PDA

View Full Version : Eina....



Unregistered
11-08-2013, 08:46 AM
Putin Ends NATO Missile Shield Cooperation, Warns Prepare For War


In a stunning move on November 4, hours away from a meeting, Putin ended the 2011 Russian Presidential order for cooperation with the North Atlantic Treaty Organization (NATO) on its missile defense shield project. Turkey scrambles American gifted F-16 fighter jets to intercept Russian fighters on the border. Vladimir Putin stuns the world telling his military to prepare for war.

http://freepatriot.org/2013/11/07/putin-ends-nato-missile-shield-cooperation-warns-prepare-for-war/

478

Dolph
11-08-2013, 12:33 PM
Hierdie lyk vir my na baie groot moeilikheid , waar sal dit ons plaas en wat sal ons stand wees in suid afrika as die twee moondhede mekaar gaan gryp ?

Unregistered
11-08-2013, 06:55 PM
Die berig noem nie eers waaroor die besluit geneem is om oorlog te maak nie...
Dit laat dit klink soos n man wat gesÍ is om sy zip toe toe hou tot n sekere datum en nou dat daai datum opgedaag het maak hy sommer broek los. Maak nie vir my sin nie :-)

Unregistered
11-08-2013, 09:29 PM
Die berig noem nie eers waaroor die besluit geneem is om oorlog te maak nie...
Dit laat dit klink soos n man wat gesÍ is om sy zip toe toe hou tot n sekere datum en nou dat daai datum opgedaag het maak hy sommer broek los. Maak nie vir my sin nie :-)

Hulle knor vir mekaar, en die "Military-Industrial Complex" maak geld. Banja sheld.



http://www.euronews.com/2013/11/07/nato-military-exercise-in-poland-fuels-suspicions-in-russia/

Unregistered
11-09-2013, 07:32 PM
Dis n baie goeie verwysings video, daai eerste media berig sÍ dit glad nie so duidelik nie.

Lukas
11-13-2013, 11:27 PM
Waarom sal hulle dit doen ? Ek het weer na die eerste skakel gaan kyk en toe gesien dat n rekening toegemaak is. Waarom sou dit wees ?

303
:confused:

478
11-14-2013, 01:11 AM
So 'n jaar terug, dalk langer, was daar 'n berug oor 30 000 Amerikaanse soldaate wat Israel toe gestuur is om die grense te beheer. Dit was oorals op die net, toe verdwyn dit net so vining. Maar, daar is ook baie disinformasie daar buite, mens sukkel om die waarheid te kry. Iets broei, en so gaan dinge aan.:eek:

Unregistered
11-14-2013, 11:09 PM
Jong die spul grens vir mekaar, vandag lees ek dat die "aijatolla" gesÍ het dat as die kernkrag ooreenkoms nie geteken word nie is daar oorlog... Nou ja, hy kon dit op twee maniere bedoel het - 1. Iran sal dan meer drastiese stappe neem OF 2. Israel wat nou al lank nie saam met die Iran ooreenkoms stem nie kan dalk hulle "wip"???

BW

Unregistered
11-16-2013, 08:32 AM
I can't help wondering if these men weren't too happy with plans laid out and are relieved of their duties under the guise of twak.

478

http://www.youtube.com/watch?v=GodOiBp1mLo