PDA

View Full Version : Kenya aanval



Tom
09-26-2013, 11:08 AM
President Uhuru Kenyatta is quoted as blaming the United States and Israel in private conversation for their undercover agencies’ failure to prevent the major terrorist attack on Nairobi’s Westgate shopping mall on Sept. 21. He counted on them for a heads-up, only to find they were as much in the dark as Nairobi. Israeli security sources are digging hard to find out how Al Qaeda spies conducted surveillance forays in the mall – and even smuggled in large stocks of ammo – without Israel intelligence detecting them or sounding the alarm.

Miskien moet AKSKA gaan kyk of daar tekens was. En ek is nie sarkasties nie. Kan n groot geleentheid wees vir AKSKA. Kenyatta klink baie ontsteld.

Lukas
09-29-2013, 05:51 PM
Tom ’n paar maande gelde sou ek gegaan het. My een dogter was die vorige dag ook in daardie sentrum maar het die dag wat die aanval plaasgevind het, na Sudan vertrek. Ek sou nogal self daardie geleentheid wou ondersoek.

Ek het gehoor dat die Israelies tog vir Kenia oor die beplande aanval gewaarsku het. Maart tipies soos Afrika is, wil hulle die blaam verskuif om nie verantwoordelikheid vir hulle eie onbekwaamheid te aanvaar nie.

Unregistered
10-01-2013, 08:15 PM
Die insident is nogal n taaie om al die bande bymekaar te trek, baie stel dat daar nie inligting gedeel is nie wat dan met n teenargument beantwoord word dat daar nie vooraf inligting was nie, en n belangrike punt is dat daar structure is wat expats in die land waar hulle woon en werk sal ondersteun wanneer daar n bedreiging is.
Kenya is die Britte se speelpark en hulle het verliese gelei. Wat ook in ag geneem moet word is dat wanneer burgers van lande hulle in die spervuur bevind of gaan vind sal die betrokke lande n reisverbod of advise document vrystel en wanneer dinge erg raak sal hulle nie skroom om hulle spes eenhede of kontrakteurs te gebruik om die lede na veiligheid te bring nie.

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/SA-on-terror-alert-20130929
SA on terror alert
2013-09-29 07:21
Pretoria - South Africa has been put on terror alert after Samantha Lewthwaite, the alleged mastermind behind the Kenya terrorist attack, was seen doing surveillance of embassies in Pretoria recently.
Dubbed the "White Widow" by the British media, Lewthwaite has been on intelligence watch lists for the past two years. Recent sightings of her were brought to the attention of the South African police intelligence by a security organisation linked to the local Jewish community.
According to the Sunday Independent, South Africa is on a level 4 – orange-coded – rating following this new development. Only a red alert is more intensive – which could lead to the evacuation of foreign diplomatic staff.
Lewthwaite had been wanted in South Africa for identity fraud and in Kenya for being in possession of illegal explosives as well as for conspiracy to commit a crime. Interpol has meanwhile issued a red notice for her arrest. This binds all 190 member countries to assist in tracking her down and arresting her. Lewthwaite was the wife of British suicide bomber Germaine Lindsay, who blew himself up along with 26 commuters in the 7 July 2007 London bombings.

Lukas
10-03-2013, 10:17 AM
Tom. Ek het toe voelers uitgesteek en al wil ek hoe graag, sal ek nie na Kenia kan gaan om daar te gaan loer nie. Die hele ondersoek word deur die Israelies, die Amerikaners en die Britte gedoen en Suid-Afrika se aanbod om hulp te verleen is kras van die hand gewys.

As ek glo my voete daar gaan sit, sal ek glo opgetel word en vir spioenasie gearresteer word. Dit lyk dus nie vir my of ek binnekort Kenia toe sal gaan nie. Net die feit dat Keniane die minster al maande voor die tyd van die beplanning vertel het, maak dit baie moontlik dat ons moontlik ook iets uit die besigheid sou kon leer. Maar wie weet? Enige iets kan nog gebeur.

Unregistered
10-03-2013, 06:57 PM
Sjoe. Klink ernstig, sou jy jou voete daar sit.

"Net die feit dat Keniane die minster al maande voor die tyd van die beplanning vertel het,"

Bedoel/vermoed jy dat hulle die inligting uit tekens gekry het?

Tom

Lukas
10-03-2013, 09:51 PM
Wanneer swart mense betrokke is, sal daar iets wees. AL sou die Amerikaners en Britte betrokke nie die goed gebruik het nie, sou swart mense wat deel van die beplanning was, moontlik hulle muti gebruik het om die sukses van die aanval te verseker.

Swart mense is nie soos Westerlinge of Arabiere nie. Hulle kan Moslems wees maar sal nog altyd hulle kragte by toordokters gaan soek. ’n Swart man kan gelykertyd ’n Moslem, Christen, Hindu en tradisioneel wees. Daarom dink ek dat daar ’n moontlikheid kan wees om iets te kry. En as ’n mens iets kon kry, kon dit vir ons in die toekoms ook iets werd gewees het.