PDA

View Full Version : Oorsaak van dood



Unregistered
10-17-2013, 09:34 AM
Zander jy het tog mediese kennis. Help tog hier.

Die volgende is aangegee as oorsaak van dood:

He died of heartattack. When bullet strike heart, he died. Thus heartattack.

Whow.
Trudie

Unregistered
10-21-2013, 10:40 PM
Hi Trudie
In kort kan ek antwoord ja en nee
Daar kort nog bietjie meer informasie op die berig maar ek gaan die beste antwoord probeer mee help
Daar is n moontlikheid dat iemand n skoot deur die hart kan oorleef(maar die kans is baie skraal) en dan later kan sterf aan n hartaanval maar daar is baie faktore rondom die skoot wat saakmaak wat invloed het byvoorbeeld rigting en afstand van die projektiel,kaliber,rondte eienskappe en n hele klomp goed wat ek baie oor kan skryf
So ons kan se dat daar n moontlikheid is om die skoot te kon oorleef maar goed wat ingedagte moet gehou word is dat wanneer die persoon gewond word,hy of sy in n skok toestand ingaan en dat die skok n baie groot faktor is.
Voorbeelde van skok is, stress,plasma verlies,en infeksie.Die hartaanval gaan eerder oor wanneer die hart nie genoeg bloed (en dan suurstof wat in die bloed is) aan himself kan voorsien nie. Waneer die dan ontbreek en die hartspier beskadig of gedood word, die hartfunksie beinvloed wat dan die res van die liggaam benadeel