Unregistered
06-25-2013, 12:48 PM
As ek ingeteken is en kommentaar lewer word my kommentaar terug gehou vir modrasie. Op die ou end word niks wat ek geskryf het ooit geplaas nie. Wat is eerstens die doel van die moderator en tweedens hoekom word die goed dan nie geplaas nie?
As ek NIE ingeteken is nie kan ek darem hier op die oop forum komemntaar lewer sonder dat dit eers geodgekeur hoef te word. Op Vlak 2 kan ek steeds nie net goed plaas nie en word dit wat eers deur die moderator goedgekeur moet word net nooit gepubliseer nie.