PDA

View Full Version : Eindtye - Wanneer?



524
07-27-2016, 01:28 PM
Hoe meer ek kyk na die verval in die wereld en die waardestelsels wat aangehang word hoe meer wonder ek hoe naby is ons nie aan die einde nie.


Once a government is committed to the principle of silencing the voice of opposition, it has only one way to go, and that is down the path of increasingly repressive measures, until it becomes a source of terror to all its citizens and creates a country where everyone lives in fear.--Harry S. Truman



https://youtu.be/G5amWZJ3xcE


https://www.youtube.com/watch?v=G5amWZJ3xcE&feature=youtu.be

Nov16
07-27-2016, 09:16 PM
Wel dit is n redelike documenter wat tans die ronde doen,

Hoe ver het ons gevorder,???

Kyk in die wereld wie kan vir homself kos op die tafel sit, maw wie kan tans vir homself iets verbou, sodat hy n week, maand of jaar onafhanklik kan eet en versadig wees wan wat hyself produseer.

Seker nie eens 1 percent van wat nou op die aarde leef nie. Ek mag dalk hier verkeerd wees, maar dit is presies hoe ons gemanupileer word.

Maak n skatting sit twee weke opsy en kyk wat om jou aangaan. Satan heers en word sterker vandag tot dag.

Altemid het ons Almagtige Drie Enige God ons tyd en nog n bietjie tyd gegee om ons voor teberei vir wat kom.

Nov16
07-27-2016, 09:28 PM
Dink Hein of van die ander lede gaan my beter help hier.

Om so daaraan tedink.

Daar is 56 bybel verse met boom of boome in

Eintyd word gekoppel aan die verandering vanseisoen, wanner ons dit herken sal dit vir ons beter beskrywend word.

Seisoen boome verloor blaare?
Asook kry nuwe blooisels en blaare

Verse wat verwys na die grooste boom waar al die lewende diere beskerming kom soek?

As daardie boom herf verkleur wat nou die tyd is, wie en wat is daardie boom?

428
07-28-2016, 11:23 AM
Die vraag moenie wees: wanneer is die einde nie, maar : is ek reg as Christus weer kom? God sę dit sal wees soos 'n dief in die nag, niemand weet wanneer dit gaan wees nie. Maar dat ons die tekens kan sien volgens wat die Bybel sę, is waar. Des te meer moet ek gaan kyk hoe wil God hę moet ek wees. In Genesis lees ons dat daar die 2 bome in die tuin van Eden was. El moet myself vergewis van watter van hierdie 2 bome eet ek tans?

Hein
07-28-2016, 03:58 PM
Dink Hein of van die ander lede gaan my beter help hier.

Om so daaraan tedink.

Daar is 56 bybel verse met boom of boome in

Eintyd word gekoppel aan die verandering vanseisoen, wanner ons dit herken sal dit vir ons beter beskrywend word.

Seisoen boome verloor blaare?
Asook kry nuwe blooisels en blaare

Verse wat verwys na die grooste boom waar al die lewende diere beskerming kom soek?

As daardie boom herf verkleur wat nou die tyd is, wie en wat is daardie boom?

Weet nie van watter boom jy praat nie, maar ek het al gehoor dat evāngeliste praat dat Israel die vyeboom is?

Hein
07-28-2016, 04:08 PM
satan moet eers openbaar word en op die tempel troon sit en voorgee dat hy God is. Vir dit om te gebeur moet die tempel eers gebou word in Jesrusalem en ons is nog nie daar nie.
Maar dat ons in ņ mynskag afgaan met n spoed is waar ons vandag is. Dinge gebeur baie vinniger as 10 jaar terug. Ons wereldjie word nou vinnig soos Sodom en Gomorra waar gays orals hul merk wil maak, so die aarde is tans in barendsnood.
Hoe lānk nog, wie weet???

524
07-30-2016, 09:51 AM
https://www.youtube.com/watch?v=5BVSAEJbF00&feature=youtu.be

472
07-30-2016, 10:33 AM
satan moet eers openbaar word en op die tempel troon sit en voorgee dat hy God is. Vir dit om te gebeur moet die tempel eers gebou word in Jesrusalem en ons is nog nie daar nie.
Maar dat ons in ņ mynskag afgaan met n spoed is waar ons vandag is. Dinge gebeur baie vinniger as 10 jaar terug. Ons wereldjie word nou vinnig soos Sodom en Gomorra waar gays orals hul merk wil maak, so die aarde is tans in barendsnood.
Hoe lānk nog, wie weet???

Hier is ook n baie belangrike aspek en dit is die terugkeer van die Jode na die land Israel. Hier is n video waar die persoon baie nou betrokke by dit, Steve, n goeie verduidelikking daaroor gee. Ek dink dit is baie belangrik om die uur af te staan en die video te kyk. Kies nou maar n uur wat jy gemaklik en rustig is en as jy nie aan die Rapzzo (Opraping) glo nie, luister maar net verby dit. Dit kom so hier en daar op, maar is nie die sentrale boodskap nie. Lekker luister!


https://www.youtube.com/watch?v=9C1De2o8evo

472
07-30-2016, 11:02 AM
Ek stem saam met die video in #7 waar hy se die hele 'Rusland gaan Poland binneval' ding is n propaganda veldtog en onwaar.

454
07-31-2016, 10:01 AM
Ek glo ons sit en wag vir Jesus terwyl Jesus eintlik vir ons sit en wag. Ons gaan lank wag. Jesus het satan en die dood verslaan, die outoriteit en mag op aarde is aan Sy kinders terug gegee. Die bal is in Sy kinders se hande. Die heelal wag vir God se kinders om hul posisie as heersers in te neem en die aarde te vul met God se heerlikheid.

Rom_8:19 Want die skepping wag met reikhalsende verlange op die openbaarmaking van die kinders van God.

As Jesus in die hemel sit en wag, wie gaan Sy vyande 'n voetbank vir Sy voete maak? Vir wie wag Jesus?

Heb 10:12 maar Hy het, nadat Hy een slagoffer vir die sondes gebring het, vir altyd gaan sit aan die regterhand van God
Heb 10:13 en wag nou verder totdat sy vyande gemaak is ‘n voetbank van sy voete.
Heb 10:14 Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word.

Nog 'n leun van die kerk, dat Jesus alles sal kom regmaak met die wederkoms. Dit terwyl ons weet dat Jesus reeds die volle prys betaal het en die totale oorwinning reeds bereik is.

God alleen weet wanneer die wederkoms gaan plaasvind, tog bepaal Sy kinders die tyd.

Chris