PDA

View Full Version : Derek Prince oor God, Jesus en die Heilige Gees



1616
05-16-2017, 07:56 AM
Doen jouself 'n guns en gaan kyk (en luister) gerus op YouTube na die mooi manier hoe Derek Prince moeilike konsepte oor ons pad met Jesus Christus op 'n maklik verstaanbare wyse verduidelik en oordra. Daar is te veel om te noem.

1616
05-16-2017, 12:50 PM
https://www.youtube.com/watch?v=F82ehhHGJVs&list=PL_L1za0tEXFWUQ3pdP77HAzwkVxPvJXen&index=11