PDA

View Full Version : Bobejaan streke op Zille se stoep.



Unregistered
11-01-2013, 08:57 AM
Woensdag 28ste was daar n optog in Kaapstad teen kastige dienslewering. Toe tannie Zille nie wou uitkom om hulle klagtes aan te hoor nie het die 3000 sterk die strate ingevaar en onder aanhitsing van organiseerders stalletjies van uitlanders geplunder en chaos vir n beperkte tyd veroorsaak. Die polisie het wel daarin geslaag om die groep tussen twee strate vas te trek en te coner. My oproep is eenvoudig verban die barbare om in die middestad te kom protes. Laat hy dit doen daar waar hy bly en nie die middestad as platvorm kom misbruik nie. Wat die ouens by die stalletjies betref kry n gebeurliksheid plan in plek om julle self te verdedig, en bietjie ook uit te deel van wat julle altyd moet ontvang. Ek sien daar was darem n paar moediges wat n paar met n pype gejaag het om te kyk of hy ook n hou kan inkry.