PDA

View Full Version : Dankie vir die voorstel



Unregistered
08-14-2013, 12:56 AM
Ek sien dat daar bo aan die forum n plek is vir aankondigings. Ons nuwe blad is maklik maar daar is nog baie wat ek moet ontdek. Ek het n welkom boodskap vir nuwe lesers net bo die nuwe draad se skakel gesien.