PDA

View Full Version : Waardevermindering?



Unregistered
10-29-2013, 09:19 PM
So jaar terug was daar gepraat van n goudmyn wat die ondergrondse fonds "inflate" gedurende die beleggersfase van die myn. Na 'n jaar of so se ontginning kry die myn self n unie aan boord om hulle aktiwiteite te staak vir n lang ruk waartydens die bestuur dan die aandeel- houers meedeel dat hulle nou ongelukkig nie by die kwotas uitkom nie en dis die unie se skuld.

Meanwhile back at the ranch het die topbestuur hulle aandele 'n paar maande voor die staking teen 'n hoŽ prys verkoop.

Kan die teenoorgestelde moontlik wees? M.a.w., die myn "create" 'n onstabiele omgewing waar die waarde verlaag word a g v risiko en die beleggers koop in teen lae pryse.

Black wattle?

Tom
10-31-2013, 09:23 AM
BW, ek het jou pos geskuif na sy eie draad. Dit het weg geraak daar onder die Mozambiek bespreking. Ek sou dit eintlik wou skuif na die nuwe geld bespreking, maar dan is dit nie meer in die oop forum nie.

Ek sou ook graag Lukas se antwoord wou hoor. Persoonlik dink ek dat wat jy sÍ moontlik is en heel waarskyn wel gebeur. Dit is waarom ouens met 'binne inligting' so suksesvol is met hulle transaksies op die beurs en die gewone ou sonder die inligting dan betaal vir die 'onverwagte' gebeure. Dit word 'insider trading' ook genoem en is hoogs onwettig. Maar wie gaan dit stop of bewys? Die voorbeeld van jou gaan natuurlik n stappie vÍrder as net 'insider trading' en die wins/verlies situasie word kunsmatig geskep deur bestuur. Daarom word aandele transaksies deur bestuur ook baie fyn dopgehou en word apart rapporteer in spesiale nuus op die beurs, wat 'Sens' genoem word. Wanneer n belegger aandele koop in n spesifieke maatskappy, registreer hy dan ook om al hierdie 'Sens' berigte te ontvang en sodoende probeer hy op hoogte bly van sulke goed en interpreteer, sodat dit nie as so n geweldige skok kom nie. Wanneer n direkteur van n maatskappy koop of verkoop, word baie aandag aan die transaksie gegee, maar soos ek sÍ, wie gaan dit bewys as hulle oneerlik is?

Lukas
10-31-2013, 10:59 AM
BW. Ek kan ook maar net weergee soos wat ek die gebeure in die land vertolk. EN dit is ook my eie opinie en dit sal ook in baie opsigte deur ingeligte ekonome aanvegbaar wees, maar dan moet ons weer hulle motief ook ontleed. Hier is hoe ek dit sien.

Dit is baie moontlik dat dit wat jy beweer tog kan gebeur. Gedurende 2006 met Mandela se eerste dood het ons tot die gevolgtrekking gekom dat ons die Jode moet dophou om te sien wanneer die moeilikheid gaan uitbreek. En dit is presies wat ons nou weer by daardie aanval in Kenia gesien het. Die dag van die aanval was al die Joodse winkels ontruim en geen Jood het seergekry nie. Net nog ín bewys dat die verstandig is om ín ogie op die Jode te hou.

Wel, hier het ons ook op ín groter skaal die Jode dopgehou. En die eerste aanduidings was toe DeBeers eers sy aandele aan Anglo American verkoop en Anglo weer op sy beurt sy beheer oor die mynbedryf aan die regering wil verkoop. Dit was ons eerste tekens dat die Jode die skrif teen die muur gesien het.

Waarom ek sÍ dat dit wat jy sÍ moontlik is, is omdat dit nou nie meer oor die etiek gaan nie, Die uitdaging vir die mynbedryf is nou om met die minste verlies en as dit moontlik is, met ín wins uit Suid-Afrika te onttrek. Hulle sal weer later terugkom wanneer alles misluk het. Maar nou moet hulle soveel geld as moontlik hier uitkry. Dit gaan nie oor die produk wat hulle lewer nie maar oor hulle finansiŽle toekoms en uiteindelike volhoubaarheid. In die lig hiervan sal ek geen aandele beurs in hierdie tyd meer hier vertrou nie.

Noem my maar ín pessimis of doemprofeet. Ek is seker so omdat ek reeds in 2000 gesien het hoe die Zimbabwe se aandele beurs, oornag ingetuimel het. Selfs daar het die Jode nie verloor nie en hulle sal ook nie hier verloor nie. Wanneer mense sulke gerugte soos wat jy beweer kan bewys, is dit tyd om uit te klim. Wanneer die Jode nie meer tevrede is om net geld te maak nie ,maar ook mense se gierigheid begin uitbyt om nog meer geld te maak, is dit tyd om wakker te loop.

Wanneer jy weet wat jy doen sal jy in hierdie tyd baie geld op die Beurs kanmaak. Maar wanneer jy nie weet wat jy doen nie, kan jy baie maklik alles verloor waarvoor jy n leeftyd gewerk het.

Unregistered
10-31-2013, 09:04 PM
Oom Lukas,
Dit waarna ek verwys kon ek nie uit gedink het nie. Ek het dit in n on-line koerant gelees so jaar trg toe JM die myne wou vat vir die staat.

Dit gaan moeilik wees om daai berig nou weer te kry maar ek sal dit n go gee.

Dis baie intresant hoe "connected" die Joodse besigheids mense is dat hulle van die drama's voor die tyd te hore kom.

Dankie vir julle insae, so kan n mens sien, daar is spesialiste in elke "trade" , friend or foe... Ongelukkig vat dit n ruk voor jan alle man sien wat werklik aan die gang is.

BW

wouterf164
11-04-2013, 07:15 AM
Former Israeli foreign minister says Ďpogromí against Jews is just a matter of time

A senior Israeli politician on Sunday urged South Africaís Jews to leave their homes and emigrate to Israel in the wake of critical comments against Israel by the interior minister there. The South African government is creating an ant-Israeli and anti-Semitic atmosphere, which means that a pogrom against the countryís Jews is just a matter of time,Ē former foreign minister and Yisrael Beiteinu party leader Avigdor Lieberman wrote on his Facebook page. ďI call on all the Jews still living there to immigrate to Israel without delay, before itís too late.Ē Liebermanís fiery comments followed an announcement by South Africaís International Relations Minister Maite Nkoana-Mashabane that South African ministers will no longer visit Israel out of solidarity with the Palestinian cause. ďMinisters of South Africa do not visit Israel currently. Even the Jewish Board of Deputies that we engage with here, they know why our ministers are not going to Israel,Ē she said Friday at a trade union meeting. ďOur Palestinian friends have never asked us to disengage with Israel [through severing diplomatic relations]. They had asked us in formal meetings to not engage with the regime. We have agreed to slow down and curtail senior leadership contact with that regime until things begin to look better,Ē she said. Nkoana-Mashabane said she felt solidarity with the Palestinians, saying, ďThe struggle of the people of Palestine is our struggle.Ē South Africa also slammed Israelís plans to build new settler homes in east Jerusalem, as pro-Palestinian activists launched an international campaign for the release of political prisoners. ďThat arrangement there in Palestine keeps us awake,Ē Nkoana-Mashabane said. ďThe last time I looked at the map of Palestine, I could not go to sleep. Itís dots, smaller than those of the homelands,Ē she said referring to the former homelands in South Africa ó which were also known as bantustans ó created under apartheid to give blacks a sense of autonomy. South Africa was chosen by pro-Palestinian activists for the launch of an international lobby seeking the release of 5,000 Palestinian political prisoners, including veteran leader Marwan Barghouti, who is currently in Israeli detention. The campaign kicked off on Oct. 25 at Robben Island, the former prison where anti-apartheid hero Nelson Mandela served 18 of his 27 years in jail. ďThe Palestinian quest for self-determination remains unfulfilled,Ē said South Africaís top diplomat. Since the fall of the whites-only apartheid regime in 1994, South Africa has been an outspoken critic of Israel, although it maintains diplomatic ties with the Jewish state. There is a Jewish population of rougly 75,000 people in South Africa, mosltly in the large cities of Johanesburg, Cape Town and Durban. Last week, vandals desecrated 32 graves in the Jewish cemetery of Krugersdorp. Ė i24news - See more at: http://praag.org/?p=11459&utm_campaign=twitter&utm_medium=twitter&utm_source=twitter#sthash.nDMStjDO.dpuf
http://praag.org/?p=11459&utm_campaign=twitter&utm_medium=twitter&utm_source=twitter

Tom
11-04-2013, 10:59 PM
Soos Lukas sÍ, hou die Jode dop...

http://atlasshrugs2000.typepad.com/atlas_shrugs/2013/11/pograms-against-south-african-jews-imminent.html

ę Pakistani Government and Muslim Groups protest against US drone strike against jihad mass murderer | Main | "Mystery explosion at Iran’s Arak heavy water reactor" Ľ
Sunday, November 03, 2013
Pogroms Against South African Jews Imminent

It's not just Jews; South Africa is fast becoming a slaughterhouse for white people. Something I have been writing about for some time.

The media and the international community ignore it, because after all, it's whites. Same thing holds for Jews.

Lieberman Warns South African Jews to Immigrate to Israel Before ‘It’s Too Late’ Algemeiner, November 3, 2013
rmer Israeli Foreign Minister Avigdor Lieberman urged South African Jews to immigrate to Israel on Sunday, following incendiary comments by that country’s international relations minister.

Writing on his Facebook page, Lieberman said the South African government is creating an anti-Israeli and anti-Semitic atmosphere, which means that a pogrom against the country’s Jews is now all-but inevitable.

“I call on all the Jews still living there to immigrate to Israel without delay, before it’s too late,” he stated emphatically.

On Friday South Africa’s Interior Minister, Maite Nkaona-Mashabane, turned heads with comments critical of Israel, saying “The struggle of the people of Palestine is [the South African's] struggle.”

“Our Palestinian friends have never asked us to disengage with Israel [through cutting diplomatic relations]. They had asked us in formal meetings to not engage with the regime,” she said at a trade union meeting.

“Ministers of South Africa do not visit Israel currently. Even the Jewish Board of Deputies that we engage with here, they know why our ministers are not going to Israel,” she added.

Nkoana-Mashabane also said that South Africa has ”agreed to slow down and curtail senior leadership contact with that regime until things begin to look better.”

Going one step further, Nkoana-Mashabane said the issue has become troubling to her personally.

“The last time I looked at the map of Palestine, I could not go to sleep. It is just dots, smaller than those of the homelands, and that broke my heart,” she said, referring to the bantustans that existed in South Africa during the apartheid era.

In the course of her comments, Nkaona-Mashabane’s also termed Palestinian Authority terrorists in Israeli jails “political prisoners” and praised Iran for its “respect for human rights.”

Lieberman accused her of hypocrisy, writing: “The same government that just one year ago, its police indiscriminately shot and killed 34 miners because they ‘dared’ to strike, and afterward the government even wanted to bring the miners who survived to trial using a law from the days of Apartheid, the same government that does not get involved, and is not concerned by, what happens with its neighbors – not the murder of journalists in Mali, or the terrorist attacks in Kenya – is concerned by what is happening to the Palestinians thousands of kilometers away.”

Lukas
11-04-2013, 11:49 PM
Dankie, Tom. Duideliker sal dit seker nie wees nie. Dan kan ons nou seker aanvaar dat ons nou naby die draaipunt is. Nou verstaan ek ook waarom ek gewaarsku was om na die aanval in Kenia, nie naby Kenia te kom nie. Enige Suid-Afrikaner wat te stadig in daardie omgewing van die aanval sou beweeg, sou glo vir spioenasie ge arresteer word.

Gelukkig het ek oŽ in Kenia en hoef ek nie self daar te wees nie.