PDA

View Full Version : Vir wie en ....



Nov16
01-13-2017, 08:00 PM
"""""
Jy is ook heeltemal reg dat ons as mense wel ons omgewing beÔnvloed en vandag vind dit al vinniger en vinniger plaas. Die oorspronklike dryfveer agter ontwikkeling was egter hoofsaaklik hoofsaaklik omgewingsgedrewe. So was die industriŽle revolusie gedryf deur omgewingsfaktore soos hoŽr produksiedruk, hoŽr loonvereistes en so aan. Was hierdie drukpunte nie daar nie sou meganisering heel moontlik baie stadiger of selfs glad nie plaasgevind het nie. Hoe verder ontwikkeling vorder hoe moeiliker raak dit om die primÍre dryfveer te onderskei.""""

S415 ek sal bittergraag almal se idea oor die een volg, jou skrywe
wees nie. EK het baie van sy verwysings al gelees, maar telkens val die redenasies van die skrywers uitmekaar wanneer ons dit eerlik en objektief aan die liefdesgebod gaan toets.

Kan ons die een toets?

Die liefdes gebod is daar vir vreede en vredenliewe mense, om nie aan ander te doen wat jy nie aanjouself sou doen nie....

Omyrent elke geloof uigesonder aan die Christen kant het die skrywe ook filosoofiese skrywes. Maar die mens se natuur laat hom daartoe nie.

So uit die islam woord. http://understandquran.com/love-brother-love.html

En hier uit die wiky world gaan ons nou op baie se toone trap

https://en.m.wikipedia.org/wiki/Religious_views_on_love

Nov16
01-13-2017, 09:38 PM
Dit is moontlik en waarskynlik vir ons om ietsie uit die inligting te leer

http://www.letusreason.org/Cult11.htm

Wie het wanneer in geloof mense in die wereld oortuig om hulle te vang as vissers en die soort geloof te ontwikkel soos ons dit vandag sien.

Sekerlik in al die heloowe is daar n skepper? En sy liefde aan sy mense?
Dink dit is waar ons meskien verkeerd gaan wie is daardie mense. Vir wie ons so lief moet wees soos vir ons skepper?

Jy moet jou naaste lief hÍ soos jouself?