PDA

View Full Version : Jaco Bogaards



Unregistered
07-16-2013, 09:17 PM
Versprei asb. die versoek so wyd moontlik, ander web blaaie, sosiale media ensovoorts.

Sal ook help as u kan bydra. Ons moet ons mense ondersteun.



Beste volksgenote,


Jaco Bogaards van die distrik Nylstroom is tot 3 jaar gevangestraf gevonnis met die bewering dat hy huisvesting gebied het aan twee “Boeremag”-beskuldigdes (Herman van Rooyen en Rudi Gouws). Jaco het onlangs sy vonnis onder haglike omstandighede begin uitdien in die Sentrale Gevangenis, Pretoria. Daarmee het sy gesin hulle vader, beskermer en broodwinner verloor te midde van ekstra uitgawes soos reiskostes na die gevangenis, hoë regsrekeninge, beveiligingskostes, ensovoorts.

Volksgenote word DRINGEND tot bydraes versoek sodat ons almal kan meehelp om die geldelike aanslag wat hierdie edelmoedige familie in die gesig staar, af te weer. Elke bedrag – hoe gering ookal – word van harte waardeer!

‘n Fonds is met die medewerking van die Bogaards-familie opgerig waarin alle bydraes inbetaal kan word - die rekeningbesonderhede is as volg:



Naam van rekening: Bogaards Fonds

Standard Bank Warmbad

Takkode: 053 047

Rekeningnommer: 036 139 459



Vir moontlike verdere navrae skakel gerus vir

Ezelke Bogaards 082 853 8384

of

Liezel van Rooyen 082 829 9279.



By voorbaat dank -

Boeregroete,

Liezel van Rooyen.