē No other country on the planet has more convicted criminals in their parliament than us!!

ē 25% of all South African school girls are HIV+

ē Our school girls had 100 000 abortions last year and those are only the legal ones!!

Sent from my iPhone=

Lukas
06-12-2013, 09:07 AM
Green Groen het my verlede maand ín baie interessante storie vertel. Hy werk met baie swart mense wat hoofsaaklik Xhosas is. Hy vertel dat hulle begin navra doen na ander politieke partye omdat hulle na Mandela se dood nie meer vir die ANC sal wil stem nie.

Toe hy hulle vra waarom hulle na Mandela se dood nie meer ANC gaan stem nie, het hulle gesÍ dat hulle terwyl Mandela leef ANC moet stem maar daarna kan stem vir wie hulle wil.

Dit klop met ons kennis. Swart mense glo dat hulle voorheen geeste was en met die ongeluk van geboorte, per ongeluk in ín liggaam beland het, maar wanneer hulle op aarde aansien kry, sal hulle wanneer hulle eendag doodgaan, hulle aansien in die hiernamaals behou. Mense soos Mandela sal na sy dood ín baie hoŽ posisie in die hiernamaals beklee. Wanneer hulle nou terwyl hy op aarde is sy wense respekteer, sal hy wat Mandela is, hulle eendag in die hiernamaals wanneer hulle daar opdaag, genadig wees.

Dit maak vir my baie sin dat hulle by die ANC sal vassteek tot Mandela doodgaan. Die probleem is wat hulle volgende keuse sal wees. Stem hulle vir die DA en die DA kom in. Sal al die wette wat die ANC so mildelik ingestel het, skielik afgedwing word. Dit kan ons in die toekoms dalk meer benadeel as wanneer ín swart regering in bewind is wat nie die vermoŽ het om al die wette af te dwing nie.

Miskien is ek verkeerd en sal die DA weer van die onnodige wette skraap?


179

Aletta
06-13-2013, 11:52 AM
Nee ek glo nie jy is verkeerd nie. Ek verstaan die mense in die Kaap het wel n skoon stad maar regulasies word vreeslik afgedwing en boonop is dit nou baie duur om daar te woon.

Lukas
06-23-2013, 09:47 PM
En so oorleef Mandela nog ’n terugslag. Tutu breek weg van die ANC en steun die nuwe party van dr. Mamphela Ramphele. Malema is onsuksesvol om sy nuwe politieke status te gebruik sodat hy vervolging kan vryspring. Die oud stormram van die ANC, Terror Lekota se COPE party oorleef tot dusvÍr los van die ANC en oud ANC staatmakers kritiseer Zuma openlik op publieke forums.

Die politieke vooruitsigte vir die ANC lyk nie goed nie. Die party was van die begin af verdeeld tussen die radikale, gematigde en liberale lede. Dan was die party verder verswak deur die drie party alliansie wat op sy beur dieselfde interne klasse verdelings ervaar.

Ons weet dat die ANC ondersteuners uit lojaliteit aan Mandela, nog vir die party sal stem, totdat die ouman na die groot troppie sal deurbreek. Maar dat daar reeds begeertes is om van die ANC weg te breek, laat my baie wonder. Is die nuwe partye nie die gematigdes en die liberales wat wegbreek om later die beheer oor die ANC te kry nie?

Indien die wegbreek van Lekota en dr. Mamphela Ramphele wel ’n strategie is om die kriminele elemente binne die ANC lam te lÍ, kan die wegbrekers vir die land se politiek, uiteindelik positief wees. Die SAKP aan die ander kant het die polisie en die staat al soveel afgebreek dat ek wonder of ’n nuwe ANC sonder die SAKP doring in hulle vlees, dit ooit sal regkry om die staat weer te herstel.

Tog wonder ek of die wegbrekers ooit weer in die toekoms met hulle steun wat hulle van die ANC weggeneem het, gaan probeer om die ANC oor te neem. Miskien is die naam van die ANC uitgedien en is die wegbrekers dalk nader aan die Mandela droom, as wat die ANC ooit was. Ek glo ook nie dat die nuwe politieke leiers, wanneer hulle eers die mag van hulle kiesers ervaar, ooit weer bereid sal wees om as ondergeskiktes van die ANC met die ANC in ’n alliansie sal tree nie.

Die hele wegbreek strategie maak my baie deurmekaar. Aan die eenkant, kan dit wees dat dit ’n ANC strategie is, omdat hulle besef dat hulle kiesers na Mandela se dood ’n ander uitweg gaan soek. Maar terselfdertyd sal dit ’n baie groot risiko wees omdat Lekota en Ramphele dalk eerder in die toekoms hulle magte saam met Patricia de Lill en die DA gaan ingooi. Of wag Patricia om ook van die DA af weg te breek ?

Hoe dit ook al sy. Dit klink vir my of die ANC se lampie besig is om uit te brand. Hierdie jaar sal hulle laaste kans wees om ’n twee derde meerderheid te kry. En daardie kans hang grootliks daarvan af of Mandela tydens die verkiesing nog gaan leef. Indien Mandela voor die volgende verkiesing na die groot troppie deurbreek, sien ek swarigheid vir die ANC.

Aan die ander kant is die verkiesing dalk n vÍrgesogte droom. Dit klink vir my dat Juliemaand reeds ’n wonderwerk sal wees. Die ou man wil nou wegbreek en dit lyk nie of die ANC se mediese masjiene hom hier gaan hou nie. Vir Mandela om Julie 2013 nog te leef, sal volgens ons informasie reeds ’n groot wonderwerk wees. Obama wil hom glo die 29st Junie in die hospitaal besoek maar ek wonder of Obama nie te laat gaan wees nie.

Lukas
06-23-2013, 11:14 PM
2013-06-23 21:36
Pretoria -The condition of former president Nelson Mandela, who is being treated in the Medi-Clinic Heart Hospital in Pretoria, has become critical.

Mandela was hospitalised on 8 June for what the government said was a recurring lung infection.

President Jacob Zuma, accompanied by ANC deputy president, Cyril Ramaphosa, visited the former president in hospital on Sunday, Zuma's spokesperson, Mac Maharaj, said.

They were briefed by the medical team who informed them that the former presidentís condition had become critical over the past 24 hours.

Zuma and Ramaphosa also met with Mandela's wife, GraÁa Machel, at the hospital and discussed Madibaís condition, Maharaj said.

"The doctors are doing everything possible to get his condition to improve and are ensuring that Madiba is well-looked after and is comfortable. He is in good hands," said Zuma.

He appealed to the nation and the world to pray for Madiba, the family and the medical team that is attending to him during this difficult time.

Zuma in the statement also discussed the government's acknowledgement a day earlier that an ambulance carrying Mandela to the hospital had broken down, requiring the former president to be transferred to another ambulance for his journey to the hospital.

"There were seven doctors in the convoy who were in full control of the situation throughout the period.

"He had expert medical care," Zuma said.

"The fully equipped military ICU ambulance had a full complement of specialist medical staff including intensive care specialists and ICU nurses.

"The doctors also dismissed the media reports that Madiba suffered cardiac arrest. There is no truth at all in that report," Zuma said.

http://m.news24.com/news24/SouthAfrica/Mandelas-condition-deteriorates-20130623

Anoniem
06-24-2013, 09:53 AM
Hello lukas , so. Terloops op IOL news se hulle die span wat Obama gehelp het om sy verkieisng te wen gaan Agang help

Sent from my iPhone=

Gideon
07-03-2013, 06:05 PM
Vergewe asb my furstrasie, is Mandela alreeds dood, of is dit net 'n kwessie dat die skakelaar afgeskakel word?

Lukas
07-06-2013, 10:38 PM
Gideon. Ek dink dat dit is soos wat Bouwit dit sien. In alle opsigte/in werklikheid kan Mandela reeds breindood wees. Maar omdat hy op aarde so ín bekende en belangrike man was, moet die wat agterbly baie seker maak dat sy wil op aarde geskied. Met die masjiene kan sy organe glo nog vir ín onbepaalde tyd aan die gang gehou word. My vermoede is dat dit nog ín hele ruk gaan duur voor hy amptelik beŽindig gaan word. Daar is nog te veel reŽlings wat nie in plek is nie. Terselfdertyd is dit ook vir emosie in die land op hierdie stadium goed. Die onsekerheid is tans besig om die radikale3 elemente ook onkant te vang. Die bevolking en die wÍreld kry genoeg tyd om emosioneel vir die afsterwe voor te bery en dit kan tot op ín punt ín stabiliserende uitwerking hÍ. Dit moet net nie te lank aanhou nie.

Aan die ander kant is die wit mense wat glasies glasie met God speel reeds in vrees. In vrees vir wat? Is aan ons nie die mag gegee om die vyand met al sy geweld te oorwin sonder dat iets on enige leed aandoen nie?

Leo
07-07-2013, 06:34 PM
Persoonlik dink ek hulle gaan nie die masjiene afsit voor sy volgende verjaarsdag, wat op die 18e Julie is as ek reg onthou. Daar word al vir maande beplan aan 'n groot internasionale makietie en die familie wil seer sekerlik nog eers 'n bietjie skep op sy naam.

Unregistered
07-08-2013, 09:52 AM
More,

Soos ek 'n paar weke gelede reeds verduidelik het, as iemand se niere oppak, dan pak jou longe ook op, en visa versa. Dis die geval met Mandela.

Ek het vir 'n makker van my gebid in ICU, so 'n paar jaar gelede.
Hy was op longmasjien en niermasjien gewees vir 2-3 maande. Gelukkig was hy nog in sy 40's, en met baie intersessie en gebed, het hy dit gemaak.
Wat wel interessant was, was dat hy ongeveer 50% van sy spiermassa en beenmassa verloor het in 1 maand se tyd. Ek het geskrik toe ek hom sien na 'n maand. Dit het gelyk of hy aids het, soos sy gesig ingeduik het.

Om dit te onthou, weet nie so mooi van M nie. Hy weeg seker nou al 40-50 kg, en ook as hy breindood is, nog minder. So tyd is slegs 'n faktor. Miskien hou hul hom lewendig, tot op sy verjaarsdag, want dit gaan mos 'n wereldse vakansiedag wees. Al die ander reelings moet ook in plek val, begrafnis, oorseese gaste, aanloopbane by vliegvelde, ens, ens.
Nogal gedink wat daai ambulans wat gebreek het...se rol was in sy toestand...daii 40 minute...

Kannie verstaan dat regering nou eers wakker skrik en so onvoorbereid is nie...eintlik kan ek dit verstaan...

Groetnis, Hein