PDA

View Full Version : Hoekom word Mandela kunsmatig aan die lewe gehou?



Unregistered
07-04-2013, 11:45 PM
Mandela se liggaam word kunsmatig lewendig gehou omdat hy nie in Qunu begrawe kan word voor sy familie lede wat reeds aan die anderkant is ook daar is nie. Hulle wat hom vooruitgegaan het moet hom aan die anderkant ontvang. Nadat Mandla Mandela vandag sy appel saak om die herbegrawe van Mandela se gesinslede by Qunu te keer verloor het is die se oorskot sonder verwyl vandag herbegrawe in Qunu. Die haas om hulle herbegrawe te kry is in der waarheid wat keer dat Mandela se masjiene afgesit word.

Aangesien sy gesinslede wat hom vooruitgegaan het gereed is en op hom wag kan Mnr Mandela nou enige oomblik te sterwe kom.

Blouwit

Unregistered
07-05-2013, 12:31 PM
Of miskien is Mandela se familie te bang om die masjiene af te sit omdat hulle in die volgende lewe dalk deur hom vir sy dood verantwoordelik gehou kan word.

Unregistered
07-05-2013, 01:41 PM
Kan die man nie in vrede gelos word nie? Dit wys jou net mense het niks meer vir mekaar oor nie, om n man so op sy sterfbed nog te wil misbruik. Die ligte brand, maar niemand is tuis nie, miskien sal beurtkrag die situasie ontlont. Mandela was vir sy mense, hy is klaar met die wereld, maar die wereld wil nie los nie.

Lukas
07-06-2013, 10:25 PM
Blouwit. Jy kan baie maklik reg wees. Met die dertien geslagte in gedagte, kan dit nie maklik wees om swart en sonder Christus te wees nie.

SA419
07-10-2013, 08:31 PM
Volgens die stam waaraan Mnr Mandela behoort mag nie die dokters of sy familie die masjiene afskakel nie, hy Mnr Mandela, moet toestemming, die teken gee om die masjiene af te skakel.

Unregistered
07-11-2013, 10:39 AM
Vandag dalk die dag? 11 Jullie 1963 presies 50jr terug is Madiba en mede agressors/teroriste vasgetrek op Liliesleaf. Dankie aan Lt. Van Wyk en kolegas wat hier n bloedige aanslag ontlont het.

Unregistered
07-11-2013, 12:24 PM
Vandag dalk die dag? 11 Jullie 1963 presies 50jr terug is Madiba en mede agressors/teroriste vasgetrek op Liliesleaf. Dankie aan Lt. Van Wyk en kolegas wat hier n bloedige aanslag ontlont het.

Ja, mens vergeet wat kon gebeur het as daardie wapens en plofstof nie gevind was nie. Hulle planne het erg in die hek geduik.

Lt. Van Wyk, ken jou nie, weet nie of jy nog leef nie, maar dankie aan julle.

Unregistered
07-11-2013, 02:21 PM
Die ou regering het seker hul foute gemaak maar mens het min verbeelding nodig om te dink hoe dit sou gelyk het indien Mandela-hul suksesvol was. Angola, Mosambiek, Kenia is almal die resultate van suksesvolle rewolusies. Die tyd wat vir ons daardie jare al gekoop is, is steeds daar. Ons is groot genade betoon toe ons eers soveel jare later n rewolusie gekry het.
Alet

Lukas
07-11-2013, 06:01 PM
S419. Hoe gaan hy dit regkry? Ons sal maar vir volgende winter moet wag om te sien of beurtkrag nie namens hom sal besluit nie.

Maar dan wonder ek weer. Wie is hulle om daaroor te beskuit. Wanneer jy breindood verklaar is, beteken dit dat jy regtig klaar is. EK glo dat die hospitaal n redelike finansile hupstoot kry deur die organe aan die gang te hou. Maar uiteindelik is die nie die stam of die familie se besluit nie. Of is dit?

Leo
07-11-2013, 09:42 PM
Ai Lukas ek het nou lekker gelag, want jou "besluit" het toe "beskuit" geword. :-)

Unregistered
07-11-2013, 10:52 PM
Lukas , interessant om te sien wat se tipe oefening hulle mee besig is.

The South African and US armed forces will conduct a joint exercise in the Eastern Cape, the SA National Defence Force said on Thursday.
Share Article:

SA Navy Captain Jaco Theunissen said the forces would share technical expertise during the exercise, which would start on July 24 and end on August 5, and would involve 5000 soldiers.

"We are exercising to do a human support intervention in an unstable country," said Theunissen.

"What we simulate is what is currently happening in a lot of countries in the world, especially in the African continent.

"You've got warring factions destabilising the country.... We are exercising the war fight, where you will fight against rebel groups."

Medical units would also practice giving basic medical healthcare to a local population in an unstable warring environment.

All branches of the SANDF -- the army, air force, navy, and health --would participate.

Gideon
07-12-2013, 05:57 AM
Ek weet ek moet nou maar regmaak vir 'n paar houe, maar persoonlik ego Siener van Rensburg se profesie in my onbewussyn. 'N Bekende leier sal op 'n onnatuurlike wyse sterf en daarna sal daAr vlamme uit die graf kom en die burger oorlog sal begin.

Verder is daar die klein impi (Julius Malema) uit die aarde kom, hy word grooter sy spies op ons gerig. Die spies verander rigting en swart op swart geweld begin. Kan dit wees? Is ons besig om die gebeurtenis voor ons oe te sien uitspeel?

Ek is oop ver kritiek, maar die affere fasineer my en is ongemaklik naby aan die jare se Siener boodskappe.

Unregistered
07-12-2013, 07:58 AM
WOENSDAG DIE 24 ste. Dis nou as al die paaie na die begrafplaas toe klaar is.

Lukas
07-12-2013, 11:57 PM
Die weermag oefenings is eintlik saam met die Franse. Die Amerikaners het ook ’n span wat hier speel maar die hoof groep is eintlik die Franse. Die tipe oefenings gebeur gereeld en dit was ook baie lank voor die tyd bespreek. Dit is nou net gerieflik dat dit in hierdie tyd gebeur.

Gideon.

EK dink dat ek jou eintlik op ’n ander draad geantwoord het. Kyk bietjie op die draad swart op wit aanvalle. Wat Siener se voorspellings betref kan ek nie kommentaar lewer nie. Wanneer jy ’n verhouding met God het, soos wat siener van Rensburg gehad het, mag jy God aangaande toekomstige dinge uitvra. Maar daardie antwoorde is vir jou en nie vir ander mense om te verstaan nie.

Of Mandela die man is waarna jy verwys weet ek nie. Volgens my is Verwoerd aan onnatuurlike oorsake dood. Meer natuurlik as waaraan Mandela dood is, sal jy nie maklik kry nie. Maar die tyd sal seker vir ons leer.

Die klein mannetjie wat ’n magtige kryger geword het, sal seker Mandela wees. Meer bekend in die w靡eld is daar min. En as jy verstaan dat die ou SAW Afrika binne ’n bestek van ses weke kon mak maak en dit het alles as gevolg van Mandela tot ’n val gekom, kan jy hom seker as ’n magtige kryger reken.

Malema is ’n ander saak. Die arme kind is nog baie verward. Hy weet nie wat hy is nie. Hy weet nie waar hy inpas nie en is deur die ANC en die SAKP en ook deur die PAC verstoot. Die DSM kan hom dalk nog iewers gebruik maar ek dink dat die ANC sy draad geknip het. Ek is ook nie oortuig of hy gou weer ’n faktor in die politiek gaan word nie. Selfs sy vriende in die DSM wat hom lekker misbruik het, sal hom nie te veel mag wil gee nie.

Kyk na die Video. Watter organisasie sal hom in ’n leiers posisie in stoot? Dit nadat sy geskiedenis bewys het dat hy die leiers self aanval.

https://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=STscuZ-0WNA#at=12


https://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=STscuZ-0WNA#at=12

Gideon
07-13-2013, 08:30 AM
Jis, ek moet se ek het lanklaas iemand soveel strooi hoor praat. Wonder egter of hy nie steeds 'n volgelingstal het met soortgelyke lewens uitkyk nie?

Unregistered
07-14-2013, 09:56 AM
Amper kry ek die kluit jammer.

Unregistered
07-15-2013, 08:11 AM
Former South African president Thabo Mbeki told local media that he predicted Mandela would soon be going home. Mandela turns 95 on Thursday.

Unregistered
07-15-2013, 09:36 AM
Ja-ja en daarna gaan hy gou vir ons op water loop.

Unregistered
07-18-2013, 09:38 AM
Sy dogter vertel hy kyk nou al TV met oorfone op en probeer sy hand lig om hand te skud!

So vir die hoeveelste keer was hy nou al dood? Hulle moet die begrafnis reelings seker nou maar weer op ys sit en die panekoek opeet.

Unregistered
07-18-2013, 11:08 AM
Die weermag oefenings is eintlik saam met die Franse. Die Amerikaners het ook 地 span wat hier speel maar die hoof groep is eintlik die Franse. Die tipe oefenings gebeur gereeld en dit was ook baie lank voor die tyd bespreek. Dit is nou net gerieflik dat dit in hierdie tyd gebeur.

Gideon.

EK dink dat ek jou eintlik op 地 ander draad geantwoord het. Kyk bietjie op die draad swart op wit aanvalle. Wat Siener se voorspellings betref kan ek nie kommentaar lewer nie. Wanneer jy 地 verhouding met God het, soos wat siener van Rensburg gehad het, mag jy God aangaande toekomstige dinge uitvra. Maar daardie antwoorde is vir jou en nie vir ander mense om te verstaan nie.

Of Mandela die man is waarna jy verwys weet ek nie. Volgens my is Verwoerd aan onnatuurlike oorsake dood. Meer natuurlik as waaraan Mandela dood is, sal jy nie maklik kry nie. Maar die tyd sal seker vir ons leer.

Die klein mannetjie wat 地 magtige kryger geword het, sal seker Mandela wees. Meer bekend in die w靡eld is daar min. En as jy verstaan dat die ou SAW Afrika binne 地 bestek van ses weke kon mak maak en dit het alles as gevolg van Mandela tot 地 val gekom, kan jy hom seker as 地 magtige kryger reken.

Malema is 地 ander saak. Die arme kind is nog baie verward. Hy weet nie wat hy is nie. Hy weet nie waar hy inpas nie en is deur die ANC en die SAKP en ook deur die PAC verstoot. Die DSM kan hom dalk nog iewers gebruik maar ek dink dat die ANC sy draad geknip het. Ek is ook nie oortuig of hy gou weer 地 faktor in die politiek gaan word nie. Selfs sy vriende in die DSM wat hom lekker misbruik het, sal hom nie te veel mag wil gee nie.

Kyk na die Video. Watter organisasie sal hom in 地 leiers posisie in stoot? Dit nadat sy geskiedenis bewys het dat hy die leiers self aanval.

https://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=STscuZ-0WNA#at=12


https://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=STscuZ-0WNA#at=12 Klein Dingaan!

Unregistered
07-18-2013, 11:09 AM
Die beste een is dat sy oe oop gaan as hy Zuma se stem hoor.

Unregistered
07-18-2013, 02:16 PM
Hy kyk TV met oorfone, maar hy kan nie sy hand lig nie. So die oorfone word vir hom opgesit. Dit beteken dus nie dat hy iets hoor of verstaan nie. n Pop kan ook met oorfone sit en TV kyk.

Unregistered
07-23-2013, 10:03 AM
For the past 41 days Nelson Mandela has been in the hospital according to the South African government. Reports continually surface saying that his health has substantially improved, or that he is positively responding to treatment. With an election year coming up in 2014, it is no surprise that the current government would want to keep the waters calm and avoid dealing with Mandela痴 death as long as possible.

When we initially broke the story here at the Guardian Express, we received a great deal of criticism for doing so. Because the government has continually given statements contrary to what our sources informed us, people were at first reluctant to believe the truth.

Nelson Mandela would have been 95 today, however as more and more people are beginning to realize, the Nobel Peace Prize winner will not be able to celebrate.

Evidence already suggests that the government has been holding information back from the public throughout the ordeal. It took nearly two weeks for information regarding Mandela痴 ambulance ride to the hospital to surface. Fellow Guardian Express author Laura O誰eale also pointed out 鍍he conflicting description of how seriously his health deteriorated, and the miraculous recovery within a period of hours does raise the issue of whether the truth has been told.

Over the course of the past month, many people have switched their belief. Initially those that reported the beloved world leader was dead received harsh criticism, some even having to pull down their stories as a result of the backlash. However now many people have come to terms with the fact that Nelson Mandela has in fact died.

The reason for the South African government to cover up Nelson Mandela痴 death are relatively easy to see. Political gain dominates the reasons for doing so. First with the Obama visiting South Africa, it would have created a security nightmare for the nation to deal with. Others feared that announcing Mandela痴 death near a visit from the United States president would have stolen his thunder.

Now with an election coming up in 2014, the ANC is legitimately scared as they attempt to once again hold onto their power.

The ANC is at a crossroads heading into this election. After holding power for nearly 20 years, the African National Congress will face challenges from several new parties which have sprang up.

溺y proposal is that South Africa is not at a crossroad. It is the ANC that is at a crossroads. The ANC is at a crossroads because these past few weeks have seen a series of new parties. The ANC is peeling off because it has been in power for 20 years, political economist Moeletsi Mbeki said.

Mbeki also questioned what the ANC has actually accomplished during its 20 years in power. Deputy President Kgalema Motlanthe supports Mbeki痴 position, believing that 砺ested personal interests that dominate the actions of the ANC as a reason that they may not be reelected. 祢f it does not pay attention to the importance of being relevant to the people of South Africa, it will run the risk of losing power, he followed.

On the day that would have been his 95 birthday, Nelson Mandela is still 喪ecovering in the hospital according to the government. With new challengers emerging in the upcoming election year, his hospital stay might wind up lasting a few more months before any new announcements are made by the South African government.

Follow me on Twitter @CharlieGille

The Guardian Express

http://guardianlv.com/2013/07/mandela-death-cover-up-due-to-coming-election/

Unregistered
07-23-2013, 02:54 PM
Maande? Rerig?

Lukas
08-03-2013, 08:20 PM
Rapporteer die media nog oor sy gesondheid ?

Unregistered
08-04-2013, 10:46 PM
As jy my vra sal ek se dat kondisionering plek maak vir n tydperk, dat die beginsel saak kan insink, van daar dan die stilte.

Lukas
08-05-2013, 11:19 PM
Soms wonder ek of swart mense nie reg is nie. Hulle is oortuig dat wit mense so dom soos grond is. Vandag begin ek wonder of hulle nie dalk reg is nie.

Ons Westerlinge het daardie kuns om mense te verstaan al lankal verloor. Ons is so op tegnologie ingestel dat die mens se behoeftes wat nie vir ons geld beteken nie, nie meer vir ons betekenis het nie. Ons denke het oppervlakkig geword en hoe verder ons tegnologies ontwikkel hoe meer raak ons oppervlakkig.

Die swartman se hele lewe gaan oor die studie van die mens terwyl hele lewe oor die studie van die weteskap gaan. Ons het ons vermo om die mens te verstaan al lankal verloor. Dit is waarom die swart mense vandag kringe om ons hardloop. Ons het vooropgestelde idees en en wanneer dit uitgedaag word, reken ons dat die uitdagers onnosel en astrant is om dit te durf waag om die norm uit te daag.

Maar hier gebeur dit weer. Mandela beland in n Ambulans wat toe amper n lykswa word. Joernaliste sweer dat Mandela dood is. Die regering speel vir tyd en die w靡eld maak van die regering n bespotting. Maar wie ken die mens beter?

Die regering hou vol met hulle storie en die Westerling onthou net so ver as wat die media hom toelaat. Na weke se gewag word die media moeg, trek hulle joernaliste terug en skielik wonder niemand meer oor wat aangaan nie.

Iemand het mos eendag ges dat wanneer jy die leuen lank genoeg verkondig, word dit die waarheid. En wie wil na die waarheid luister? Die media is no moeg gewag en wie wil nou oor die waarheid n bohaai maak? Eers het ons oor die belaglikheid gespot en nou wonder ek wie die laaste lag.

Unregistered
08-06-2013, 05:23 AM
"Domgeid" dra dieselfde waarde as "rykdom". Albei se waarde hang af van die ander een se begrip van dinge doen en wat vir hom belangrik of onbelangrik is. Wat die swartman vs die westerling beref altwee het n doel en kan mekaar aanvul domgeid le daarin om alles onder een kam te skeer en dis wat die wereld na strewe.

Unregistered
08-06-2013, 02:45 PM
Lukas ek verstaan nie wat jy vir ons probeer s nie

Unregistered
08-06-2013, 03:07 PM
Stem saam dat die meerderheid witmense in Azania klipdom en kinderlik naief is. Hulle word maklik gebreinspoel en gekondisioneer. Daarom het hulle twee maal "JA" gestem en hul land op 'n skinkbord weggegee...

Lukas
08-06-2013, 07:09 PM
Laat ek dit so probeer verduidelik. Mense se waardes en behoeftes bepaal hoe hulle die lewe ervaar. Ek het 地 ensiklopedie gehad wat in 1899 gedruk was. Dit was verstommend wat mense toe reeds geweet het. Maar die manier hoe die inligting verduidelik was, het my die meeste bendruk. Die benadering was meer op die mens gemik wat die wonderlike ding uitgevind het as wat dit die klem op die uitvinding self geplaas het.

Mense het toe nie radio en televisie gehad nie en vriende en kuier en byeenkomste was aan die orde van die dag. Dit het nie so seer oor die tegnologie gegaan nie maar oor die mense self. Die algemene mensekennis van daardie tyd sal ons seker nie weer beleef nie. Nie voor 地 elektromagnetiese puls bom ons van ons tegnologie vervreem nie.

By swart mense is dit vandag nog anders. Hulle mensekennis is tien keer beter as die van ons en omdat ons so dom optree en so min van mensekennis oor het, is hulle oortuig dat ons dom is. Maar wat mensekennis betref is hulle seker reg om te dink dat ons dom is. Ons waardes het verander en ons mensekennis is met 地 ander kennis van tegnologie vervang wat ons weer laat dink dat hulle dom is omdat hulle dit nie weet of verstaan nie.

Die hantering van die Mandela saak is vir my 地 baie goeie voorbeeld. Ons en die media is oortuig dat hy lepel in dak gesteek het. Die media wou dit te alle koste bewys en al wat hulle van die regering gekry het, was 地 koue skouer. Niemand mag Madela besoek om vir hulleself te sien nie en niemand kan op enige binne inligting staatmaak wat geloofwaardig is nie. En wanneer die inligting geloofwaardig, ontken die regering dit met gesag van die staat en almal sit terug. Niemand glo die regering nie maar die uitrek van die nuus het die hele w靡eld verlam.

Vandag weet ons met alle sekerheid dat Mandela waarskynlik nie meer leef nie. Altans nie op sy eie nie. Die rede daarvoor is dat die regering teen ons verwagting en teen die media se verwagting by hulle verklaring hou en niemand toelaat om die regering verkeerd te bewys nie.

Ons weet ook nie hoeveel mense wat in die hospitaal werk, nog lewe nie. Ons weet niks want die regering het 地 plan. Die plan kan wees om Mandela se hart tot na die verkiesing aan die klop te hou. Maar dit kan ook wees om die bevolking vir die nuus gereed te maak. Hoe langer die nuus uitgestel word hoe swakker word reaksie op sy dood.

Wat die regering nou eintlik wil bereik is nie vir ons duidelik nie maar waar ons oor hulle verstom staan sit hulle vir ons en lag.

Maar kyk objektief wat tot dusv靡 gebeur het.

Eers die nuus dat Mandela dit toe nie gemaak het nie.
Toe kry van die Suid-lander groepe opdrag om te trek.
Toe word daar weer ges dat hulle nog 地 rukkie moet wag voor hulle die lang pad aanpak.
Toe begin die media die getal agies by die hospitaal verminder
Toe begin die rapporterings oor Mandela se toestand afneem
En ek wonder nou as ek nie gevra het hoe dit nou gaan nie, hoeveel mense nog daaraan gedink het dat die nuus een of ander tyd moet deurbreek?

Die regering verstaan die kuns om mense te kondisioneer. 地 Mens is nie altyd seker wat die werklike motief agter die kondisionering is nie. Een motief is verseker om nie nou as politieke party te verdwyn nie. Tog wonder ek of daar nie nog agendas is waarvan ons nie weet nie.

Miskien is dit nou die regte tyd om vir republieke te begin onderhandel. Met die vrese wat die regering nou oor hulle eie voortbestaan ervaar, is dalk net moontlik dat hulle so iets sal regverdig om die nuwe regering wat by hulle gaan oorneem in die voet te skiet.

Unregistered
08-06-2013, 07:28 PM
Dan moet ons met die Kaap begin.

Unregistered
08-06-2013, 08:35 PM
Dit laat my nogals dink aan Schrdinger's cat .
Niemand weet of Mandela nog lewe of dood is nie, so hy is dood en lewe terselfde tyd todat iemand in die kamer in gaan en sien hy lewe of is oorlede.

caholt

Unregistered
08-06-2013, 09:39 PM
Soos ek dinge sien vir ons om werklike vooruitgang te beleef moet ons mense(volkie) net bietjie begin selfondersoek instel hulle eie oortuigings bevraagteken en op die toets stel bietjie oopkop wees vir nuwe ding maar terselfde tyd konserwatief, ophou om neer te sien op ander en hulself te verafgod ophou om mekaar sleg te s ophou om net vir hulself die beste uit te wil hou en te vat en as ander beter het hul dit nie te gin nie, ophou om saam met die nuttelose politieke speletjie saam te speel (dis 'n tydmors). Ophou om die land die regering die skuld te gee vir alles wat skeefloop (dit help niks). Ophou om te wag dat iets moet gebeer(niks sal gebeer as jy nie self iets doen nie). Ophou dat organisasies (wat agter die gordyne net hul eie agendas voorhou) toelaat om ons op te sweep en te manipuleer, Ophou om te s dis omdat ons nie kan saamstaan nie (dis bog ons kan saamstaan). Ophou om ontevrede met alles te wees en te kla en kerm oor alles wat verkeerd is en niks absoluut niks doen behalwe 'n gees van bitterheid en verdriet kweek. Ophou die verlede aanhaal asof dit hemel was in die ou regering. Ophou in die verlede lewe en ietsmaak van die huidige situasie. Ons moet nuwe wardes aanleer die goeie waardes van die verlede behou enself heeltyd aanpas nie net sit en stagneer nie betrokke raak met makaar meer menslik optree meer opbouend wees in elke gesprek wat ons het, om in afrika te kan oorleef is nie vir sussies nie en as ons soos 'n klomp ongeorganiseerde hooligans tekere gaan sal ons net die afgrond sien. Net my menig maar jou kritiek en insette is ook welkom.

Groete.
Alleenstryder.

Unregistered
08-06-2013, 11:48 PM
Ek voel 'n veer oor sy bestaan en of hy lewendig of dood is. Die lewe gaan aan en dit is nie belangrik of relevant nie.

Unregistered
08-07-2013, 07:28 AM
Ja snaaks hoe 'n terroris so beroemd geraak het maar alles deel van die plan, net soos Sadam. En die mense wat gebreinspoel is en dink hy is 'n Hero, hy is nie veel meer as Hitler nie, hy is die meesterbrein agter ons volksmoord. En die huldeblyke elke advertensie op SA.BC gaan aan soos 'n propaganda veldtog.

Kan net wonder wat is die groot plan agter al hierdie dinge wat so stelselmatig gebeer?

Groete.
Alleenstryder.

Unregistered
08-07-2013, 11:43 AM
Ja Alleenstryder ek stem saam met jou, so jy is nou nie meer alleen nie ha ha. Ek hou van ons geskiedenis en stem saam ons kan nie en moenie in die verlede leef nie, maar ons heldedom is tog belangrik want ons kan baie daarvan leer soos ons voorentoe beweeg. Staan vas

Unregistered
08-07-2013, 11:55 AM
Ek weet die storie raak nou afgesaag, maar ek moet net iets met julle deel wat 'n ou swart man gese het.

Die ouer garde (hy praat van die groot mense) is baie ontevrede oor die hele aangeleentheid van of Mandela dood is of nie. Hy se as 'n mens geroep word na die voorvaders toe, moet jy dadelik gaan. Na 'n dag of drie word die deur toegemaak en jy en al jou "kinders" bly buite. Hy reken die hele ANC party het so pas die bus verpas en kan maar vergeet om by die "voorvaders" te kom. Volgens hom is die regering op 'n lelike afdraand pad, want die droogte word ook aan hulle toegeskryf. Vanwee hul gierigheid het hulle die reen ook opgedrink sodat hul eie mense wat dit nodig het, nog swaarder moet kry. (Die man boer ook)

Trudie

Unregistered
08-07-2013, 12:25 PM
Wel, ek het nooit gedink die uitdrukking om laat vir jou eie begrafnis te wees is regtig moontlik nie! Mandela het dit duidelik reg gekry.
Lukas ek verstaan nie hoekom jy s witmense is dom nie. Ek ken regtig bittermin wittes wat nie ook glo hy is dood en ons is n rat voor die o gedraai nie. Wat wil jy h moet ons daaraan doen? Dis soos dit is en persoonlik dink ek dit was n meesterlike skuif van die regering. So hoekom sal ek nou krap waar dit nie jeuk nie?
Alet

Lukas
08-07-2013, 01:25 PM
Alet. Wit mense is nie dom nie. Ons het net as 地 groep soos wat ons v靡der in die nuwe tegnologiese w靡eld ontwikkel, baie aan mensekennis verloor

Swart mense is ook nie dom nie, want hulle mensekennis maak op vir die gebrek aan tegnologiese kennis. Hulle is die hele tyd besig om ons uit te oorl omdat hulle ons gedrag vooruit kan bepaal.

As 地 groep is dit vir ons nie belangrik om mense se gedrag vooruit te skat nie. Want dit is eenvoudig nie vir ons belangrik nie. As 地 groep is dit vir swart mense belangrik om dit te doen want dit skep vir hulle geleenthede.

Ek dink dat dit, dit is waar die groot verskil tussen wit en swart inkom. Wit kyk neer op swart omdat hulle nie tegnologies byhou nie. Swart kyk neer op wit omdat wit nie insig het nie. Die swartman sien wit soos goudvissies wat nie 2 sekondes kan onthou nie. Wit sien swart mense soos ape wat nie kan leer nie.

Wie is reg?

Trudie. Dit is 地 interessante wending. Die Tswana wat ek beter ken, is baie ernstig daaroor dat ons dade die voorvaders negatief of positief kan benvloed. Ek het nie van die venster tyd geweet waarbinne 地 mens na jou dood moet aanmeld nie. Dit is baie interessant. Seker ook die rede waarom mense spoke sien ? Die spoke wat hier dwaal was seker te laat vir hulle eie begrafnis.

En ja. Daar was 地 tyd wat daar te veel Donkies in Bophuthatswana was. Dit was in die tagtigs droog en die donkies het geloop soos hulle wil en die beeste het later nie meer kos gehad nie omdat die donkies te veel was. Lucas Mangope het toe die weermag en die polisie gestuur om die donkies minder te maak.

Dit was nie lank nie of daar was groot oproer en ongelukkigheid. Die mense het ges dat die droogte oor hulle kom omdat Mangope die donkies skiet, wat eintlik 地 heilige dier is omdat Jesus op 地 donkie gery het. Daardie stap van Mangope het die omgooi van sy regering ook vir die rewolusion靡e politici makliker gemaak.

Ek kan nogal dink as die storie wat nou onder die Tswanas is, nasionaal 地 waarde gaan word, dit vir die ANC weer iets gaan wees wat hulle baie seer gaan maak.

WAAROM DOEN DIE ANC DIT?

Die feit dat die ANC dan teen die riglyne van die voorvaderlike wette ingaan, kan net aan die rewolusion靡e Ubuntu toegeskryf word. Die klipgooiers van destyds het baie verloor toe hulle die polisie met klippe gegooi en daardeur kultureel van hulle ouerhuise vervreemd geraak het. Die kommunistiese onderwysers wat die ouers se plek vervang het, het vergeet om baie van die ubuntu waardes en wette korrek oor te dra.

Die ou regering was in my oog baie dom om die regering aan die rewolusion靡e oor te gee. Die tradisionele en gematigde swart mense was by verre in die meerderheid. Net die swart soldate wat deel van die ou SAW was, was meer as die totale rewolusion靡e milit靡e mag gesamentlik. Dan was daar nog die Bophuthatswana, Kwandibile, Transkei, Ciskei , Zululand weermagte wat ook gematig was.

Sou die regering die mag aan daardie klop oorgedra het, sou hulle baie vinnig die rewolusion靡es uitsorteer het en ons sou in 地 baie lekker plek gewoon het, maar nou is dit nie so nie en ons het nou ring stoele, waar ons die tweegeveg tussen die rewolusion靡e met al sy mag teen die tradisionele oortuigings kan sien afspeel.

Unregistered
08-07-2013, 02:56 PM
Radikaal of tradisioneel of matig, volgens my as hy aan n sekerr mag blootgestel word raak die ander twee groepe ook radikaal. So die aan bewind groepeer altyd onder radikaal. Die wat voorgee hulle is anders sit net n masker op. Dis my siening en solank daar n vrees vir ons bestaan solank sal dit so bly. Hierdie magsbehepteid maak dan ook dat die wat wat naby die leiers is ook radikaal draai om sy posisie te hou. Hierdie vrees is dus n faktor wat hulle van binne gaan vernietig. Die een groep wat die ander heeltyd moet ore aansit maak dat jy verkeerde seine uitdra waar jy n vyand van jouself maak. Tyd sal meer leer. Staan vas

Unregistered
08-07-2013, 09:26 PM
'n Spesifieke swarte het al vir my gese dat ek wit is met 'n swarte se hart. Vir my is dit die grootste belediging terwyl dit die grootste kompliment is wat die persoon 'n witman kan gee. Interesant hoe ons persepsies verskil.

Lukas
08-08-2013, 09:33 AM
Haha. 42. Daardie lyn was baie dun. Wanneer hy se dat jy n swarte se hart het, betekendit dat jy n deernis vir hulle behoeftes het.

Maar wanneer hy se dat jy n swart hart het, beteken dit dat jy n slegte mens is


Ek het dit nou al n paar keer in my lewe gehoor wanneer ek iets bou of maak wat die werk makliker maak. Dit is wanneer n swartman verstom staan oor die ding wat ek gemaak het, se hulle. "Regtig julle wit mense is die eersgeborene van God". Dit is nie noodwendig goed nie. Dit spreek van afguns en jaloesie wat nie goed is nie.

Unregistered
08-08-2013, 11:40 AM
Hulle bly maar n snaakse klomp. 2 maande terug een in diens geneem op daaglikse basis. Hy perform toe baie goed, beste in n lang tyd en ek stel hom toe laas maand voltyds aan, met maandelikse betaling. Verlede Donderdag kry hy betaling en betaal wat hy deur die maand geleen het. Hy kom kom toeself terug na my en se hy is baie tevrede. Als wel. Vrydag kom hy nie werk toe nie en Saterdag ook nie. Bel hom maar hy antwoord nie. Sondag aand bel hy my en se sy maag was los en hy gaan Maandag oggend net gou sy blou kaart uitsort, hy sien my later Maandag sodra hy klaar is. Maandag kom en gaan. Bel hom Dinsdag, maar hy antwoord nie. Nou weet ek nie, het hy iets oorgekom? Bel elke dag, sy foon lui, maar hy antwoord nie. Vanoggend vra ek een van die ander mense om te bel van sy foon af. Die keer antwoord hy en die ander werker vind toe by hom uit waarom hy nie kom werk nie. Die antwoord: Die geld is te min en transport maak dit nie lonend om te kom werk.

Nou vra ek, waarom se hy vir my hy is so tevrede? Waarom praat hy nie met my oor die probleem nie, hoe moet ek weet? Waarom antwoord hy nie as ek bel nie. Na die werker bel ek hom weer van my foon af en weer antwoord hy nie. Wat is dit wat ek nie verstaan nie?

Unregistered
08-08-2013, 05:11 PM
SWartmense is baie lief om vir mens te vertel wat hulle dink jy wil hoor. Jy het hom dalk te vinnig te veel gegee en so verwagtinge geskep en nou dat hy vas aangestel is, kry hy minder as wat hy gedink het. In elk geval is geld nie so belangrik as wat ons dink nie. Daai bloukaart wat hy moes gaan doen kan deel van die ding wees. As hy nog geld van werkloosheid kan eis is die salaris nie so belangrik nie.

Alet

Unregistered
08-08-2013, 05:13 PM
Ek wil net byvoeg, die uitlenery van jou aan hom is ook nie gesond nie. Dit het ook jul verhouding bederf.
Alet

Lukas
08-09-2013, 01:36 PM
Dit kan een van 地 paar goed wees wat verkeerd gegaan het. Ek dink ook dat Alet in die kol is.

Daar is tog 地 paar goed wat vir swart mense belangrik is. Baie sal vir 地 tydperk werk om vir die blou kaart te kwalifiseer. Sodra hulle kwalifiseer loop hulle om weer van die werkloosheidsversekering te eis. Op die manier kan hulle leef sonder om te werk. Maar in jou geval dink ek nie dat dit die geval is nie. Hy sal eers langer moet werk om vir die kaart te kwalifiseer en as hy voorheen vir 地 kontrakteursfirma gewerk het, kan dit wees dat die salaris wat hy by jou kry, minder is wat hy van werkloosheidsversekering kry.

Die ander moontlikheid is die verskil in salaris. Vir swart mense is dit baie belangrik om regverdig behandel te word en wanneer jy hom finansieel verkul, sal hy nie omgee om vir sy regstellende aksies in die tronk te beland nie. Wanneer jy 地 persoon tydelik aanstel sal hy hom waarskynlik ook minder betaal as wat jy jou permanente werkers betaal. Maar wanneer jy hom later met 地 groter salaris aanstel, beteken dit vir hom dat jy hom in die eerste plek verneuk het deur die verskil in die geld wat hy nou as permanente werker verdien, van hom gesteel het toe hy tydelik gewerk het.

Die derde moontlikheid is dat hy daar kom werk het om verkenning te kom doen vir 地 misdaad wat beplan word.

Jy sal nou uit die drie opsies kan sien waar jy moontlik skuldig was.

Unregistered
08-09-2013, 04:21 PM
Ek dink ek het n baie belangrike punt uitgelaat. Ek het dit agterna besef. Toe ek hom sy maandelikse geld betaal, was hy baie tevrede met wat hy gekry het. n Groot som geld op een slag. Nie die R100 n dag wat hy aan gewoond was nie. Toe hy by die huis kom, toe doen hy sy sommetjies en sien dat die vervoer hom duur te staan kom. Ongelukkig bly hy baie v靡, omtrent R20km. Hy ry fiets om die taxi geld te ontduik. Hy raak sekerlik moeg daarvoor en wanneer hy bereken wat dit n maand vir Taxi gaan kos, dan verdwyn sy lus. Hy sien egter nie kans om dit vir my te s nie, want dan gaan dit snaaks lyk omdat hy dan nou juis gese het hoe tevrede hy is. Hy is dus skaam om met my te praat.

Gou die andergoed hanteer.
Dit is nie dat hy werkloosheid versekering eerder wil eis nie. Hy het 5 jaar by die vorige werkgewer gewerk en uif betaal. Hy wil net die waarde van sy tyd as uif betaler opeis.

Hy is n baie goeie tuinwerker en is reeds deur iemand anders aan my voorgestel wat hom net 3 dae per week gebruik het. Hy het daar dan ook minder verdien per dag. Ek glo dus nie dat hy net kom verkenning doen het nie.

Die verskil in salaris kan wel n probleem wees. Ek hat aan hom uitgewys dat hy minder verdien het omdat hy elke dag n halfuur laat gekom het. Ek het hom die vergunning gegee, maar verwag dat hy n halfuur later sal werk. Ek het hom toe met betaling mooi die effek daarvan uitgewys op sy tyd staat. Dit is dan ook hierna wat hy terug gekom het en my bedank het en gese het hy is tevrede. So dit kan wees dat dit eers agterna by hom ingeslaan het en hy lus verloor het agv die afstand.

Ek dink dus nie hy is kwaad of dat hy n krimineel is nie. Hy is bloot te skaam om te se hy het n berekening fout gemaak. Die lenery is ook nie die probleem nie. Ek weet Lukas glo nie daarin nie. Maar ek het nie n keuse nie. Die mense kom net nie met hul geld uit nie agv swak beplanning ens. en moet dan leen om by die werk te kom. Hulle het ook ander onvoorsiene uitgawes agv swak dissipline, beplanning. Al my mense weet pa sal help. Goed of sleg, weet nie, mens moet maar opweeg. Ek het ook al alle lenings opgehef vir n tydperk, twee of drie maande, wanneer hulle 'stout' was en dit het ook die gewensde uitwerking gehad. Ek het personeel wat al 18 jaar so vir my werk.

So ek verstaan sy rede en omdat hy goed is, sal ek vir hom n vervoer toelae gee. Maar hy is so 'skaam' dat hy glad nie met my wil praat nie. Ek het nou maar ophou probeer, want gaan ek aan, skep ek die indruk hy is onvervangbaar en grou so vir myself n baie diep gat. Dis jammer, maar dit is nou maar hoe dit is.

Of anders moet ek maar n finale sms stuur wat se hy moet met my kom praat, anders word ek gedwing om iemand anders aan te stel? Ek weet egter nie hoe om dit te verwoord sodat hy die regte 'boodskap' kry nie.

Unregistered
08-09-2013, 04:34 PM
Lukas, jammer dat ek die draad nou so van koers af het. Ek sal dit waardeer as dit moontlik is om die betrokke poste in n nuwe draad te plaas.

Intussen sien ek Winnie vertel dat Mandels nou self asemhaal. Net snaaks dat sy vrou dit nie beaam nie. n Foto sal ook baie help. Daar is mos dan nou nie meer die vreeslike pype en goete nie?

Die ander ding wat onwillekeurig by mens opkom, is wat is die moontlikheid dat die ANC die tyd gebruik of gebruik het, om n dubbelganger daar te stel?

Lukas
08-10-2013, 08:55 AM
Haha. Dit klink eerder of jy die draad weer terug op die spoor bring.

Ek het geen inligting om oor sy asemhaling kommentaar te lewer nie. Maar dit sal snaaks wees as die ANC nie so geleentheid in die media sal gebruik om al die joernaliste wat die ANC se beeld in die w靡eld skade gedoen het, in die bek te ruk nie.

Maar as hulle n dubbelganger vir die doel gebruik kan word, sal die dubbelganger regtig baie dom moet wees om die posisie te vul, sonder om, om hulp te roep. Dink net wat met hom gaan gebeur wanneer dit tyd word om begrafnis te hou ?

En dan sal die manipuleerder van die hele sage ook by die Britte, wat nog nooit vir Zuma lief was nie, verby moet kom. MI-6 sal dit verseker uitsnuffel en op die lappe bring.

MI-6 van die Britte en die CIA van die Amerikaners is al vir baie jare diep in ons politiek ingegrawe. Hulle sal dit net toelaat om Zuma in 地 politieke lokval te lei en ek dink dat Zuma dit sal weet. Die hele ANC sal nie met 地 dubbelganger plan verbykom en sy aansien behou nie. As Mandela in so strik gelei kan word, sal Mo Shake hom seker vroegtydig waarsku.

地 Mens sal seker nooit weet waartoe die regering in staat is nie. Maar ek wonder darem of hulle so plan sal kan deurvoer.

Aan die ander kant is dit goed om te hoor hy haal asem. Het die media dit al bevestig of moet die media nog altyd op die 堵eloofwaardige verslaggewing van die geselekteerde ooggetuies staatmaak?

Unregistered
08-10-2013, 09:07 AM
Waar in die geskiedenis is daar al n dubbelganger gebruik?Indien wel hoe suksesvol was die poging?

Unregistered
08-10-2013, 10:53 AM
Wel, dis alom bekend dat Sadam sommer n paar dubbelgangers gehad het. Die verskil was dat hy self in beheer was, dit n taktiek was om sy veiligheid te verhoog en dit amper algemene kennis was. Die doel was om die vyand onseker te maak en die kans te vergroot dat hulle gevang word terwyl hulle die verkeerde een teiken.

Maar Lukas se 'lyftaal' s vir my hy dink ook daar is so moontlikheid. Onthou, die dubbelganger hoef nooit daar uit te stap nie. Hy is waarskynlik in die geheim daar ingesmokkel sodat net n 'select few' weet. Die grootste probleem is die verpleeg personeel en familie. Die dag wat M nie meer nodig is vir hul agenda nie, 'stref' hy net en neem weer die plek in van die dubbelganger, sommer klaar gebalsem, die works. Die dubbelganger verdwyn dan net in die niet, no-one the wiser.

Of hulle daarmee kan aangaan tot 2014 se verkiesing, is te betwyfel. Dalk is hulle so arrogant om dit te glo en te glo hulle kan MI6 n rat voor die o draai. Miskien is MI6 die raadgewers? Wie sal weet? Maar ek kan nie dink die familie sal so lank uithou nie, behalwe as hulle self om die bos gelei word. Ook dit is te betwyfel.

Maar nou se sy dogter hy sit al vir kort rukkies in n stoel. En raak al meer 'responsive'. Maar ook dat hy nie binnekort enige plek toe gaan nie. Ons kan seker selfs n foto verwag binnekort. My oupa het altyd gese papier lieg nie, maar hy is laaankal oorlede. As hy maar weet hoe papier vandag kan lieg. Eintlik lieg ek nou. Hy het dit op sy einde besef, toe hy homself geskiet het toe hy uit sy plaas uit verneuk was op papier.

Unregistered
08-11-2013, 09:21 AM
Mandela is buitendien 'n gemaakte ikoon hy het nie gekom waar hy is by homself nie ek reken die CIA of die MI6 het baie te doen gehad met sy roem en hom gemaak tot wat hy nou is. Kyk net hoe baie druk word uitgeoefen op die media om hom net meer en meer beroemd te hou en so het dit die afgelope vyf jaar verloop. Kondisionering vir iets wat moet gebeer? Sy doel is nog nie uitgedien nie, en dit gaan baie interessant raak wat volgende gaan gebeer.

Groete.
Alleenstryder.

Unregistered
08-15-2013, 10:55 PM
Ek vermoed die bekendmaking van die ou gedierte se dood sal wees na die winter om die massas gemaklik in die buitelug te laat saam tjank en dit val dan sommer ook mooi in plek vir of `n (Arab) `spring revolution, of hulle sal hom nog in die pers aan die lewe opdis totdat hulle gereed is vir hulle `second democratic revolution`

Johann S
08-16-2013, 02:27 PM
Oktober kan n goeie maand wees?

Unregistered
08-17-2013, 05:00 PM
Sjoe, as jy s vinnig lees, dan bedoel jy vinnig lees!

Lukas
08-17-2013, 08:02 PM
Registreer en probeer weer. Ek sien dat daar ’n paar moeilike plekkies is wanneer jy registreer.
1. Die program soek jou ouderdom om te sien of jy oud genoeg is.
2. Dit soek ’n naam van ’n verwysing. Daar moet jy maar ’n mens se naam insit en as dit nie werk nie, kan jy my naam gebruik.
3. Dan is daar ’n blokkie wat jy moet merk om te s dat jy die voorwaardes verstaan
4. En wanneer jy dit gedoen het, is die pad oop. EK sal so 20:30 kyk wie geregistreer het, om julle in te skakel.
5. Dan is daar ’n plek waar jy akska2 moet skryf. As jy dit nie doen nie, kan jy nie iets plaas nie.

Unregistered
08-17-2013, 08:54 PM
Punt 5.

Net geldig as jy nie geregistreer is of 'Log In' nie. Sodra jy registreer en inlog, kan jy sien wat op vlak 2 is, waar daardie skrywe nou is. Maar die probleem is, nou kan jy nie meer skryf nie, want die akska2 is nie meer daar nie en die sisteem gaan b靡e die pos iewers waar n moderator dit moet goedkeur, voor dit kan verskyn. Dis nou net hier waar die apie sy ma byt. Die moderator weet nie waar hierdie 'iewers' is nie en jou pos verskyn nooit. Ek sien n paar mense wat geregistreer is se poste verskyn, maar nie myne of baie ander nie. So ons skryf nou maar net annoniem in die oop forum, waar net n akska2 nodig is! hehe, Lukas, speel ek nou met die leeu se bal? Ek weet jy het n sin vir humor en sal darem nie te kwaad word nie. Net rooi... haha

Lukas
08-18-2013, 01:35 PM
En ek het gedink dat ek dit nou al reggekry het. Daar is seker nog mense wat ek gemis het om die verstellings reg te maak. Jy kan, wanneer jy sukkel om jou plasing dadelik te sien, net vir my jou gebruikers naam hier plaas en ek sal dit so gou as wat ek kan regstel.

En as daar AKSKA lede is wat nie die derde forum vlak kan sien nie, moet julle net die nommer ook hier plaas. Ek sal n nuwe draad daarvoor oopmaak.

Ja en so van n leeu gepraat. Ek waardeer jou insette want as ek nie van die probleme hoor of hoor dat ek dit nog nie reggekry het nie, kan ek dit nie regmaak nie.

Unregistered
08-18-2013, 04:11 PM
As ek ingeteken is verskyn niks wat ek skryf nie. Al wanneer my goed wys is as ek uitteken en dan dit plaas. So ek kan net by die oop forum goed plaas. Wanneer ek die ander vlak wil sien teken ek in en lees dit net.
Alet

Unregistered
08-18-2013, 07:04 PM
Selfde
Tom

Unregistered
08-26-2013, 06:57 AM
Hoekom is daar nie meer enige nuus oor M nie.
Hy weeg seker nou al onder 50kg, meer na 40kg, ....en ek dink mense sal skrik as hul hom nou moet sien.
Nogal gewonder hoekom is daar nie enige mediese personeel wat oor sy toestand kan raporteer nie, wat werklik aangaan.
My persoonlike opinie is dat hy nog leef, maar op sy ouderdom dink ek nie hy is by sy volle bewussyn nie.

Tom
08-26-2013, 08:35 AM
Oor die naweek gelees hy is krities maar stabiel/onstabiel. Dus word die retoriek nou effens aangepas en sal hy seker stadig maar seker sieker word sodat teen die tyd hy sterf, dit nie meer so groot storie vir die massa sal wees nie. Hierdie lyk of dit alles gaan rondom die kondisionering van die massas.

Unregistered
08-26-2013, 08:45 AM
Ek het oor die naweek gelees sy toestand het verander na krieties maat stabiel/onstabiel. Die retoriek word dus nou effens aangepas en sal hy seker nou stelselmatig sieker en sieker word, totdat die massas so gekondisioeneer is, dat wanneer sy afsterwe aangekondig word, die byt uit dit uitgehaal is.

Die beplanning vir die begrafnis is ook seker nou baie meer in plek en begin die ANC kans sien daarvoor. Ook het die ANC seker nou te hore gekom daarvan dat hulle optrede M en sy nageslag afsny van die voorvaders en begin seker benoude oomblikke as gevolg daarvan beleef.

Tom (ingeteken as anoniem met akska2 kode)

Unregistered
08-28-2013, 08:49 PM
Die Afrikaner kan trots wees op Madiba se nalatingskap!

Unregistered
08-28-2013, 10:11 PM
Wil jy nie vir ons so bietjie meer van die wonderlike nalatenskap vertel nie? Daar is 地 paar swart mense wat ek ken aan wie ek dit graag wil verduidelik want hulle stem glad nie met jou saam nie. Hulle het van 1994 tot nou toe, nog nie gestem nie en die, nie stemmers, verteenwoordig die grootste gedeelte van ons bevolking. Miskien kan jy met 地 goeie verduideliking die nie stemmers oortuig om te begin stem.

Unregistered
08-29-2013, 01:21 PM
Verduidelik vir die swartman dat ons anders is en afsonderlike ontwikkeling die antwoord bied. So kan ons steeds mekaar ophef ekonomies ens sonder om enige minderheidsgroepering te na te kom. Ons kan as goeie bure saamleef, reenboog nasie ie en sal net n droom bly.

Lukas
08-29-2013, 06:33 PM
As jy nommer 65 is verstaan ek nie hoe jou storie nou by Mandela se nalatinskap uitkom nie.

Unregistered
08-29-2013, 08:07 PM
"Hoekom word Mandela kunsmatig aan die lewe gehou?"

Nugter alleen weet en die dronkes wil nie se nie...

Unregistered
08-29-2013, 09:20 PM
Hy word kunsmatig aan die lewe gehou omdat hy nie natuurlik aan die lewe kan bly nie.

Unregistered
08-29-2013, 09:32 PM
Nalatenskap vir die wit en swart man sal nie dieselfde waarde he nie, maar vir daai swart 50% wat gestem het beteken dit dat hulle die propaganda gesluk het, terwyl die eindlik met verstand die 50% is wat nie gestem het nie. My stelling was eindlik [om die water te toets] gerig aan die wittes wat ook die propaganda gesluk het. 65

Unregistered
08-31-2013, 06:58 PM
Die goeie nuus is dat die RGN gedurende 1983 bevind het dat die meer intelligenter mens vir propaganda meer vatbaar is. Die slegte nuus is dat ons dan seker minder intelligent is. Die goeie nuus is dat die slimmes se o eendag kan oopgaan. Die slegte nuus is dat ons skynbaar te dom is om dit vir hulle oop te maak. Die goeie nuus is dat ons nie nodig het om dit te doen nie. Op 地 dag iewers in die toekoms sal dit seker tog gebeur.