PDA

View Full Version : Mandela effect



472
08-06-2016, 09:47 AM
The Mandela Effect is a term for where a group of people all mis-remember the same detail, event or physicality. It is named after the instance in which a large group of people all shared the same memory that Nelson Mandela died prior to his actual 2013 death, usually some time in the 1980's.

Dit is die offisieŽle verduidelikking van die term.

Kom ons kyk na n ander praktiese voorbeeld.

Ons lees in die bybel dat die ***** saam met die lam sal lÍ en die **** sal in vrede met die lam leef.

Nou, meeste mense gaan vir jou sÍ dit is die leeu wat saam met die lam lÍ. Maar wat sÍ die Skrif?


25Die wolf en die lam sal saam wei,

In werklikheid is dit die Wolf. Die vraag is nou waarom onthou mense dit as Leeu en nie Wolf nie.

Enter the Mandela effect!

Daar is nou mense wat beweer dat dit Leeu was, maar tyd reisigers het terug gegaan in tyd en dit verander na Wolf! Daarom onthou mense dit as Leeu.

haha, wat sal die mensdom nog mee opkom?!!!

So daar het julle dit. Mandela het in die tagtigs lepel in die dak gesteek, maar tyd reisigers het hom gaan deurhaal en hy is toe uiteindelik eers in 2013 terug na sy voorvaaders...

En dit vriende, is die Mandela effek!

Ons (wat Mandela geken het), het n ander term vir die effek, wat nogal pas by Mandela. Ons noem dit 'lieg soos n tande treker'!