PDA

View Full Version : Mense wat nie hulle plasings dadelik kan sien nie.



Lukas
08-18-2013, 01:37 PM
Wanneer jy nie jou plasing dadelik kan sien nie moet jy asb vir my net jou naam of gebruikers nommer hier plaas sodat ons dit kan regmaak.

Unregistered
08-18-2013, 07:08 PM
Tom .

akskaadmin
08-18-2013, 08:10 PM
dankie Tom. Probeer weer.

Tom
08-18-2013, 10:32 PM
Goed, ek probeer. Sal sien of dit verskyn.

Dit werk!

En ek kan sommer edit ook!

Tom
08-18-2013, 11:49 PM
Ai tog, weer terug op die ou probleem.

Unregistered
08-18-2013, 11:51 PM
Ai tog. Weer terug op ou probleem. Is dit omdat ek my password en Email verander het?

Unregistered
08-18-2013, 11:52 PM
#5 is Tom.

Skaamjan
08-19-2013, 08:22 AM
Tom. Ons kan dan jou plasings sien. Is dit moontlik dat dele van jou plasing nie verskyn nie ? Ek weet nie maar ek neem die Go Advanced opsie en dit lyk of my plasings dadelik gelees kan word

Unregistered
08-19-2013, 09:25 AM
Ja, jy kan dit sien wat ek plaas as ek uitlog en annoniem plaas, met akska2 code, soos hierdie plasing. Sodra ek inlog, se dit my plasing moet eers goedgekeur word. Dit was reg gister, maar toe verander ek my password en email, toe is alles weer opgevoeter. haha

Ek sal nou gaan kyk of akskaadmin al daarby uitgekom het.

Tom
08-19-2013, 09:26 AM
Toets, Tom.

Goed, dis weer reg, dankie.

Lukas
08-19-2013, 09:56 AM
Dankie Tom. Jy het my nou gehelp om Alet en n klomp ander mense se probleme ook reg te maak.

Tom
08-19-2013, 10:01 AM
:) Plesier!

Tom
08-20-2013, 12:03 AM
Nee gids, nou weet ek nie. Sal n nuwe teorie moet uitwerk. Lyk my ek kan pos op anonieme forum sonder akska2 kode as ek in gelog is, maar nie op vlak twee forum nie. Wanneer ek daar pos, verskyn die boodskap dit moet eers goed gekeur word voor dit sal verskyn.

Lukas, jy kan miskien kyk, ek het n pos onder 'Wat kan na Madela se dood gebeur ?' gedoen wat nie wil verskyn nie en eers goedgekeur moet word.

Unregistered
08-20-2013, 12:06 AM
Ek kan dit nie glo nie! Ek kan alweer nie pos nie. Ek skryf nou hier terwyl ek uit gelog is en gebruik die akska2 kode. Ek het so pas die onderstaande pos gedoen terwyl ek ingelog is, maar dit wil ook nie verskyn nie.


"Nee gids, nou weet ek nie. Sal n nuwe teorie moet uitwerk. Lyk my ek kan pos op anonieme forum sonder akska2 kode as ek in gelog is, maar nie op vlak twee forum nie. Wanneer ek daar pos, verskyn die boodskap dit moet eers goed gekeur word voor dit sal verskyn.

Lukas, jy kan miskien kyk, ek het n pos onder 'Wat kan na Madela se dood gebeur ?' gedoen wat nie wil verskyn nie en eers goedgekeur moet word."

So daai teorie is ook verkeerd !!

Tom

Unregistered
08-25-2013, 09:47 AM
More.

Nee Baardman, ek kan nog nie pos as ek ingelog is nie. SÍ steeds n moderator moet eers goedkeur. Ek het onder 'Tom se probleem' probeer pos.

Ek het toe uitgelok en plaas nou die pos anoniem met akska2 kode.

Tom

Unregistered
08-25-2013, 07:48 PM
ek loer weer

Lukas
08-27-2013, 05:48 PM
Naand Tom

Ek het so rukkie terug met Baardman gepraat en ons is al nader aan die oplossing. Hy het more n groot vergadering waarvoor hy moet voorberei. Die probleem bly dieselfde. Hy verander ook die stellings ne wanneer ons nie kyk nie, verander die stellings weer terg na waar dit was.

Hy gaan nou meer in diepte na die oorsaak soek sodat dit ons nie weer in die voet skiet nie. Byt net so bietjie vas ek is seker dat ons die probleem gaan wen.

Groetnis