PDA

View Full Version : Nuwe vlaag aanvalle



Unregistered
08-12-2013, 07:52 AM
Cape Town - An armed gang of robbers is believed to be terrorising the Cape winelands, which is home to some of the countryís wealthiest families.

The Sunday Times reported that police last week confirmed the crime-wave. ďIndications suggested that criminals target isolated areas, especially on farms where vehicle access is limited,Ē said police spokesperson Captain Frederick van Wyk.

He would not comment on whether it was a possible gang but one wine farm owner, who asked not to be named, said he had been robbed twice in the past few weeks and that up to a dozen farms had been targeted during this crime wave.

Other residents revealed that the robbers employed nearly identical tactics in several of the raids; they often moved on foot and were equipped with balaclavas, gloves and backpacks and in many cases they were familiar with the surroundings, enabling a fast getaway.

Police resources are however thin on the ground with apparently only two vehicles to patrol a rural area made up of nearly 400 farms and smallholdings.

The robbers operate under cover of darkness and strike in the early hours of the morning. Residents say they were not targeting tourists but rather valuable household items.


http://m.news24.com/news24/SouthAfrica/News/Armed-gang-targets-Winelands-20130811

Lukas
08-13-2013, 02:00 AM
Kan iemand uitvind of die rowers swart is en Afrikaans kan praat? Ek het n vermoede dat dit dalk nie bruin mense is nie.

Unregistered
08-13-2013, 07:01 AM
hi oom Lukas

daar is berigte dat die groep afkomstig is van Malawi wat die vorige jaar verbind was met soortgelyke aanvalle in Noordhoek landgoedere

sal bietjie verder navorsing doen

groete

Unregistered
08-13-2013, 02:44 PM
Malawi is vir my baie interessant omdat ek in 1990 ín radioberig onderskep het waar die kommuniste vanuit Mosambiek beplan het om Malawi ook te destabiliseer. Hoe vÍr die revolusie daar gevorder het, wonder ek.

Die ander interessante berig was dat die Namibiese soldate net soos die Zimbabwe Soldate by rooftogte in Suid-Afrika betrokke is. Volgens die berig het die NamibiŽrs meer op die Kaap gekonsentreer.

Wat hiermee saamloop was ín NamibiŽr wat gedurende 1999 naby Rustenburg vir gesmokkelde diamante gearresteer is. Die ondersoek-beampte was baie omgekrap toe die regering hom forseer om die krimineel te laat loop aangesien die smokkelaar se pa ín Namibiese minister was.

Ek het gedurende 2008 ín boek geskryf wat ek nooit gepubliseer het nie. Dit was net vir AKSKA lede wat belanggestel het beskikbaar en en daar het ek ín paar voorspellings gemaak. Een was dat die res van Afrika se rebelle groepe nie kan wag om in Suid-Afrika betrokke te raak nie.

Rebellegroepe in Afrika is die resultaat van volwasse misdaad stelsels. Die wat na hulle eie paramilitÍre opleiding nie in die statutÍre magte opgeneem word nie, word rebelle

Maar my informasie oor Zimbabwe is ietwat anders. Die rebelle wat daar gekweek word, word glo van die staanspoor af in hulle weermag opgelei. Dit sal interessant wees om te sien of dit ook in NamibiŽ die geval gaan wees. Die rugsakke in die vorige berig het my oor hierdie Kaapse misdadigers laat wonder.

Unregistered
08-13-2013, 03:37 PM
Intressant wat was jou boek se motivering, en kan akska lede nog een bekom via Lukas.

Unregistered
08-13-2013, 05:21 PM
mens kan seker net raporteer wat mens in die nuus sien oor die kaap.

NET INTERRESSANT DAT DIE KAAP NOU GOED GEDESTABILISEER WORD DEUR WIE???... seker die wat die DA regering INNIE KAAP en tante Zille nie kan verdra nie.

Ongekende polisie aanvalle wat toeneem innie kaap.

DA regering in Kaap vra vir weermag en spesialis polisie eenhede om in te gryp, maar ANC regering gooi hul 'n toffie...

So ook sien ons laaste 2 jaar onluste op plase (heydenrich?? ANC), wat toeneem en toeneem.

SO SIEN ONS NOU MEER EN MEER PLAASMOORDE DAAR OOK, waar balnkes uitgemoor word.

Die DA blyk 'n groot gevaar te word vir die ANC, want peilings toon dat hul ongeveer 10% steun in GAUTENG gaan verloor ook. Dit beteken stadig maar seker sien die ANC hoe hul eie mense hul nie meer wil herkies nie.

Lyk of die drukpot begin kook, soos die vuur aangesteek word.

Die wiel draai stadig maar seker vir die ANC, maar hul kan die bitter pil net nie maklik sluk nie.

Groetnis, Hein

Unregistered
08-13-2013, 05:26 PM
Wou ook net byvoeg, my neef boer naby Mosselbaai. Daar werk baie Malawiers op die plase. Hul is baie, baie goeie werkers, en hoogs in aanvraag. Baie betroubaar ook.
My neef se hy het nog nooit sulke goeie mense op sy plaas gehad nie.

Nou wonder ek net: Is die storie omtrent die Malawiers nie maar net suur druiwe nie, oor hul so gesog is by boere nie? Eeerder Malawiers as dronk kleurlinge en swartes, wat mens nie kan vertrou nie.

Groetnis, Hein

Unregistered
08-14-2013, 07:00 AM
Kaap "goed gedestabiliseer" Hein ek dink dit is meer n poging wat nie slaag nie, maar ons sal voorentoe sien want hier is baie terugveg pogings. Die arbeids onrus was ook plek plek groter gemaak as wat dit was nes daar bo ook soms gebeur. Alle aanduidings is dat stakings die laaste tyd afgeneem het behalwe die ontlasting gooiery wat hulle nog geniet. Die weermag wat versoek word, is oor die mense op die kaap se vlaktes voel die polisie kan nie die bendes in toom hou nie en die afgelope maande het dinge vererger wat bende gewelf betref. Baie word moontlik toegeskryf aan Staggie wat uit die tronk gaan kom en die jonger spanne wat nie vir die ouer bendelede wat uit tronke kom wil terug staan nie. Die situasie is kompleks dis binne en buite gevegte oor range en gebiede. Wat die uitlanders betref is jy moontlik reg oor die Malawiers, want ek weet van mense wat hulle ook as goeie drywers aanbeveel. Die ander groepe sien ek min of meer so sorteer vanuit berigte ens. Nigeriers en Marokane raak gou betrokke by die onderwereld van nagklubs dwelms, Chinese het ook hulle mafia in die mark, maar die grootste groep werk vir hulle self en doen goed met al die China Town winkels, so hulle is georganiseerd. Jou Somaliers en Pakistanies bedryf meetal spaza shops/kleiner winkels en doen besigheid. Jou Zimbabwiers en Kongolese tref jy aan in dorpe, stede, plase wat wil werk en is ook goeie werkers. Hierdie is wat ek oorhoofs waarneem van die groepe en daar kan kleiner persentasies afwykings wees. Die wat in ander gebiede iets anders waarneem kan met my verskil. Staan vas