PDA

View Full Version : Rightwing woman confesses to Griquastad triple farm murders:



Tom
10-31-2013, 09:59 AM
Goeie genade! Kan mens n woord hiervan glo? Seker maar...

Rightwing woman confesses to Griquastad triple farm murders: report

09:45 (GMT+2), Thu, 31 October 2013
http://oscar.ofm.co.za/img/atn1__201310319451478u43.jpg (http://oscar.ofm.co.za/img/a1__201310319451423u43.jpg)Cornelia de Wet, a member of the AWB, claims that she played a role in the Griquastad triple farm murders last year
Photo: IOL.co.za

Griquastad - A well-known right-wing female farmer, who is currently in custody, has claimed that she was part of a “hit squad” responsible for the murders of three members of the Steenkamp family in Griquastad.

In an exclusive interview with the DFA, Cornelia de Wet, a member of the Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB), on Wednesday confessed her alleged role in the murders of three members of the Steenkamp family, who were gunned down on their farm Naauwhoek outside Griquastad, in April last year.

From inside a Kimberley prison, the 37-year-old De Wet on Wednesday spoke openly about what, according to her, transpired on the morning before Deon Steenkamp, 44, his wife Christelle, 43, and their daughter, Marthella, 14, was found dead, saying she was present during the murders and even remembered Deon’s last words.

She also explained her role in the execution of the attack, saying an amount of R100 000 was paid “for the hit”.

The names of the three men, who she claimed were involved in the killing, are known to the DFA.

Cornelia de Wet, a member of the AWB, has claimed that she played a role in the murder of three members of the Steenkamp family in the Northern Cape last year.

She also implicated the owner of a security company as being the mastermind behind the attack, and claimed that he had initiated numerous attacks on white farmers in an attempt to “instill a sense of fear and force farmers to make use of their security services . . . it (the attack) was also aimed at inciting racial hatred”.

De Wet further admitted that she also worked as an officer in the Leeuwag and the Boere-beskermingsforum (BBF), both militant right-wing movements in which the alleged mastermind had been a “general”, adding that his company “was nothing but a front to train right-wingers for war and terror”.

De Wet on Wednesday met with the defence team representing the teenager, who is currently facing charges of murdering the Steenkamp family.

The legal delegation, who were seen leaving the Kimberley Prison, included Stoffel de Jager and Advocates Willem Coetzee and Sharon Erasmus, as well as the guardian of the 17-year-old accused.

She provided them with a statement that, according to her, will be used in the defence’s case.

She said she also gave an affidavit to the police in Middleburg, where she is currently incarcerated while awaiting trial for possession of explosives and ammunition. She will appear in the Carolina Magistrate’s Court on November 28 on these charges.

She said she was transferred to Kimberley so that she could meet the accused’s defence team.

She also claimed that “this was not the first farm attack that we were involved in”.

Pressed for time in the interview, she did not give details of the other attacks, but provided a detailed account of what allegedly happened on the Naauwhoek farm when the Steenkamps were murdered.

“We were sitting in the car in the veld, watching the house for about half an hour to an hour.

“We saw Don (Steenkamp) come out of the house and walk into the veld. We waited for a little while and then we stormed into the house. We instructed Deon to go into his room and open the safe. We took two weapons, a .357 revolver and a .32 rifle, out of the safe. Deon and Christelle were then shot.”

De Wet did not say who shot them, but claimed that she was “only a spectator”, while two men were “responsible for all the shooting”.

“I then watched as (one of the attackers) grabbed Marthella and raped her. After this I went outside and heard two shots. I knew they had shot her.

“I went back into the house and saw Marthella lying next to her mother. We took the weapons, and returned to the car where (one of the three men) was waiting for us and drove off.”

“We threw the weapons out of the car at the gate of the farm.”

She added that they deliberately did not shoot Don, the only surviving member of the family.

De Wet recalled that the family was extremely petrified during the ordeal. “I could see the shock on their faces when they realised that they were being killed by white people.”

She added that Deon’s last words were . . . “God forgive them”.

Responding to a question why there were no fingerprints found at the scene, she said “we were wearing gloves”.

“After this I had no further contact with any of the three men involved.”

She said she decided to come out with the real story because “the truth was haunting me and I know that (the accused) was never guilty of the murders”.

De Wet said that from the age of 15, she had been involved with the AWB and received training from the organisation.

“On April 27 last year (shortly after the Steenkamp farm attack), I myself was the victim of a farm attack in which I was almost killed. I still believe that this was an attempt on my life because they (the men she named as the murderers of the Steenkamp family) wanted to keep me quiet.”

She said she was arrested on May 29 2012 on 40 charges, including high treason, terrorism and possession of ammunition and explosives.

“All these charges have been dropped with the exception of the possession of ammunition and explosives, which belonged to (one of the men allegedly involved in the Steenkamp attack).”

“All three of my bail applications have failed and I fear for my life. Even inside prison I fear for my life because of my involvement in the Steenkamp murders.”

Stoffel de Jager, lawyer for the defence in the Steenkamp murder trial, on Wednesday confirmed that he, together with Erasmus and Coetzee, as well as the accused’s guardian had met and “consulted with a witness” at the Kimberley Correctional Services. He declined to give any further comment.

http://www.ofm.co.za/article/138173/Rightwing-woman-confesses-to-Griquastad-triple-farm-murders-report?utm_source=dlvr.it&utm_medium=twitter

http://www.ofm.co.za/article/138173/Rightwing-woman-confesses-to-Griquastad-triple-farm-murders-report?utm_

Tom
10-31-2013, 10:33 AM
Ek wonder wat sÍ al hierdie mense nou? Lees ook die kommentare.

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Steun-vir-Griekwastad-aangeklaagde-20121024

Unregistered
10-31-2013, 10:48 AM
As alles waar is, is ek bly sy het ons raad gevolg om met die sak patats uit te kom, toe sy hier by akska kom raad vra het. Ons het die vrot appels wat ons volk aftrek nie nodig nie. Staan vas

Unregistered
10-31-2013, 11:11 AM
Ja Tom ons kan partykeer baie vining n opinie vorm op emosies gebaseer en tot verkeerde gevolgtrekking kom. Kom ons kyk maar of hierdie nuwe getuienis water dra. n Groot wending in die saak en n rotnes daarmee saam. Staan vas

Lukas
10-31-2013, 11:52 AM
Dit is ’n vreemde wending. Volgens die ondersoekbeampte was die staat forensies oortuig dat die semen van die dogter se verkragting en die bebloede hemp wat onder die bed versteek was, aan die seun behoort het. EK het ook verstaan dat die seun die volgorde van gebeure baie getrou verduidelik het.

Ons weet dat wit mense self ook plaasmoorde en huis-rowe uitvoer en dit sal verseker interessant wees om te sien of die regte waarheid hier gaan uitkom.

Unregistered
10-31-2013, 12:05 PM
Wel ek gaan moeilik aan die een sluk. Die seun tree heeltemal gewetenloos op en vra sommer al kort na sy gesin se dood of hy alles erf. Ek dink die vrou wil eintlik net haar eie ander verhaal met hierdie verklaring staaf. Wat daarvan dat GEEN maar GEEN spore gevind is nie? Wat van die semen? En die bloed op die klere? En die oop kluis? Ek weet dat witmense dikwels betrokke is by misdaad en ek glo voorvalle soos wat sy noem kom wel voor maar ek dink hierdie is baie vergesog.

Alet

Unregistered
10-31-2013, 02:47 PM
Nee wat, ek dink die De Wet vrou lewe in lala land. Sy het mos op 'n tyd ook hier gepost op Akska , voor sy in hegtenis geneem is. Die feit bly staan die seun se semen is in die dogter gekry. Nou hoe verklaar jy dit ? windbestuiwing ? ... nee DNA toetse lieg nie. Dan die bebloede hemp ens... die feit dat die seun geen emosie toon nie, alles maak nie sin nie as jy na haar verklaring luister.

Is hierdie nie weer 'n poging van die staat om die afrikaners te brandmerk as vuilgoed nie ?. Daar is mos 'n verkiesing wat nader kom, so gebruik mense soos sy om die afrikaners mee swart te smeer, in ruil vir 'n ligter vonnis.

Ons weet die polisie het "sloppy" speurwerk gedoen met die ondersoek, maar ek kan nie vir een oomblik glo hulle is so inkompetent was nie. Die bewyse wat gevind is , wys alles na die seun toe. Ek ruik 'n groot stink rot hier !!!!1

groetnis
Casper

Unregistered
10-31-2013, 03:07 PM
Ja kyk ek sien op FB baljaar die liberales reeds. Tot Steve H word nou sommer geteiken en hy moet glo nou dit terugtrek dat daar n witvolksmoord is. Oor een moord wat n onstabiele vrou sommer nou erken sy gepleeg het is die hele misdaadprobleem nou sommer opgelos en alles die AWB se skuld. Ek dink sy is betaal om dit te se om die fokus van swart op wit misdaad weg te neem.
Alet

Unregistered
10-31-2013, 03:28 PM
Aan die ander kant weet ons dat die AWB 'n skepping is van die (vorige) regering, en dat die AWB (insluitende die meerderheid sogenaamde "regse" organisasies) deur die regering beheer & bestuur word, en dus valse-vlag (skynregse) organisasies is. Hierdie hele storie ruik verder na satanisme en gevolglike gewetenlose intelligensie betrokkenheid waar agents-provokateurs, breinspoeling en gevoellose wreedheid geen perke ken nie.

Unregistered
10-31-2013, 05:42 PM
dit ruik valse flag...

Unregistered
10-31-2013, 09:41 PM
Die seun (aangenome) kan altyd sÍ hy en sy sussie was in n geheime liefdes verhouding so dit verklaar die semen. Maar dit het pre aanval plaas gevind.
Oor die Bloed op die hemp, ja wel. Hy was kamtig bang en toe dit weg gesteek nadat hy sy sussie wou help.
Wie is daar wat teen die seun en die vrou kan getuig as daar niemand meer leef nie. Dis haar (gekoopte woord) en sy woord teen enige iemand wat nie werklik daar was nie teen min bewyse.
Dis baie toevalig dat dit so na aan die boeremag saak uitkom.

Hoekom?
Het sy meer gevaarlikke oortredings wat nou in die lig van die BM saak meer akuraat vervolg kan word en nou gooi sy modder saam in ruil om daai vry te spring.?
En wie gaan bewys wie haar werklik betaal het???
Klink of daar n intresante saak gaan kom...

BW

Lukas
10-31-2013, 11:32 PM
Alet. Daar is iets in die vrou se storie wat nie vir my klop nie. Haar datums pas mooi in, maar ek is seker dat sy reeds as gevolg van ons, teen daardie tyd bewus was dat haar maatjies haar wou doodmaak. Maar omdat ons vorige data weg is, het ek geen verwysing om die stelling teen te toets nie. Wanneer jy ’n die datums kyk en dit met een van haar verklarings vergelyk waar sy self sÍ;

“Ek het Leeuwag maande voor my arrestasie verlaat,” sÍ sy “en toe ’n informant vir die intelligensiedienste geword”.

Dit weet ons mos. Maar wanneer jy na die datum van die arrestasie en die datum van die aanval kyk, klop die bogenoemde sinne nie.

En dan het die staat by name Magistraat Oswald Mazwi tydens ’n onderhoud met die koerant beweer dat hulle ’n prima facie saak teen die seun het. Waarom sou hy so iets doen as dit nie so is nie?

Volgens die onderhoud wat ek met een van die speurders op die saak gehad het, het die seun het na die DNA uitslag, uitwysings gedoen en tydens ondervraging presies verduidelik en uitgewys wat presies daar gebeur het.

En dan onthou ek nog die bottels wat om die huis gepak was en wat ons met swart Magie geassosieer het. Ek het altyd gewonder hoe die bottels die seun uit hierdie penarie gaan kry.

Indien die knaap skuldig was en die vrou haar moordenaars op hierdie manier aan die pen wil laat ry omdat sy deur hulle swanger gemaak was, en hulle haar toe daarvoor wou vermoor, sal ons nie nou weet nie.

En of hulle deur die seun gehuur was, sal ons ook nie nou weet nie. Maar van een ding is ek redelik seker. As die seun wel skuldig is en deur Cornelia de Wet se verklaring loskom, sal hy iewers in die toekoms dit weer doen.

Maar soos altyd sal ons eers moet wag tot tyd vir ons die waarheid leer.

Unregistered
11-01-2013, 05:57 AM
This has not been a good month for SA. The AU is removing itself from the ICC, the men in gaol sentenced in effectively to life, the EEAB, and now the Griquastad saga. It looks like pieces on a chess board being moved into strategic positions. Most done in the month of October. I hope the carefully laid out plans to seek and destroy has a boomerang effect.

478

Unregistered
11-01-2013, 08:29 AM
Ek dink haar operasie het geslaag "Die AWB Vrou" het voorblad gehaal. Soos ons vermoed haar tydsberekening is verdag! Haar verklaring maak elk geval nie sin nie en los meer vrae as antwoorde. Staan vas

Unregistered
11-01-2013, 08:54 AM
Vanoggend op Kyknet nuus gese hofsaak gaan voort ongeag die vrou se verklaring.

Unregistered
11-01-2013, 10:54 AM
was sy nie reeds gevang, voor die griekwastad moord gebeur het nie?
Of watter tydstip het die 2 insidente gebeur?

As sy op AKSKA se blad met hele sak patats vorendag gekom het daai tyd, waarom nie dan sommer die goed ook bekend gemaak nie? Beskerm sy net die seun? Of het dit werklik gebeur ?

Moet mens die vrou vertrou, as sy voorheen ook teen die volk opgetree het?

Nogal baie vrae onbeantwoord ?

Unregistered
11-01-2013, 11:00 AM
Kimberley - The AWB member who alleged that she was involved in the murders of three members of a Griekwastad family on their farm last year is apparently known for telling tall tales.

Volksblad reported on Friday that Cornelia de Wet has a chequered past, and has been known for making up stories about herself in order to get attention.

The Diamond Fields Advertiser on Thursday reported that De Wet claimed the farm attack was carried out by members of an Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) hit squad, and the owner of a local security company was the mastermind. She alleged the attack was meant to incite racial hatred and instil a sense of fear amongst farmers, which would result in them making use of the services of the security company.

Deon Steenkamp, 44, his wife Christel, 43, and their 14-year-old daughter Marthella were killed on their farm Naauwhoek on 6 April 2012. Their son survived the attack.

Trial to continue


The NPA said on Thursday it was aware of the claims, but said the trial of the accused, who is a minor, will continue as planned on 4 November.

According to Volksblad, police officials doubt her version of events because it had changed several times and she was unable to point out the scenes at Griekwastad.

A former police officer from De Wet's hometown of Middelburg in Mpumalanga, said she is known for wasting the policeís time with alarming yet false claims.

A Middelburg newspaper editor told Volksblad he believed De Wet needs psychiatric help, and that she may have projected her own fantasy life onto the reports of the Griekwastad farm killings.

De Wet is currently in custody after being arrested in 2012 on charges of high treason and the illegal possession of firearms and explosives.

Meanwhile, the owner of the security company accused of being the mastermind of the farm attack denied ever meeting De Wet, and claims he was not even in the area on the day of the attack, the Cape Times reported on Friday.

He claimed De Wet had a vendetta against him.

Unregistered
11-01-2013, 11:03 AM
NET die waarheid sal hulle vry kan maak, total en al vry. Dis tog so eenvoudig... ai!

Wat 'n gemors van diekant en daaikant inligting wat nou in koerante rondswerf.


Groetnis, Hein

Unregistered
11-01-2013, 11:07 AM
As mens kyk na die vrou se verklaring op bladsy 1 se sy: " die seun het in die veld ingestap", as ek reg onthou het Don gese hy was in die skuur toe die aanval plaasgevind het. Groot verskil tussen 'n stuk veld en 'n skuur. Hoekom het die vervolgings gesag besluit om aan te gaan met die saak, en nie haar bewerings ondersoek nie?.. Nee wat lyk al meer vir my hulle wil net ons wittes swart smeer, en die de Wet vrou se "getuienis" dra geen water nie.

Groetnis
Casper

Tom
11-01-2013, 11:35 AM
Hierdie berig het 11 Oktober 2012 verskyn.
http://www.looklocal.co.za/looklocal/content/en/middelburg/middelburg-news-crime?oid=6324904&sn=Detail&pid=4979933&Verregse-vrou-beken-aandadigheid-aan-agt-moorde


Verregse vrou beken aandadigheid aan agt moorde
Cornelia de Wet kan dalk die verregse groep Leeuwag se doppie klink met haar bekentenisse voor ’n landdros oor die groep se “moorddadige” planne. Foto: Media24
Cornelia de Wet kan dalk die verregse groep
Cornelia de Wet is al vier maande agter tralies hoewel nog geen formele klag teen haar gebring is nie. Sake van hoogverraad, terrorisme, die besit van ammunisie en plofstof word onder meer teen haar ondersoek.


11 October 2012 | Gerhard Rheeder



Cornelia de Wet, oud korporaal belas met administrasie van die verregse groep Leeuwag, het haarself in agt moorde, wat glo deur lede van die groep gepleeg is, voor


’n landdros van Carolina geÔmpliseer.


In sewe van die moorde waarop sy uitwysings gedoen het sÍ sy egter was sy “net daar en nie aandadig nie”.


Tydens ’n gesprek met Cornelia in die Middelburg Gevangenis, sÍ sy dat sy wyd beskou word as die mees opgeleide vrou in verregse kringe en dat sy al op 17 ’n toegewyde AWB lid was.


Sy sÍ dat werwers van Leeuwag haar uit die bloute op Facebook genader het.


“Hulle het die aanvalle op die plaas teen my en my kinders uitgebyt en my so sag gemaak,” vertel Cornelia.


Kort voor lank het sy die Leeuwag eed afgelÍ en vinnig na die verrote binnekring van die groep wat sy sÍ, moord teen swartes voorstaan, beweeg.


Die moorde was glo nie eens beplan nie - “As jy swart was en in die straat geloop het en uitgekies is, was dit nou maar jou tyd,” sÍ sy.


Agt maal het sy en haar makkers ’n slagoffer se tyd gekies - eenmaal het sy glo self die sneller getrek, dit staan so in haar bekentenis voor die hof.


Sy’s einde Maart op haar broer se plaas in hegtenis geneem vir die besit van plofstof en ammunisie.


“Ek het Leeuwag maande voor my arrestasie verlaat,” sÍ sy “en toe ’n informant vir die intelligensiedienste geword”.


Sy het glo kort voor haar arrestasie ’n polisieman gebel en gesÍ hy moet die plofstof op haar plaas kom haal.


Dit het op ’n bank in die sitkamer gestaan om gekollekteer te word toe die polisie haar, haar ma en drie kinders aftrek op pad skool toe.


Sy is terug geneem huistoe en die lasbrief vir haar inhegtenisneming is aan haar oorhandig.


Hoogverrad, terrorisme, haar leiersposte in die Boeremag en Leeuwag, die beplanning om die regering om ver te werp, 30 skole op te blaas, polisiestasies die lug in te blaas, die besit van ammunisie en plofstof was van die klagtes waarop sy in hegtenis geneem is.


Sy beken ook dat sy saamgesweer het om talle ander mense, waaronder ’n joernalis van ’n Sondagblad, te laat vermoor.


Sedert haar arrestasie word sy met minstens vyf pantservoertuie met loeiende sirenes hof toe vervoer - “hulle stop nie eens by stopstrate nie,” sÍ Cornelia.


Sy sÍ sy is twee maal voor ’n plaaslike landdros gebring wat nie haar bekentenis wou aanvaar nie.


Haar saak is oorgeplaas Carolina toe waar sy ’n bekentenis voor ’n landdros afgelÍ het.


“Ek is skuldig,” sÍ sy maar nie aan al die dinge wat sy beweer Leeuwag lede nou op haar wil pak nie.


Sy sÍ name van betrokkenes is daar haar blootgelÍ en vra nou hoekom sy alleen gearresteer is.


“Dink die polisie en staat regtig ek kan vrou alleen die regering omverwerp?” lag sy die klagtes af.


Daar is in die vier maande wat sy in aanhouding is nog geen formele klagstaat teen haar geformuleer nie.


“Hoekom? Het ek nie ’n reg om te weet waarvoor ek aangehou word nie?” vra sy.


Dat die ondersoek teen haar ernstig is, weet sy.


Dat sy waarskynlik baie jare tronkstraf opgelÍ gaan word weens die geluide van staatsgrepe, moordkomplotte en hoogverraad, wat ondersoekers maak, glo sy beslis.


Sy sÍ sy was swanger maar is nie meer nie.


Sy weet wie is die pa van die kind en sy sÍ sy is onder die invloed van drank gedwing om met talle Leeuwag bestuurslede seks te hÍ hoewel sy weet wie die pa van die kind is.


Sy wil nie sÍ of sy ’n aborsie gehad het nie.


Die boek met gedigte en haar lewensverhaal wat sy met die Observer se intrapslag tesame met die lasbrief wat teen haar uitgereik is, oorhandig het, is gekonfiskeer en word van haar weerhou.


Sy sÍ haar foonoproepe word afgeluister.


Daar is nog geen aanduiding van wanneer haar verhoor sal begin nie.

Tom
11-01-2013, 11:36 AM
Kommentaar onderaan bogenoemde berig deur ene Johan.

Regses
Hierdie saak aangaande Boervrou Cornelia de Wet - word weereens uit verband geruk deur die media en die Polisie - hierdie Boervrou het niks verkeerd gedoen nie - sy het reeds in Jan 2012 die hele voorval - aan die Polisie geraporteer - NIA - Ermelo - daar het die polisie haar mee gedeel - om die manne van Leeuwag - Panzer en BBF uit te lok - hul het haar rekenaar reeds in Febuarie 2012 gevee - om bewyse te kry teen die drie organisasies - toe word sy gearesteer en die res van die groepe verdwyn - die polisie sal moet verduidelik hoekom hulle haar nie n Informant gemaak het - na sy die hele kwessie aan hul geraporteer het - verder het sy die hele tyd haar samewerking aan die polisie gegee - maar KPT Maloko - dit wil voorkom asof julle anc polisie manne K** bang is vir een Boervrou - die polisie he tbaie om te andwoord oor die saak -asook die landros wat geweier het om n verklaring by haar af te neem - verder word haar mense regte geskend - soos vervat in die Grondwet van SA - Sy word aangehou sonder dat sy vir enige iets aangekla is - Sy word nie van n Tolk in haar hof verskyning voorsien nie - sy word nie daarvan bewus gemaak dat sy kan aansoek doen vir regshulp nie - dit is al hierdie dinge wat hierdie Boervrou n reg op het - wat van haar weerhou word - deur die polisie en juriduksie stelsel - iemand moet asseblief verduidelik - Middelburg Observer -------- hoekom doen julle nie n storie oor die onreg wat aan hierdie vrou gedoen word??????? - Hoekom ondersoek julle self nie die storie nie - ek kom agter die waarheid - of maak die waarheid nie saak vir julle nie - maar gaan dit om sensasie om n mens soos hierdie vrou af te breek - maar oor ongeregtighede rep jul nie n woord nie? Hierdie Boervrou - word onwettig deur die Polisie en anc regering aangehou - en is in stryd met haar mense regte soos vervat in die grondwet van SA.

Tom
11-01-2013, 11:53 AM
Uit die berig hierbo:

"Sy’s einde Maart op haar broer se plaas in hegtenis geneem vir die besit van plofstof en ammunisie.

“Ek het Leeuwag maande voor my arrestasie verlaat,” sÍ sy “en toe ’n informant vir die intelligensiedienste geword”.

Sy moes dus in Maart 2012 gearresteer gewees het. Die berig is gedateer Oktober 2012.

Die Steenkamp moord het plaasgevind 6 April 2012.

Lukas, jy sÍ "Haar datums pas mooi in," Ek sien nie hoe die datums sin maak nie. Waar verloor ek dit?

Tom
11-01-2013, 12:08 PM
Ek sien hier se hulle sy was in aanhouding sedert Mei 2012. Maar steeds, sy se sy het Leeuwag 'maande' voor die tyd verlaat.

Security boss denies AWB hit squad claim

November 1 2013 at 07:44am
By Norma Wildenboer
http://www.iol.co.za/polopoly_fs/copy-of-copy-of-df-cornelia-3010-a-1.1599837!/image/1997723752.jpg_gen/derivatives/box_300/1997723752.jpg
SUPPLIED
Cornelia de Wet, a member of the AWB, has claimed that she played a role in the murder of three members of the Steenkamp family in the Griquatown last year.

Related Stories


AWB claim ‘will not stop Griquatown trial’ (http://www.iol.co.za/news/crime-courts/awb-claim-will-not-stop-griquatown-trial-1.1600120)
We killed Griquatown family - AWB member (http://www.iol.co.za/news/crime-courts/we-killed-griquatown-family-awb-member-1.1599838)

Kimberley - Jaco Scherman, accused of being the mastermind behind the alleged “hit squad” responsible for the murders of three members of the Steenkamp family in Griquatown, has denied ever meeting white female farmer and member of the Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB), Cornelia de Wet.
De Wet, in an exclusive interview with the DFA on Wednesday from her prison cell in Kimberley, claimed that R100 000 was paid for the “hit” on the Steenkamp family, which she added was aimed at “instilling fear and forcing farmers to make use of Scherman’s security services” as well as inciting racial hatred.
During her interview, De Wet implicated Scherman, owner of Panzer Protection, not only as the “mastermind” behind the Griquatown killings and numerous other farm killings, but of also being behind the plan to kill ANC leaders at the party’s national elective conference in Mangaung during December 2012.
In a telephonic interview on Thursday, Scherman, who gave the DFA permission to use his name, strongly denied the allegations made by De Wet against him.
“These allegations are nothing but lies. She has a personal vendetta against me after I refused that she use my company as a front to raise money. She is absolutely crazy. I have never met her and do not know where she lives. I have only spoken to her on the telephone twice,” Scherman said.
He also added that he “was on holiday for a week and far away (from Griquatown)” on the day of the Steenkamp murders, even though De Wet never placed him at the scene of the crime.
http://www.iol.co.za/polopoly_fs/iol-news-griquatown-spet-02-1.1571588!/image/2133066266.jpg_gen/derivatives/box_300/2133066266.jpgNorthern Cape farmer Deon Steenkamp, 44, his wife Christel, 43, and daughter Marthella, 14, were killed on their farm, Naauwhoek.
Supplied

He further denied that his security company was “used as a front”, saying it was a fully registered company “specialising in close protection”.
He concluded by saying that he had given numerous statements to the police regarding De Wet’s allegations.
De Wet created a public outcry when she gave the DFA a detailed account regarding the alleged involvement of various right-wing groups in the murder of the Steenkamp family. She also indicated that the same groups were also involved in the Mangaung assassination plot against top ANC leaders.
According to De Wet, those currently facing charges in the Mangaung trail are innocent and were used as scapegoats to protect Scherman’s company, which she described as a “front to train right-wingers for war and terror”.
“I was present at meetings where plans (for Mangaung) were made and weapons ordered. Neither Johan Prinsloo, Mark Trollip or Martin Keevy (three of the four who are currently facing charges in the Mangaung trial) were present at any of these meetings,” she claimed.
De Wet, who has been incarcerated since May 2012 for the possession of ammunition and explosives (which she claimed belonged to Scherman), added that Scherman, as well as one of the other three men involved in the Griquatown murders and the person she claims is responsible for the rape of Marthella Steenkamp, had testified against her and denied their involvement with her.
“This is impossible, as (the alleged rapist) met my children, parents and friends,” De Wet said during the interview.
She added that Scherman had apparently posted a message on Facebook stating: “The call has been made. We are rid of Cornelia de Wet,” shortly after her imprisonment and that she also had e-mails from one of the persons involved in the Mangaung plot, confirming his involvement in the planned assassination.
During her interview with the DFA, De Wet also gave a list of people who she said were on a “hit list” saying Leeuwag and the Boere-beskermingsforum (BBF) had planned to kill, amongst others, Julius Malema, Jacob Zuma, Robert McBride and Kgalema Motlantle.
On top of this list is Scoop Cloete, a former Sondag (newspaper) reporter who published light-hearted articles about De Wet in the tabloid newspaper. He was unavailable for comment on Thursday

http://www.iol.co.za/news/crime-courts/security-boss-denies-awb-hit-squad-claim-1.1600442#.UnN9O56ulyM

Lukas
11-01-2013, 03:07 PM
Tom sy kan met hierdie bravade van haar een groot ding regkry. Sy kon nou nie in hierdie genoemde saak, soos die seun, presiese uitwysings doen van wat presies waar gebeur het nie en sy kon ook nie die volgorde van gebeure so presies soos die seun verduidelik het nie.

Dit kan selfs gebeur dat haar verklaring uiteindelik in hierdie saak totaal verwerp sal word. Maar sy het een groot deurbraak gemaak. Tot vandag wou niemand na haar luister nie. Dit was asof die arrestasie op die vrou amper oorhaastig was om iets toe te smeer. Sy word al baie lank aangehou sonder dat ’n klag teen haar geformuleer word en dit terwyl sy al maande voor die moorde, met NIA agente begin saamwerk het. Dit was ook lank voor hierdie moorde wat ons haar oortuig het om terwille van haar eie veiligheid, haar aan die polisie oor te gee.

Wat het sy met hierdie verklaring reggekry?

Vir die eerste keer word sy gehoor.
Vir die eerste keer kom dit aan die lig dat provokateurs moontlik by plaasaanvalle betrokke kan wees om rassehaat wakker te hou.
Vir die eerste keer het die media nou vlam gevat oor die onderwerp en hopelik sal daar so hier en daar ondersoekende joernaliste wees wat ongemaklike vrae begin vra.

Vir die eerste keer hoor die land dat daar wit plaasaanvallers is en die mense sal meer wil weet.

Die behoefte om meer te weet, sal vermoedelik deur die swart media gedryf word omdat sy glo ook die sneller op swart mense getrek het.

Kom sy in die hof omdat sy skuldig pleit, sal sy ’n geleentheid kry om haar kant van die saak te vertel en name van agente noem wat saam met haar gewerk het.

Sy sal plaasmoorde kan uitwys waarby hulle betrokke kon wees

Haar meelopers sal dan ook gearresteer kan word.

Gevolgtrekking:

As haar lewe ooit in gevaar was, sal dit seker nou wees.

Unregistered
11-01-2013, 06:38 PM
Lukas, deur julle werk het julle mos baie te doen met hierdie tipe van ding (plaasmoorde). As ek mag vra volgens julle hoeveel van die moorde word gepleeg deur swartes en hoeveel word gepleeg deur wittes of waar wittes die meesterbrein agter alles is. Al het jy nie spesifieke data nie, net 'n algemene verhouding sal insiggewend wees

Dankie
Casper

Lukas
11-01-2013, 06:51 PM
Casper. Wit mense is fisies by 6% van alle aanvalle betrokke. Maar ek dink dat die die getal aanvalle wat deur wittes gefinansier word, geweldig hoog kan wees.

Swart skoolhoofde is in meer as een geval die skakel tussen verontregte wit mense en hit squads.

Unregistered
11-01-2013, 08:16 PM
Dit is so Lukas, maar daar is ook iets wat efektief teen haar gebruik kan word, veral as die Griekwastad sage n leun was, en dis haar kredietwaardigheid as getuie. Kan sy haar getuienis met goeie bewyse staaf kan sy weer die tafel draai. Staan vas

Unregistered
11-02-2013, 07:57 PM
Dagse,

Miskien 'n "stupid" vraag, maar dis ook 'n klip in die bos...

Word mense wat so baie weet, en so baie uitblaker nie onmiddelik "uitgehaal" nie. As die vrou met die hele sak patats vorendag gekom het, hoekom lewe sy nog? Word dit net toegelaat?

As die Here nie saam met haar is nie, dan MOES sy seker al 6 voet onder die grond gewees het...OF... daar is beskerming vir haar vanaf IEMAND???

Iets om oor te dink...

Groetnis, Hein

Unregistered
11-03-2013, 02:50 PM
Hein ek wil my mening gee. Media dekking het al baie mense se lewens gered. Indien sy nou iets oorkom gaan baie mense ongemaklike vra begin vra. Hier op AKSKA is ín paar dinge uitgelig wat my laat wonder het hoe lank die webblad hierdie keer op die lug gaan bly. Maar dit is nou te laat om iets teen die vrou te doen. En om enige optredes teen die vrou uit te voer deur haar stil te maak, sal nou fataal wees.

Veronderstel daar is provokateurs wat regse groepe oortuig om wit mense en swart mense te vermoor om rasse konflik te veroorsaak, kan ín mens die volgende verwag. Die provokateurs wat moontlik vir die moorde verantwoordelik was, sal nou afgesny word. Alle agentskappe sal ín hands off opdrag kry en daardie lede sal vir ín hele ruk in vrees leef tot die stof oorgewaai het. Wat daarna sal gebeur is ín raaisel.

Die vermoede is dat sy as ín getuie gediskrediteer gaan word. Dit sal die enigste opsie wees om haar getuienis ongedaan en ongeloofwaardig te maak. Dit sal beteken dat die sake wat teen haar makkers ondersoek word, ook op niks sal uitloop nie. Hulle sal dan met hulle wrede moorde kan voortgaan.

Lukas
11-04-2013, 09:03 AM
Ek dink dat ons hierdie draad ook tydelik tot na die hofsaak moet toemaak. Wat op Hierdie draad gesÍ is is gesÍ en enige iets verder word dit te riskant vir ons eie voorbestaan.

Die belangrikste lesse van hierdie draad tot op hede, is

1. Moenie by mense betrokke raak wat geweld praatjies teenoor die regering koester nie.

( Daar kan n tyd kom wat hierdie regering deur middel van drakoniese wette en dekrete kan regeer. Selfs dan moet ons ons so ver moontlik van sulke praatjies weerhou. Hoe meer n regering deur sy eie bevolking bedreig word, hoe gevaarliker word so regering vir sy eie bevolking.)

2. Die tweede groot les in hierdie draad is dat die soek na die waarheid op hierdie stadium te veel op spekulasie begin berus en ontwikkel die draad enigsins verder, kan net sowel die waarheid in die huisgenoot tydskrif gaan soek.

( Omtrent die moordsaak het ons al die inligting gekry wat ons kan kry. Omtrent Cornelia en haar bende het ons ín paar jaar gelede uit haar mond haar waarheid gehoor. Ons weet dat dit wat sy sÍ moontlik waar kan wees. Maar wat ons eintlik van haar saak wil hoor is die ander moorde wat sy beweer hulle gepleeg het. )

Daarom dink ek dat ons hierdie draad moet sluit tot die seun se saak in die hof uitspraak gekry het. Daarna sluit ons weer die draad en wag dat Cornelia se saak ook uitspraak kry, voor ons die draad weer gaan uitkrap en oopmaak.

Dit sal dan interessant wees om die uitsprake teen hierdie draad se interpretering te meet.