PDA

View Full Version : Jaser - vermoor. Hoekom?



Unregistered
11-11-2013, 10:40 PM
Hi almal,
Op die nuus gister is bevestig na 3 (Russe ht ge crook) laboratorium toetse dat Jaser Arafat nie aan natuurlikke oorsake oorlede was nie. Iemand het hom vergiftig. Nou verdink die meeste die Israelies wat hom aan gehou.

Is dit n poging van die Palestyne om meer samehorigheid onder hulle mense te probeer kry?

Lekker dag,
Black wattle.

Unregistered
11-11-2013, 11:14 PM
Hy was van onnatuurlike oorsake dood. Sy dood was op CNN uitgesaai. Dit was ook nie gif nie dit was n kopskoot.

Unregistered
11-11-2013, 11:19 PM
Hy het eindlik baie vyande gehad aan die lig daarvan het hy eindlik lank uitgehou. Die antwoord oor wie vir sy dood verantwoordelik is, sal le by die een wat die meeste kan baat vind daarby. Ons sal dus ook nooit weet nie, die wereld politiek is nog meer deurmekaar as ons eie. Staan vas

Unregistered
11-12-2013, 09:03 PM
Kop skoot is oudtyds ... :-). Hier is n berig oor die gif wat hulle vermoed die Israelies vir hom laat gee het.
http://www.globalresearch.ca/the-assassination-of-yasser-arafat-was-ordered-by-the-israeli-cabinet-we-will-choose-the-right-way-and-the-right-time-to-kill-arafat/5357121

Lukas
11-12-2013, 09:52 PM
BW. Ek is verkeerd. Ek het deurmekaar geraak en vir n oomblik Jassar met Muammar al-Gaddafi verwar. Sorry.

Unregistered
11-13-2013, 08:27 PM
Dis te verstaande gegewe my spelling ... :-). Jammer daoor.
black wattle

Lukas
11-13-2013, 09:43 PM
Jy se spelling ? Ek het ouderdom verwag. Dankie