PDA

View Full Version : Bevryding in Jesus Christus



1616
10-29-2017, 12:21 AM
Ons Geestlike oorlog is nie iets wat ons op ons eie hoef of kan aanpak nie. Ons is vry gekoop met Jesus Christus se bloed. Die oorlog is nie teen vlees en bloed nie. Daar is vir ons oorwinning en God se Woord wys ook vir ons hoe. Trek daagliks die wapenuitrusting aan wat beskryf word in Efesiers 6 vanaf vers 10.

Kyk ook gerus na die video van Derek Prince op YouTube: How to be delivered from Demons and Demonic Oppression

https://www.youtube.com/watch?v=rG3xEr8r9g4

1616
10-29-2017, 01:54 AM
As jy meer wil weet oor die Geestelike oorlog...

https://www.youtube.com/watch?v=-Q2XsucBAlA

Casting down strongholds

454
10-30-2017, 02:20 AM
1616

Wat is 'n voorbeeld van die "strongholds" ?

Chris