PDA

View Full Version : akska het n facebook blad



Unregistered
08-14-2013, 08:18 AM
Hi almal

Akska is op facebook

Julle kan die link volg( en onthou om vir jou mense ook te vertel)

Groete

https://m.facebook.com/profile.php?id=323547104449501&_mn_=11&fref=none&refi

Unregistered
08-14-2013, 08:29 AM
Hi

Hier is nog n link vir die mense wat hul rekenaar gebruik.

https://www.facebook.com/pages/Akska/323547104449501

Lukas
08-15-2013, 06:16 AM
Baie geluk Xander en baie dankie. Ek dink dat jy die nuwe Facebook gedagte baie mooi begin het. Ek dink ook dat die foto wat jy gebruik het n goeie foto is om aan ons te koppel.

Mooi werk.

S417
08-06-2014, 06:16 PM
Ons kan alles wat op fasebook kom, share. Ek dink dat al die akska fasebook vriende 'n punt daarvan moet maak om alle nuwe inligting wat op akska se fasebook kom nie net te Like nie maar ook te share sodat akska meer bekend kan word.