PDA

View Full Version : Seks en Verkragting



Unregistered
09-25-2013, 06:35 AM
Die algemene teorie oor verkragting is dat dit n magsding is van n man wat sy mag wil bewys. Dit is seker binne die Westerse konteks waar maar as ek na die onderhoude hieronder kyk lyk dit vir of blote seksuele bevrediging in heelwat van die respondente se geval n baie groot rol speel.
Menskan sien uit die antwoorde dat dit baie algemeen voorkom en dat spyt maar onbeduidend is. Verder is dit duidelik dat as n vrou haar enigsins in die verkeerde posisie plaas deur bv n guns of gesken te aanvar, sy dit ďverdienĒ om verkrag te word.
Ek dink elke Suid-Afrikaanse vrou behoort die antwoorde van die mense te lees om te sien hoe waar en wanneer sy haarself wetend of onwetend bloot stel aan seksuele roofdiere.
Dit is skrikwekkend. Ek het net n paar van die antwoorde hier geplaas maar gaan lees gerus die volledige verslag by die skakel:
http://news.sky.com/story/1144107/shocking-attitudes-to-rape-in-south-africa
Activists have warned the true scale of the rape problem is being hidden
Sky News went to a township near Johannesburg to do our own impromptu survey asking men whether they had ever forced a woman to have sex.
While unscientific, the idea was to get a snapshot of men's views on women.
The survey was commissioned with a small team of researchers who asked a select number of questions.
In total, 28 out of the 38 that answered said they had raped a woman, and many even explained how and why.
Their answers are extraordinarily candid and shocking.
The most graphic content has been removed but those likely to be offended by such material should not read on.
Here are their responses:
Respondent number one - aged 34
Q: Did you have sex with a woman who didn't want to?
A: Yes
Q: When was it?
A: 2011
Q: Would you call it rape?
A: Yes
Q: How many times have you raped someone?
A: Twice
Q: How did it happen?
A: We were having some beers in a tavern and I spent (money on) the lady but when (the) time arrived (to) go she refused. I had to use manpower to take her with me. We never got to my place so I decided to rape her. The second time it was the same woman again, we met at a shebeen and we had beers together, when she decided to leave the place I escorted her and along the way I raped her.
Q: Did she report the case?
A: No.
Q: Do you know why?
A: She told me that though I raped her what she has I now also have it.
Q: What did she mean by that?
A: She meant she was HIV positive.
Respondent number two - aged 29
Q: Have you ever had sex with a woman against her will?
A: Yes
Q: When was it?
A: 2010
Q: How many were you?
A: Four
Q: Was it a gang rape?
A: Yes. Only the two slept with her.
Q: How old was she then?
A: 16
Q: Did she (report) the case (to police) after the rape?
A: Her parents influenced her to (do so).
Q: Did you get arrested for the crime?
A: Yes.
Q: Were you convicted of it?
A: (I was given) five years placed on suspension.
Q: Do you know someone who might have done the same (thing)?
A: Yes.
Respondent number three - aged 38
Q: Have you ever had sex with a woman who didn't want to?
A: Yes
Q: How did it happen?
A: I always wanted the woman but because (I) am ugly and I knew that if I (tried) to (proposition) her she (would refuse) Ö unless I have a lot of money to buy her. I knew where she lived and traced her movements and how many people she lived with her in her shack, but I found out that her boyfriend only came (back at) month ends. I went to her place Friday night and it was raining so it helped me attack her well as no one else could hear me. I used a bolt cutter to gain entry, wielding a butcher knife. I told her not to scream until I leave her place.
Q: Did she open a (police) case?
A: I don't know because I never got arrested for the rape.
Respondent number four - age not given
Q: Have you ever had sex with a woman who didn't want to?
A: Yes
Q: How did it happen?
A: The woman always asked me for (a) cool drink or money for transport. I did give her (these things) many times. When I needed her to sleep with me she always came up with excuses. (In) January this year I met her on the street when I was coming from the nearby shop holding plastic (bags) with groceries. I decided to invite her to my place, she came over and when I needed sex she said, 'not today, next time'. I didn't buy the story. I overpowered and raped her.
Q: Did she open a case after that?
A: Yes.
Q: Did they arrest you?
A: Yes, the following day.
Q: Have you served time for the rape?
A: I (awaited) trial for six months. My brother bought the docket from the (prosecuting authorities) for R5000 (£321) and the case was (thrown out).
Respondent number five - aged 28
Q: Have you ever had sex with a woman who didn't want to?
A: No
Q: Why not?
A: It's not the right thing to do.
Q: What do you think about those who do so?
A: They are not man enough; a real man doesn't force a woman in bed for it is a crime to do so.
Q: Do you know someone who might have done this?
A: Yes! But I have no respect for people who do such things.
Respondent number six - aged 24
Q: Have you ever had sex with a woman who didn't want to?
A: Yes.
Q: How did it happen?
A: We watched (a) game of soccer together at my place at night while her parents had gone out. I bought some ciders. I knew she liked them, and we drunk together. In the middle of the game I (raped her).
Q: Did she open a case against you?
A: No!
Q: Why not?
A: I think she just got scared of her parents and avoided the embarrassment.
Q: Have you apologised to her to see if she had animosity towards you after the rape?
A: I tried but she didn't want to talk to me.
Q: How do you feel that you did such a thing to your neighbour?
A: I feel great because she is a nice woman to have (slept) with even though (it was) against her will.

Ek het die twee gelede probeer plaas maar kry steeds niks geplaas wanneer ek ingeteken is nie.
Alet

Unregistered
10-02-2013, 03:07 PM
Hallo Alet,

Ek werk in Maksimum gevangenisse vir die Here as "pastoor" onder moordenaars, verkragters, rowers, ens.

Ek kan net een ding uitwys, waarom mense dit doen.
Dis die gees van wellus, wat mense so laat optree deur te verkrag, verslaaf te raak aan pornografie, ens. Die gees van wellus, loop saam met die gees van trotsheid.
M.A.W. as daai sterkmanne van satan in mense bly, is hul instaat om dit te kan doen. Hul sal geen "gevoel" he vir enige person nie.

Meestal kon sy pa ook met hom gelol het, en/of was sy pa totaal en al afwesig gewees met sy opvoeding. 'n groot problem onder die swart volk.

Die volledige oplossing, wat alles regmaak, is vir daardie person om weergebore te word, God se Heilige Gees in hom tge kry, en dan 'n pad met God stap. Dis al rehabilitering wat 100% werk.

Groetnis, Hein

SA419
10-06-2013, 08:12 PM
Hallo Alet en ander lesers

Ek is in die SAPD en doen navorsing vir die diens, die ondersoek se uitslae is baie akuraat.
In baie gevalle word verkrag as betaling vir diens, aand se drankies by die tavern, te kry.
In baie gevalle waar kriminele sake geopen word, het die druk van n ouer, boyfriend, verwagting (pregnancy) af gekom.

Dankie vir die artikel

Unregistered
10-07-2013, 09:48 PM
ek stel regtig nie in hul siele belang nie, veel eerder om ander te waarsku oor die gevare van die tonwship kultuur. Maar jy moet seker doen wat jy glo reg is.

Unregistered
10-08-2013, 12:57 PM
Ek het te veel gesien terug kom tronk toe na hy net weer gaan verkrag het. Die 28 gebruik verkragting om vrees, mag, geweld, betaling, ens as n "tool". Die goed is siek en moet ontman word.

Unregistered
10-08-2013, 02:06 PM
ek stel regtig nie in hul siele belang nie, veel eerder om ander te waarsku oor die gevare van die tonwship kultuur. Maar jy moet seker doen wat jy glo reg is.

Dis oor jy nie belangstel dat dit gaan soos dit gaan.

Lukas
10-10-2013, 07:08 PM
No 5. Ek dink weer dat die inligting wat Alet gegee het juis dit tiepe inligting is wat ín mens nodig het om ander mense te bemagtig, om juis nie verkrag te word nie. Een van die redes wat duidelik voorkom is die geskenke kultuur. Wat interessant is, is dat daar soveel ander snellers is wat ook in ag geneem moet word.

Ek dink dit was 1981. EK het ín stuk grond buite Potch gehad en een van my werkers, ín 19 jarige met die naam van Morris, was deur die polisie gearresteer omdat hy sy eie ouma verkrag het toe sy van die dorp, met haar inkopies op pad huis toe was. Toe ek vir Morris vra wat hom besiel het om sy eie ouma te verkrag, het hy net gesÍ dat hy lis was. Dit was vir hom nie verkeerd nie. Hy was dan lis.

Van my vriende wat dokters is vertel vir my dat swart mans op ín stadium by hulle opdaag omdat hulle glo baie siek is. Die rede vir die siekte is dat hulle nie hulle vroue meer vyf keer per nag kan diens nie. My eie tuinwerker het verlede jaar vir my gevra om dokter toe te gaan omdat hy siek is. Toe ek vra wat die fout is, het hy vir my gesÍ dat hy begin sukkel om meer as een keer reg te kom.

Daar is een van twee verklarings. Of swart mense se drange is baie sterk of hulle kultuur het geen beperkings nie. Dit maak dinge vir ons vroue en dogters soveel meer belangrik om ubuntu beter te verstaan. Baie skoolkinders slip saans en oor naweke uit die koshuise, om in tavernes in die lokasie te gaan kuier. Gesiene stoere boere, se dogters word Sondae oggende in ín Noor-wes dorp, deur die polisie, kaal langs die paaie in die lokasie opgetel en weer na hulle koshuise teruggeneem.

Ons kan nie voorkomend wees as ons nie die mense van die gevare bewus maak nie. Ons kan mense nie weerbaar maak as ons nie die probleem verstaan nie.