PDA

View Full Version : SANDF on standby for Mandela



Unregistered
06-13-2013, 10:06 AM
http://www.news24.com/SouthAfrica/News/SANDF-on-standby-for-Mandela-20130613

Wat sou die voor wees , dalk al die mense wat van die buiteland af inkom vir die begrafnis . Of iets anders?

Gideon
06-13-2013, 11:47 AM
Glo dit is veel meer as protokol nie. Glo met die afsterwe sal die grootste konsentrasie van die wereld se magspelers in 'n baie klien omgewing verkeer en die beskerming teen tereur aanvale en dies meer prominent wees.