PDA

View Full Version : waterberg steenkool reserwes



462
07-04-2013, 09:03 PM
PAS BEKEND!) INDIŽRS GAAN WATERBERG LEEG STROOP
Hannes Engelbrecht
Terwyl Suid Afrika se elektrisiteitsverskaffer Eskom rondskarrel vir steenkoolreserwes is daar pas Ďn uur gelede in IndiŽ bekendgemaak dat die Boikarabelo-groep Ďn ooreenkoms gefinaliseer he tom die grootste steenkoolneerslag in Suid Afrika, Waterberg, te stroop vir eie gebruik.
Die projek word gedryf deur Indiese beleggers soos CASC en die staalvervaardiger Bhushan Steel, in samewerking met die Australiese IL&FS Energy Development.
IL&FS is in ooreenkoms met die IndiŽr Jaimin Vyas en Valu Investments om steenkool te lewer aan Ďn elektrisiteitsprojek in Tripura, IndiŽ.
Die Boikarabelo-groep het die regte bekom op sowat 6,4 biljoen ton steenkool in die Waterberggebied (Ellisras). Die projek is in twee fases en sal sowat $530 miljoen kos. Produksie begin in 2015.

Unregistered
07-04-2013, 10:30 PM
Maar as dit in dieselfde omgewing is as wat Medupi is... Waarmee gaan ons Medupi dan stook? Of gaan die IndiŽrs die regte weer teen n wins verkoop aan n local BBBEE wat weer aan Escom gaan verkoop?