PDA

View Full Version : Jode moet SA verlaat.....



Unregistered
11-17-2013, 08:14 PM
Jode moet SA verlaat


November 12, 2013 - Buitelandse nuus - 5 comments

Avigdor Lieberman, Israel se Minister van Buitelandse Sake, het n oproep gerig tot die Jode wat hulle in Suid-Afrika gevestig het, om die land te verlaat.

Die oproep kom nadat daar spanning veroorsaak is tussen die twee lande toe uitsprake in Suid-Afrika gemaak is deur Maite Nkoane-Mashabane, Minister van Buitelandse Betrekkinge en ges het Suid-Afrikaanse regeringslui reis nie na Israel nie.

Die uitspraak is kort daarna opgevolg deur Ebrahim Ebrahim se aankondiging dat daar n algehele reis verbod na Israel is vir Suid-Afrika se staatsamptenare.

Een woordvoerder het ges totdat Israel self besluit om te onttrek uit Palestina, sal die regering van Suid-Afrika nie stilbly oor die onreg wat teen Palestyne gepleeg word nie.

Foto Avigdor Lieberman

Unregistered
11-17-2013, 08:18 PM
Dagse,

Die Moslem invloed in SA moet nie onderskat word nie.

As die regering nie handjies vashou met die Chinese is nie, ook nie Russies kommunisties is nie, Libie, ...dan sommer nou Moslem ondersteuners ook. Moet seker die paar Moslems in die Parlement gelukkig hou...

Wonder wat dit vir ons ekonomie gaan beteken as die Jode teruggaan....al daai geld landuit.

Tweedens, Jesus is oppad, Hy kom weer!

Groetnis, Hein

Lukas
11-19-2013, 05:48 PM
Ek dink dat die verskoning van die Moslems maar net n rookskerm is. Die regte rede waarom die Jode moet skuif is omdat dit tyd geword het. Die wat gaan agterbly sal in die minderheid wees en dit sal maklik wees om hulle te beskerm.

Die Israeli geheime diens is nog altyd baie betrokke in Suid-Afrika en hulle sal nie maklik hier skuif nie. Hier leer hulle die Radikale Moslem ken en saam met die huidige regering, is hulle die hele tyd op hoogte wat in die Suid-Afrikaanse Moslem geledere kook.

Die meeste Moslem denominasies is ook nie gevaarlik of radikaal nie en hulle speel ook n baie groot rol in die identifisering van radikale elemente wat wreldwyd vrees inboesem. Nie alle Moslems is op n self vernietiging plan nie en die meerderheid soek net so veel na vrede as wat ons dit soek. Die vorige President van Egipte was n goeie voorbeeld.

Maar dit is regeringsamptenare wat soms deur hulle eie emosies oorweldig word en geluide maak wat hulle eie voortbestaan bedreig. Die Jode skuif nie omdat hulle bedreig word nie hulle skuif omdat ons ekonomie op die rand van n ineenstorting is.

Tom
11-21-2013, 12:14 PM
So wat gebeur? Begin enige Jode al aanstaltes maak?

Tom
11-21-2013, 03:27 PM
Joodse koerant The Jewish Press .com is n interessante blad wat ek nou sal dophou.

Kyk na wat hierdie Jood s.

Here is the problem this country has always had an undercurrent of anti Jew ans Israel. The Nats never repented or repealed the quote act of 1930 nor the Aliens act of 1937. The Nats were never pro Jewish and never encouraged Jewish immigration. God gave them 40 years to repent, they refused, so they lost there power to the black majority. The Black majority were supported in their struggle with apartheid with the assistance of the Jewish community. Many Jews became members of the ANC. Now these same blacks are turning their backs on Jewry and Israel. I predict with this attitude, the power of the ANC will now diminish in South Africa until it becomes the voice of a mouse. The curse has begun on the ANC. The rot will soon be apparent. If you curse Israel your fate is sealed and doomed. For the God of Abraham himself will fight against you. My advice is; If the ANC does not change its attitude the Jewish community must begin to look away from South Africa and look to moving to Israel or elsewhere where they are safe. South Africa will become a living hell for all of us, particularly the whites, Jews and Protestants who respect the God of Israel.

Daar is nogal baie en wyd uiteenlopende sieninge onder die Jode. Gaan lees meer 'comments' hier.

http://www.jewishpress.com/news/breaking-news/lieberman-a-pogrom-against-south-africas-jews-only-a-matter-of-time/2013/11/03/

Tom
11-21-2013, 03:34 PM
Skuus, net nog die een:

The lie of South Africa under the white led government which people always say is one of the worst governments in history is laughable.
Around 7000 blacks were killed by the White (41 jaar) led government of South Africa from 1948-1989. This was established by the Truth and Reconciliation committee headed up by Desmond Tutu post 1994.

I'm betting he was very disappointed that not more killings could be uncovered as he was under the impression that the white government were willy-nilly black killers - untrue of course.

Today there are around 50 murders PER DAY in South Africa under the communist ANC. That's a figure the ANC admits to, but it's probably higher as there is a muzzling of crime stats these days....

It should be noted 70,000 Whites have been killed by Blacks (19 jaar) in South Africa in the last 19 years.

http://www.jewishpress.com/news/breaking-news/lieberman-a-pogrom-against-south-africas-jews-only-a-matter-of-time/2013/11/03/

Unregistered
11-22-2013, 01:55 AM
House/apartment sales in predominantly (allegedly) Jewish neighbourhoods in SA, are up. Seems some are taking the call serious.
478

Unregistered
11-22-2013, 07:21 AM
Tom: Gaan op YouTube en luister na Avigdor Eskin wat hy te se gehad het in 2011 oor Suid Afrika se ambasideer in Israel.

Lukas
11-23-2013, 11:28 PM
Ek het na die Avigdor Eskin toesprakie geluister en ek is nie so seker of ek hom op hierdie stadium glo nie.

Dit klink om die minste te s ietwat verdag en n mens moet baie versigting wees om nie mense te glo, wat praat waarvan jy persoonlik hou nie. Ek glo nie dat ons op hierdie oomblik maatjies in die buitewreld het nie.

Die Russe was deur Afrika verneuk en so ook die Jode. Hulle sal n wit swart konflik in Suid-Afrika geniet. Nie omdat hulle sal help nie maar eenvoudig omdat dit moontlik n wraakgevoel waaraan hulle niks kan doen nie, so bietjie sal sus.

Unregistered
11-24-2013, 07:22 PM
Jy slaan die spyker op sy kop.

Unregistered
11-25-2013, 07:48 AM
Lukas dit is nie n kwesie dat of ek die man glo of nie,ek wou slegs uitlig dat die situasie niks nuut is nie en dat dit al n geruime tyd aan die gang is.

Unregistered
11-26-2013, 07:15 AM
die publiek gaan dit seker soos soetkoek(sukuk) opvreet...



Dubai - South Africa is expected to launch its debut Islamic bond issue during the first quarter of 2014 as it seeks to diversify its financing sources, the chief executive of Al Baraka Banking Group told Reuters on Monday.

"There is no mandate yet but we're been advising the government. We expect the sukuk to be launched during the first three months next year," Adnan Ahmed Yousif said on the sidelines of the Global Islamic Economy Summit in Dubai.

Bahrain-based Al Baraka has been present in South Africa since 1989 and operates a network of seven branches there.

South African government officials told Reuters in July that the country was leaning towards a dollar-denominated, five-year sukuk, using an ijara structure.

Yousif said the South African government hadn't yet decided on the size of the bond, which could be the first sukuk issued by a central government in a major sub-Saharan African economy.

Kenya, Nigeria and Tanzania have also been planning sukuk issues, and a successful sale by South Africa could encourage them to put those plans into operation.

Lukas
11-26-2013, 10:26 AM
No 11. Daar was niks met jou plasing verkeerd nie. Ek het ook nie n idee gekry dat jy die man glo nie maar dat jy ons opinie oor die saak wou h.

Dankie dat jy dit ook onder ons aandag gebring het. Voor jou plasing het ek nie eers van die ou geweet nie en wat interessant was, was die Suid-Afrikaners wat met hom assosieer. Dit was vir my baie insiggewend en ek wil jou daarvoor bedank.

Unregistered
12-02-2013, 08:45 PM
30 Biljoen Rand is die afgelope drie maande uit Suid Afrika onttrek.

Unregistered
12-03-2013, 09:49 PM
Kan jy asb vir ons s waarheen is die 30 Biljoen oorgeplaas en deur wie. Is die info beskikbaar in n artiekel?

Unregistered
12-04-2013, 08:35 AM
'n Pakistanier het eendag aan my verduidelik hoe hulle geld die land uitgaan. Die sentrale punt is in Dubai. Daar is blykbaar iemand wat die geldsake hanteer. Die geld word uitgesmokkel deur een van die "broers" wat dit dan aan die outjie gee. Elkeen het sy eie "rekening" by die man met instruksies wat hy met die geld moet doen.
Op my vraag wat sal gebeur as die ou hulle verneuk, was die antwoord heel eenvoudig: "We kill him."

As jy net al die klein tuck-shops en spazawinkels hier by ons in ag neem, kan dit iets bydra tot al die geld wat uitgaan. Dan praat ek nie van die groter plekke nie.

Trudie

Tom
12-10-2013, 11:47 PM
Netanyahu raises suspicion, cancels Mandela funeral trip
http://mg.co.za/article/2013-12-09-netanyahu-cancels-r2m-trip-for-mandela-funeral/