PDA

View Full Version : Mozambiek onstabiel



Unregistered
10-24-2013, 06:48 PM
Lukas, weet jy meer oor Moz - Frelimo en Renamo, as wat in koerante is?

Groetnis, Hein

Unregistered
10-24-2013, 07:16 PM
Onthou julle dat daar in 2010 gerapporteer was dat Afrikaanssprekende mense in pakke klere geheime vergaderings met RENAMO gehou het. AKSKA het toe reeds voorspel dat daar iets gaan uitbroei.

Lukas
10-25-2013, 09:02 AM
Hein. Op die oomblik moet ons, ons nie daaroor bekommer nie. Onstabiliteit in Mosambiek hou op die oomblik vir ons meer voordele as nadele in.

ín Ruk gelede het ek vertel dat ons hele politiek speelveld deur baie groot en invloedryke magte beheer word. Die agenda vir die spel en die doelwit van die spel, is skynbaar alreeds voor Verwoerd se dood beplan en dit lyk of die plan as gevolg van ouderdom, nog nie ontspoor het nie.

Wanneer ek van ouderdom praat, bedoel ek dat die oorspronklike denkers agter die plan al baie oud is en dat hulle as gevolg van dood, ouderdom en die, siektes wat daarmee gepaard gaan, nie meer kan of wil nie. Hulle funksioneer in dinkskrums of soos hulle dit noem ďThink tanksĒ en het ín paar jaar gelede ernstig begin om nuwe bloed in hulle dinkskrums in te bring.

Wanneer ons te veel daar gaan krap, gaan ons seerkry. Wanneer ons te veel die gebeure waar hulle betrokke is, wil ontleed, gaan dit met ons baie sleg gaan. Ek het in die verlede reeds te vÍr gegaan en dit was vir my persoonlik, elke keer ín ongemaklike ervaring. Wat presies die agenda is, kan ek jou nie sÍ nie. My vermoede is dat hulle die politiek uiteindelik in ín blik gaan druk, waar regstellende aksie iets van die verlede gaan word en waar die regering, uit ín regering gaan bestaan wat gelyke regte aan wit en swart sal gee.

Of die gelyke regte vir die totale bevolking, of slegs sekere gedeeltes van die bevolking, goed of sleg sal wees, sal ons nie nou weet nie. Ons sal hulle nie kan stop nie en al wou ons so iets doen, sal ons nie kan nie.

Die Mosambiek se onstabiliteit kom op ín goeie tyd. Dit is nou as jy ín wit vel het. Die aankondiging van Mandela se dood gaan verseker ín onstabiliteit in Suid-Afrika veroorsaak. En daardie onstabiliteit kan baie maklik deur ons mede SADEC bure uitgebuit word. Wanneer die SADEC lande skielik met hulle eie binnehuis politiek vir oorlewing moet baklei, sal Suid-Afrika sy eie politiek sonder inmenging kan bestuur.

Wanneer jy wil weet hoe RENAMO in Mosambiek vorder, moet jy die Mail en Guardian dophou. Maar ek dink nie dat dit nou al tyd is, om dit nou hier op AKSKA te bespreek nie.

Unregistered
10-25-2013, 03:52 PM
Olie, Gas....

Unregistered
10-25-2013, 08:40 PM
Die noordelike deel van Mosambiek waar RENAMO in elk geval in beheer is, is geweldig ryk aan goud, diamante, steenkool en ander minerale wat moontlik ook olie en gas kan insluit. Waarom sal RENAMO dan die aggressors word as hulle reeds die minerale het?

In Sudan, het Suid Sudan die Olie en Noord Sudan is die aggressor. Dit maak sin.

Unregistered
10-27-2013, 12:58 PM
Konflik in Moz: Is dit ín krisis?
2013-10-27 00:49

Artikelopsies
Deel
Kry Rapport op

Lesersfotoís Stuur vir ons jou foto's ∑ Stuur vir ons jou foto's

Sunť Kitshoff

Sedert 1992 se vredesooreenkoms blom ons buurland Mosambiek. Maar hernude geweld, waaronder ín aanval op ín bus gister waarin een mens dood en nege beseer is, laat vrese opvlam dat vrede in die gedrang kan wees. Sunť Kitshoff het ondersoek ingestel.

* Hoekom is daar nou weer konflik?

Dr. Gwinyayi Dzinesa van die Instituut vir Sekerheidstudie (ISS) sÍ die tydsberekening vertel baie. Renamo beskuldig die regerende Frelimo-party al lank daarvan dat hy ín monopolie van die ekonomie en politiek het.

Renamo wil ín aandeel in die steenkool- en gasreserwes hÍ.

Diť kwessie het Oktober 2012 ín hoogtepunt bereik en Afonso Dhlakama, Renamo-leier, het kamp opgeslaan in Gorongosa in die sentrale Sofala-provinsie om die party te hergroepeer. (Dit is waar die weermag verlede Vrydag toegeslaan het en die vredesooreenkoms toe verwerp is.)

Daar was glo sowat 300 tot 800 voormalige Renamo-vegters in die kamp.

Aditi Lalbahadur van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Aangeleenthede (SAIIA) sÍ Renamo het geldige frustrasies.

Volgens haar is die Nasionale Verkiesingskommissie se samestelling nie verteenwoordigend van politieke partye nie en Frelimo eien dit vir hom toe. Op 20 November is dit die munisipale verkiesings en die kwessie is nou op die spits gedryf.

* Hoe veilig is dit nou in Mosambiek?

Gorongosa is in Sentraal-Mosambiek en die steenkool- en gasreserwes in die noorde.

Skermutselings is tans tot Gorongosa beperk.

Kenners sÍ Renamo sal nie ín volskaalse oorlog kan voer of hanteer nie.

Dr. Joseph Hanlon, ín kenner van Mosambiek verbonde aan die London School of Economics, het aan Voice of AmericagesÍ Renamo het met die Mosambiekse burgeroorlog steun uit apartheid-Suid-Afrika en Ian Smith se RhodesiŽ gehad. Dit is nie meer die geval nie. Die destydse guerrillavegters is nou ook al in hul 50ís of 60ís.

Dzinesa sÍ Renamo se hulpbronne is uitgeput, daarom die stryd om ín groter aandeel in die land se welvaart te kry.

Hy waarsku struikrowery langs paaie en spoorlyne in Sofala en die Manica-provinsie kan nie uitgesluit word nie. Renamo kan strategiese infrastruktuur teiken, veral waar gas en steenkool na buurlande vervoer word.

Lalbahadur sÍ nog geweld en selfs sterftes sal volg, maar nie ín burgeroorlog nie.

ďEk sou maan teen paniek saai, maar daar is rede tot kommer en ons moet die situasie dophou,Ē het sy gesÍ.

* Kan ons dit ín Ďkrisisí noem?

Dzinesa beskryf die situasie as ďín opflikkeringĒ. Dit kan ín krisis genoem word omdat die veiligheidsituasie verswak is.

Lalbahadur sÍ dis geÔsoleerde voorvalle van geweld in Gorongosa en dit dreig nie om na ander streke oor te spoel nie.

Sy is erg skepties oor Renamo omdat hulle nie as politieke party gegroei het nie en ook nie geldelike steun het nie.

432
10-29-2013, 10:10 AM
Hierdie artikel intereseer my oor die "reuse vrag wapens" wat glo deur 'n Chinese skip vir die Mosambiekse weermag in Maputo afgelaai is.

Dit klink eerder soos 'n reuse bedreiging vir Suid Afrika as vir Renamo.

http://www.beeld.com/nuus/2013-10-29-maputo-talle-sakelui-ontvoer

Dit is nie net die toenemende bedreiging van Renamo-stryders wat die veiligheidsituasie in Mosambiek tans laat oorkook nie, maar ook ontvoerings in Maputo, veral van buitelanders.

Die spanning tussen die regering en Renamo het vroeg verlede week kookpunt bereik toe regeringsmagte diť opposisiebeweging se basis by Satungira in die Sofala-provinsie aangeval het.

Nog konflik in die land blyk onvermydelik te wees te midde van berigte dat ín reuse- Chinese skip pas ín hele vrag wapens vir die Mosambiekse weermag in die Maputo-hawe afgelaai het.

Afonso Dhlakama, president van Renamo, skuil Írens, maar volgens die onafhanklike koerant O Pais het hy beheer oor sy volgelinge verloor.

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, het die naweek sy kommer oor die verslegtende veiligheidsituasie in Mosambiek uitgespreek.

Luidens veiligheidsverslae oor die situasie in die land het Renamo-vegters die naweek ín minibus op die N1-pad van Machanga na Muxunguť, suidwes van Beira, aangeval.

Een van die insittendes is in die aanval dood en tien beseer, insluitend twee kinders.

Volgens ooggetuies was 15 gewapende mans vir die aanval verantwoordelik. Hulle het ook nog twee voertuie aangeval. Die minibus is nŠ die tyd aan die brand gesteek.

Volgens Suid-Afrikaners in die veiligheidsbedryf in Mosambiek moet buitelanders in geen omstandighede meer in die Sofala-gebied ry as hulle nie in ín militÍre konvooi is nie.

Afgesien van die misdaad wat die konflik tussen Renamo en die regeringsmagte teweeg bring, het die skrywer Mia Couto die naweek gewaarsku dat die ontvoering van sakelui in Maputo groot gevaar vir die land se ekonomie inhou.

Die afgelope week is vyf mense in afsonderlike voorvalle ontvoer Ė en vir almal is lospryse geŽis en betaal.

Verlede Maandag is ín sakeman in die middestad ontvoer. Dinsdag is ín Asiatiese vrou by die Portugese skool ontvoer kort nadat sy haar seun afgelaai het.

Woensdag het gewapendes ín seun van dieselfde skool by sy Moslem-pa se huis ontvoer.

Donderdag is nog ín Asiatiese vrou, wie se man ín bekende sakeman in die stad is, deur vyf mans met AK47ís ontvoer.

ín Uur later is nog ín welgestelde sakeman se vrou ook deur mans met AK47ís ontvoer.

Couto maan dat die aandele van internasionale beleggers in die mynbou- en gasbedryf reeds negatief geraak word deur die toenemende geweld en onstabiliteit in die land.

Lukas
10-31-2013, 10:35 PM
2013-10-31 20:08
Related Links
ē Mozambique forces take 2nd Renamo base
ē Moz crisis: Zim can't intervene, says Tsvangirai
ē Moz not going back to war, says president
Maputo - Tens of thousands of Mozambicans marched in the capital Maputo and two other cities on Thursday to protest against the threat of armed conflict in the country and a spate of kidnappings by criminal gangs.
Carrying signs reading "We want peace", and "Stop the kidnappings", the protesters criticised President Armando Guebuza's government for not doing enough to protect citizens as it confronts attacks by armed guerrillas of the Renamo opposition movement in the centre and north.
Besides the demonstration in downtown Maputo, protesters also marched in the port cities of Beira and Quelimane.
Renamo raids and ambushes since April have killed civilians, police and soldiers and the army is hunting fugitive Renamo leader Afonso Dhlakama in what some say is an escalation of violence that could tip Mozambique back into civil war.
There are also concerns that the armed clashes - although mostly occurring far to the north of Maputo - may worry international investors who are developing big coal and offshore gas deposits in the former Portuguese colony.
"We don't want to live in this climate of fear and insecurity. We're here to say with a loud voice 'no to war', because we want peace," one of the protesters in Maputo, artist Sertorio Salde, 38, told Reuters.
A growing number of kidnappings for ransom which have targeted wealthy and middle-class families in the last two years have also angered Mozambicans. The protesters accused the government and police of failing to act to prevent them.
A 13-year-old kidnapped boy was found dead near Beira this week after his family contacted police to report the abduction. This caused outrage and added to widespread public suspicions that some police officers may be involved in the kidnappings.
"We've reached a state of total misgovernance. The government is adrift, it's not managing to resolve the immediate problems which the country is facing," said Marilia Tembe, another participant in the Maputo demonstration.
Poverty
The protests, where marchers also criticised corrupt police and civil servants, were organised by civil society groups and religious organisations.
Guebuza's Frelimo party has ruled Mozambique since independence from Portugal in 1975. The former Marxist liberation movement fought a war against Renamo rebels which ended through a 1992 peace pact that introduced multi-party democracy.
Frelimo has won every election since 1992, but faces accusations from Renamo and other opponents that a small ruling elite is monopolising political and economic power.
Despite rapid economic growth in recent years, more than half of the population still live in poverty and many Mozambicans feel they are not seeing the benefits of a growing investment boom focusing on some of the world's largest untapped coal and offshore gas deposits.
Adding its voice to international alarm over the situation in Mozambique, the United States on Thursday condemned "reprehensible attacks" on civilians there and expressed concern about escalating violence between the army and Renamo.

Unregistered
11-12-2013, 11:17 AM
ons kom in 'n groep af mosambiek toe van die tiende Desember vir 'n troue barra lake Inhambane? is dit veilig

Unregistered
11-12-2013, 11:19 AM
We are going down to Mozambique from the 9th December to Barra lake Inhambane, is it safe? really worried

Lukas
11-13-2013, 11:12 PM
Inhambane gaan ín baie lekker vakansie wees. Maar julle weet seker dat julle vooraf met die Mosambiekse Department of foreign affairs moet skakel om weermag beskerming, op pad na Inhambane te geniet.

Wanneer julle daar is behoort dit beter te gaan en die vakansie behoort een te wees, wat jy nie gou sal vergeet nie. Inhambane behoort volgens my nog deel van RENAMO se tradisionele gebiede te wees en die kans dat hulle daar moeilikheid sal maak, is seker minder as 49%.

Maar vir iemand wat in Suid-Afrika woon, kan Inhambane dalk veiliger te wees as om by die huis te bly. Ek dink dat jou kanse om daar tydens ín insident seer te kry, baie minder sal wees as wat dit in Suid-Afrika is.

Unregistered
11-24-2013, 09:03 PM
Is daar enige vars nuus oor Moz. Ek beplan om volgende week soontoe te gaan vir 3 dae?

Groetnis, Hein

Unregistered
11-25-2013, 06:26 AM
Rerig....?

Unregistered
11-25-2013, 10:03 AM
Hein

Dit hang af waar in Moz .Ek was in die suide so 10 dae terug ,alles was rustig .Ek het wel op 'n bus afgekom by xai xai wat 'n paar skote weg het .Volgens die drywer het dit in sofala provinsie gebeur.Daar is glo ook 'n petrolvragmotor uitgeskiet die insitendes is gedood .
Die noorde is onstabiel en die projekte daar is tot stilstand.

Hoop dit help.
Chris1

Lukas
11-26-2013, 10:44 AM
Ek dink nie dat Mosambiek regtig baie onveiliger as Suid-Afrika is nie. Maar ons Suid-Afrikaners is dit mos al gewoond. EK onthou hoe ons Suid-Afrikaners in die felste tyd van die RhodesiŽ oorlog daar vakansie gaan hou het. Israel is konstant in oorlog en word daagliks met uitwissing bedreig en tog gaan ons mense gereeld daarheen op toere.

Chris1 het vir jou goeie raad gegee. Ons leef nie in vrees nie. Maar ons is ook nie onnosel nie. Vra vrae en gesels met die mense. Die Mosambiekse regering gee ook bystand. Gebruik die kanale wat daar geskep is om jou van inligting te voorsien of wat jou veiligheid probeer beskerm. Hou min kontant in jou beursie sodat die polisie jou nie besteel nie en geniet jou tyd in Mosambiek.