PDA

View Full Version : Die gesprek was indrukwekkend



Lukas
09-26-2016, 12:25 AM
https://www.youtube.com/watch?v=0Ejaw0F8-sY

Die getuienis is iets om te hoor

S415
09-26-2016, 04:22 PM
Hoe meer ons leer hoe meer besef ek dat ek nog sooo baie het om te leer.

524
09-27-2016, 06:34 PM
Die musiek doen afbreek aan die man se boodskap - byt maar op die tande..


https://www.youtube.com/watch?v=k003fqRRe2w

524
09-28-2016, 07:12 AM
En dan ..Soms!

https://pbs.twimg.com/media/CtajRy3WEAU29v5.jpg

Hein
09-29-2016, 09:29 PM
Die man se hart lyk reg. Maar dan is daar ook n ŗnder kant, en dis die dokumentÍr, The poison of the passion. Dit laat mens ook weer dink.....

Lukas
09-30-2016, 10:21 PM
Hein. Jy het my nou verloor.

Hein
10-01-2016, 09:58 AM
Hallo Lukas. Gaan kyk bietjie hierdie skakel en lees dit deeglik. Gaan oor "poison pf the passion"
http://www.av1611.org/Passion/passion.html

As iemand miskien die dokumenter (movie Poison of the Passion" lop hierdie skakel kan sit, dan kan jul dit sien, maar ek dink dis te groot.

Lukas
10-01-2016, 10:56 AM
Hein ek sien wat jy sÍ. My pa het n gesegde. Hy sÍ dat God n reguit hou met n krom stok slaan. Ek het na die fliek gekyk en daar is net een gedagte van die hele fliek wat tot vandag by my bly.

As iemand ooit getwyfel het dat Jesus God is, moes die tog van die hof tot by Golgota vir hulle iets vertel het. Geen mens kan soveel hoe vat en dan nog so groot en swaar kruis 10 tree ver sleep nie. Wat nog op sy skouers dra.

EK het met my eie oŽ gesien houe n baie sterk man na 30 houe bewusteloos geraak het en nie self kon loop nie. Hy was hospitaal toe gedra. Jesus is met n kats geslaan wat ook stukke van sy vleis uit hom geruk het.

EK dink dat Mel se inspirasies om die fliek te maak, totaal deur die opregtheid van die akteur geneutraliseer is. Want God slaan n reguit hou met n kom stok.

Hein
10-01-2016, 01:32 PM
Jy is reg Lukas. Ek dink dat ons in vandag se lewe ernstig vir Vader moet vra vir gees van onderskeid. Onderskeid en wysheid is iets wat ons baie baie nodig gaan hÍ. Ek glo Vader sal ons dit gee, as ons opreg vra. Met die internet, nuus, media en die bose hellywood flieks gaan ons dit broodnodig hÍ, vir ons en ons kinders se behoud...
Groetnis

472
10-02-2016, 10:49 AM
Ek wil graag hierdie pos net weer onder julle aandag bring. Ek dink nie ons besef aldag waardeur Jesus gegaan het nie, nie eers The Passion, bring dit oor nie.

http://www.akskagroep.com/showthread.php?2120-Die-Bybel-bewys-homself&p=18132&viewfull=1#post18132


Soos baie hulle oor U verstom hetóso misvormd was sy voorkoms, geen mens meer nie, en sy gestalte was nie soos diť van ín mensekind nie ó
(Is 52:14).


Ek het my rug gegee vir die wat slaan, en my wange vir die wat die hare uitpluk; my aangesig het Ek nie verberg vir smaadhede en bespuwing nie.
(Is 50:6).


Ek is uitgestort soos water; al my beendere raak los; my hart het soos was geword; dit het gesmelt binne-in my ingewande.
16 My krag is verdroog soos ín potskerf, en my tong kleef aan my verhemelte; en U lÍ my neer in die stof van die dood.
17 Want honde het my omsingel; ín bende kwaaddoeners het my omring; hulle het my hande en my voete deurgrawe.
(Ps 22:15).


En hulle het aan my gal gegee as my spys, en vir my dors het hulle my asyn laat drink.
(Ps 69:22).



10 Want die ywer vir u huis het my verteer, en die smaadhede van die wat U smaad, het op my geval.
(Ps 69:10).