PDA

View Full Version : Evil Black Goo Used in Mecca and Vatican.



472
01-22-2017, 11:19 AM
Hierdie is my eerste kennismaking met die onderwerp. Daar is baie 'food for thought' in die onderhoud en baie interessant. Die laaste deel het my weer laat dink aan die eet van vleis en dit is wat ek nou ernstiger gaan oor n studie doen. Ek is so lief vir my vleis en sal dit ten alle koste verdedig. Amper soos die wat Kersfees vier en maar net nie wil weet dat dit n klap in Sy gesig is nie. Soos mense dit verdedig met allerhande verskonings, laat dit my wonder of doen ek nie maar net dieselfde met vleis nie, deur te s, los my vleis uit! Het God dit regtig vir ons gegee as voedsel, of laat Hy ons net toe, soos Moses egskeiding toegelaat het, as gevolg van die hardheid van ons hart?Dit is die laaste deel van hierdie onderhoud van my daaraan laat begin dink het. En dan dink ek weer aan my laaste Rooibok wat ek vir biltong geskiet het. Dit was n emosioenel gebeurtenis, van hoe dit afgeloop het. Ek het daarna weer springbokkies geskiet, maar dit het die renons daarin net vererger. Nou eet ek bees biltong. Asof dit nou n verskil maak....

Ek wil net n aanhaling doen, wat onder die comments van die video is.


Israeli News Live

by some comments here I see that SOME think we are promoting black goo...am I understanding this correctly? There is a problem in understanding I guess. We are exposing this as a evil dark agenda, not promoting a black goo. Anna Vargas, sorry sister I really have a hard time understanding you as you left a comment that we are promoting black goo and that black goo will not save anyone... really I ask? did `jana or I ever said black goo will save anyone? I am wondering . Can you understand that this is expose of the evil agenda thats real , it really does not matter if you like it or not, its there, its real and its dangerous and we must get equipped against it? Do you understand that this is what illuminati is into , Vatican is into and may churches that many still go to that went back to Vatican are into? altars of Catholic Churches have this substance here in Europe. Nazis used to to kill empathy and isis is using this as well. This explains a lot of mysteries. So your direct rebukes somewhere else because you lack understanding of what we are doing here. thank you


https://www.youtube.com/watch?v=roBC3F_-dpQ

Hein
01-23-2017, 07:48 AM
Hallo 472. Baie van ons kan nie, of het nie die tyd om lang videos te kyk nie. Kan jy miskien vir ons klein beskrywing gee van die video, sodat ons kan uitvind wat hier aangaan. Black goo??

454
01-23-2017, 03:16 PM
Klink vir my hy hoef nie klippe te grou vir black goo nie, hy praat dit sommer.

caholt
01-23-2017, 04:25 PM
Genisis 9 vers 3+
Aangehaal uit die KJV online

"2 And the fear of you and the dread of you shall be upon every beast of the earth, and upon every fowl of the air, upon all that moveth upon the earth, and upon all the fishes of the sea; into your hand are they delivered.

3 Every moving thing that liveth shall be meat for you; even as the green herb have I given you all things.

4 But flesh with the life thereof, which is the blood thereof, shall ye not eat."

Ek wil net noem, ek het na die stuk oor die kos geskip aan die einde en probeer luister wat hy alles nog tese gehad het.
Wat vir my uit gestaan het in die stukkie wat ek wel gehoor het is dat hy vinnig is om te se iets is black magic en hoe ons die aarde moet heal maar hy het nie een keer iets oor God gese nie.

@472, Jy het seker die hele video gekyk, het hy enigsins erkenning gegee dat God die enigste God is of iets in daai lyn?

Hoekom ek vra is omdat wat ek gehoor het vir my baie new age / hippy geklink het oor die aarde heal ens.

caholt.

472
01-23-2017, 08:37 PM
Caholt, nee hy het nie. Hy is blykbaar nie n Christen nie, maar tog is hy nie n anti-chris nie en erken die skepping. Hy is baie versigtig wat hy s in die wetenskaplike gemeenskap. Hy het nie een keer wat Jana oor Christus of God gepraat het, tee gepraat nie en net sy kop bevestigend geskud. Nee, ek dink nie dit is new age of hippie nie. Dit is ook nie n geloof wat hy verkondig nie. Dit is n 'stof' wat vervaardig word (ek weet ook nie, miskien kom dit uit die ruimte?) en die vermoe het om met mense te kommunikeer. Hy vermoed dit gaan as AI gebruik word. Hy verduidelik die eienskappe en stuur n waarskuwing uit daaroor. Hy se ook dit het met Transhumanisme te doen.


transhumanism
tranzˈhjuːmənɪzm/
noun
the belief or theory that the human race can evolve beyond its current physical and mental limitations, especially by means of science and technology.

Hierdie was die eerste van 4 of vyf dele. Die res gaan nog volg. Jana het die hele onderhoud so opgebreek en gaan dit stuk stuk vrystel.

Hein, dit is te gekompliseerd vir my om te probeer verduidelik. (Quantum rekenaar gebied) Ek self verstaan skaars. Ek dink daar is waarheid in. Ek weet daar kom ongelooflike dinge vorentoe op die mens se pad. Jesus waarsku ons om nie die diep geheime van hierdie dinge (black magic) te leer nie. Ek sal daarby bly. Maar ek voel ons moet weet van die dinge om daarvan weg te kan bly eerstens en tweedens n idee te h van wat gebeur. Black Goo is in kort n demoniese stof met 'lewende wese' einskappe. Dit is swart en kan self van vorm verander en enige vorm aan neem. In sy on onwikkelde formaat, is dit soos klei. Black in die naam dui demonies aan en Goo die putty agtigheid daarvan. Dit het nie al die eienskappe van die mens nie. Dit het nie liefde nie en bestaan net uit die inteligensie en seksuele eienskappe van die mens en beinvloed dit. (is dit nie ook Satan se eienskappe nie? - my eie vraag?) Dit kan jou in n tirade laat gaan en moor, deur jou persoonlikheid so te beinvloed deur net naby dit te kom. Dit het baie met Black Magic te doen en word in veral Rooms Katolieke 'kerke' versteek onder die voorwerpe in die 'kerk'.

Hy bespreek ook die gebruik van goud in die mens se DNA. Ek stel dit waarskynlik verkeerd. Maar hierdie 'formule' kan jou blykbaar jonk hou of selfs ouderdom omkeer. Hy veroordeel dit geheel en al en s reguit dit is onatuurlik' Hy het die vermo om dit te gebruik op homself maar weier, omdat dit nie die lewe is nie. Oud word is deel van die lewens siklus en moet so wees. Dit is wat hy s. Hy het ook vertel van n kat wat hulle geneem het as eksperiment. Die stert was afgekap in n ongeluk en hulle het die stert laat terug groei. Hy veroordeel hierdie tegnologie on dubbelsinnig. Hy het iets gese wat ek nie geweet het nie. Hy het Manna uit die bybel genoem en dat hulle vermoed dat God dit uit hierdie 'prinsiep' gemaak het en dat die Israeliete wat dit geeet het, nie ouer geword het nie. Waar kom dit in die Bybel voor, die 'nie ouer word' gedeelte? Ek het dit nog nie raak gelees nie, maar moet erken ek het al my jare op die nuwe Testament konsentreer en het maar later agtergekom mens moet nie die ou testament afskeep nie. So ek sal seker nog daarop afkom, as dit daar is.

Dit is nogal jammer as julle nie die hele ding kan kyk nie. Ek kan nogal doen met ander se kommentaar, insig en insette.

Caholt, dankie vir daardie aanhalings. Dit sal vir my n begin punt wees.

Hein
01-24-2017, 08:14 AM
Dags 472.

Ek wil vandag ‘n lessie met jou deel, uit die paadjie wat ek geloop het in die lewe, en veral nadat ek weergebore was. Miskien weet jy dit reeds goed, maar tog wil ek jou herinner daaraan.
Nadat ek weergebore was, was ek so leergierig, dat ek enige goed wou opraap en leer daarvan.
Een van die dinge wat ek baie, baie leergierig was, was om die Bybel te lees, en dat Heilige Gees dit aan my openbaar.

Soos die tyd begin aanstap het, wou ek meer oor ander goed ook uitvind, en dis goed van die vyand satan, hoe hy opereer, wat hy doen, sy karakter en sy eienskappe. Alles nog goed so, want dis Bybels en als is daar opgeskryf.

Maar LATER VAN TYD het ek ander goed van ander skrywers ook begin bestudeer, party Christene en party nie. Op ‘n tyd het ek begin besef dat dit wat ek bestudeer my tyd roof wat ek saam met God kon spandeer, of tyd in die koninkryk. Daar is nie verniet ‘n gesegde nie: “ IF THE devil CANT BEAT YOU, he MAKES YOU BUSY..”

Jy kan miskien leer uit my ondervinding. Daar is regtig so baie inligting daarbuite vandag, dat ons werklik TOEGEGOOI kan word daarmee op internet, media, tv, dstv, koerante, boeke ens. Ons leef in ‘n era van inligting, Waar gaan dit stop? Dit ROOF SOVEEL TYD VAN JOU, wat jy eerder kon spandeer op God self, God se goed of God se Woord.

God se Woord kanselleer alle goed wat vyand wou uitbring, ons sit met magtige wapens vanuit die hemel, ons sit met Goddelike krag in ons...., MAAR ONS MOET DIE WOORD KEN !!!

Dink bietjie hieraan. Ek wil jou laat met die volgende verse wat vir my baie beteken:
Kol 3:1 As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit.
Kol 3:2 Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.


Mag dit wat hierbo staan jou inspireer op ‘n heel nuwe manier.

Groetnis, Hein

454
01-24-2017, 12:09 PM
My goeie genade....... Hein ons stem saam oor iets!!!

Chris

472
01-24-2017, 01:47 PM
Ek stem saam Hein!

greengroen
01-25-2017, 10:35 PM
Is daar n plek in die Bybel waar God vir Adam en Eva vra om die tuin te verlaat asgevolg van hulle dade deur ongehooorsaam te wees aan God se opdragte waar hy se verlaat die tuin voordat hulle eet van die boom van imortaliteit.
Die gees van verskriking waaroor gaan dit.
Wat was die manna uit die hemel wat God vir die Israelite gegee het in die woestyn.

472
01-29-2017, 09:05 PM
Is daar n plek in die Bybel waar God vir Adam en Eva vra om die tuin te verlaat asgevolg van hulle dade deur ongehooorsaam te wees aan God se opdragte waar hy se verlaat die tuin voordat hulle eet van die boom van imortaliteit.


23 Daarom het die Here God die mens weggestuur uit die tuin van Eden uit om die aarde te gaan bewerk, die aarde waaruit hy gemaak is. 24Die Here God het die mens uitgedryf, en om die toegang tot die boom van die lewe te bewaak, het Hy oos van die tuin van Eden gerubs gesit, en ook ’n vlammende swaard wat heen en weer beweeg.
Nuwe vertaling. (Ge 3:23).

24 So het Hy dan die mens weggedrywe en grubs aan die oostekant van die tuin van Eden laat woon, met die swaard wat vlam en flikker, om die toegang tot die boom van die lewe te bewaak.
Ou Vertaling. (Ge 3:24).

Gen 2:9 En die Here God het allerhande bome uit die grond laat uitspruit, begeerlik om te sien en goed om van te eet; ook die boom van die lewe in die middel van die tuin, en die boom van die kennis van goed en kwaad.

Gen 3:17 En aan die mens het Hy ges: Omdat jy geluister het na die stem van jou vrou en van die boom geet het waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie—vervloek is die aarde om jou ontwil; met moeite sal jy daarvan eet al die dae van jou lewe.

Gen 3:22 Toe s die Here God: Nou het die mens geword soos een van Ons deur goed en kwaad te ken. As hy nou maar nie sy hand uitsteek en ook van die boom van die lewe neem en eet en lewe in ewigheid nie!


Rev 2:7 Wie ’n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes s. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boom van die lewe wat binne-in die paradys van God is.

Rev 22:2 In die middel van sy straat en weerskante van die rivier was die boom van die lewe wat twaalf maal vrugte dra en elke maand sy vrugte gee, en die blare van die boom is tot genesing van die nasies.

Rev 22:14 Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan h op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.


Is dit wat jy vra in jou eerste vraag?

Tweede vraag. (Die gees van verskriking waaroor gaan dit?)
Ek dink dit gaan oor wat in die eindtyd gaan gebeur.
Dan 7:15 Die gees van my, Danil, is in sy omhulsel verontrus, en die gesigte van my hoof het my verskrik.

Derde vraag. (Wat was die manna uit die hemel wat God vir die Israelite gegee het in die woestyn?)
Lees
Eksodus 16
Numeri 11
Deut 8
Josh 5:12
Neh 9:20
Ps 78:24
John 6
Heb 9:4
Openbaring 2:17

Ek hoop dit antwoord wat jy bedoel het.

greengroen
01-30-2017, 12:41 PM
Danki sal dit naslaan