PDA

View Full Version : Moderasie



Unregistered
06-25-2013, 12:48 PM
As ek ingeteken is en kommentaar lewer word my kommentaar terug gehou vir modrasie. Op die ou end word niks wat ek geskryf het ooit geplaas nie. Wat is eerstens die doel van die moderator en tweedens hoekom word die goed dan nie geplaas nie?
As ek NIE ingeteken is nie kan ek darem hier op die oop forum komemntaar lewer sonder dat dit eers geodgekeur hoef te word. Op Vlak 2 kan ek steeds nie net goed plaas nie en word dit wat eers deur die moderator goedgekeur moet word net nooit gepubliseer nie.

Baardman1
06-25-2013, 07:04 PM
ek sal vanaand daarna kyk

Unregistered
06-25-2013, 07:49 PM
Jy sal moderasie heeltemal moet verwyder, want daar is nie n moderator wat heeldag kan sit en poste goedkeur nie.

akskaadmin
06-25-2013, 08:49 PM
Kan julle my asb laat weet as dit weer gebeur

Groete

B

Lukas
06-26-2013, 10:23 PM
Ek het nou weer twee plasings gekry wat nie deurgekom het nie.

Unregistered
06-27-2013, 07:50 PM
Is dit vlak 2 of oop forum?

Lukas
06-27-2013, 07:55 PM
Alet se plasing haak weer vas. Ek dink dit is op vlak 2. EK het dit daar vir jou gelos. Ons moet haar n moderator maak.