PDA

View Full Version : Mandela uit hospitaal



Unregistered
09-01-2013, 09:28 PM
Nelson Mandela is volgens vanaand se tv-nuus uit die hospitaal ontslaan en word nou tuis, in Houghton, versorg. Volgens Mac Maharaj kan Mandela dieselfde versorging tuis as in die hospitaal ontvang. Klomp ambulanse en noodvoertuie was duidelik voor sy huis sigbaar en dit was n hele gedoente maar geen foto van homself van naby of n kameraskoot waar hy in die huis ingeneem word, is op tv gewys nie.
Alet

Lukas
09-01-2013, 11:31 PM
Nie eers die Media het al hulle eendjies in n ry nie.

Bush se kantoor stuur medelye, die regering ontken dat hy ontslaan is en terselfdertyd erken hulle dat hy ontslaan is.
__________________________________________________ ____
ANC, DA welcomes Madiba's homecoming
2013-09-01 19:55

The ANC and the DA have welcomed the news of former president Nelson Mandela's discharge from hospital.

Family celebrates Mandela's return home
Nelson Mandela discharged from hospital

George HW Bush's office in Mandela gaffe
2013-09-01 18:06

Ex-US president George HW Bush's office mistakenly announced the death of former president Nelson Mandela, reports from the US say.

Family celebrates Mandela's return home
Mandela discharged from hospital
Mandela unstable at times presidency
__________________________________________________ ________________

Een ding kan ek van Mandela s. Hy is nou een man wat nie maklik doodgaan nie. Maar wie sal weet?

Die regering hanteer die hele Mandela besigheid baie vreemd. Maar wie weet? Miskien kry Mandela iewers in die volgende twee weke weer n terugslag wat hy nie gaan oorleef nie. Of miskien stem hy nog in die volgende verkiesing.

Al wat n mens met sekerheid kan s, is dat ons sal weet wanneer wanneer die media hom kan afneem of wanneer ons hom in die kis sien. Voor daardie dag nie aanbreek nie, sal ons nooit weet nie.

My opinie.

Ontslaan is hy seker tog. Maar of hy gelewe het toe hulle hom ontslaan het, sal net tyd ons dalk leer. Intussen wag ons maar om te sien wat in die volgende maand gebeur.