PDA

View Full Version : Memorial sign language man a fake



Tom
12-11-2013, 05:37 PM
<header style="box-sizing: border-box; color: rgb(119, 119, 119); line-height: 17px; position: relative; padding-right: 46px; font-family: 'Helvetica Neue', arial, sans-serif;">Lees die kommentaar van Neocortex onder. So waar!


The deaf community is angry over what they say was a fake sign language interpreter used at former president Nelson Mandela's memorial, according to reports.
According to various online reports, the sign language interpreter used at the memorial at FNB Stadium in Soweto on Tuesday may have been unqualified.
Braam Jordaan, a deaf South African citizen and board member of the World Federation of the Deaf Youth Section (WDF), was quoted as saying : The structure of his hand, facial expressions and the body movements did not follow what the speaker was saying.
I was really upset and humiliated by the mystery interpreter who was supposed to be signing what Barack Obama, the president of United States of America was saying... He made up his own signs.
"He is a complete and utter fraud," Sign Language Education and Development in Cape Town director Cara Loening told Sapa on Wednesday.
"If he values his life he must come clean because the deaf community throughout the world are outraged."
She said not one of his signs had anything to do with sign language.



Neocortex (http://www.iol.co.za/news/south-africa/gauteng/memorial-sign-language-man-a-fake-1.1620543#) 42 minutes ago (http://www.iol.co.za/news/south-africa/gauteng/memorial-sign-language-man-a-fake-1.1620543#comment-1158696261)


− (http://www.iol.co.za/news/south-africa/gauteng/memorial-sign-language-man-a-fake-1.1620543#)


</header>The irony that a lot of people are missing is this:
Despite all the security surrounding Obama et. al. A man with no background history or traceability is allowed to stand 30cm away from the most powerful people in the world.
Talk about ANC security cluster retards! This is beyond neglectful.

Tom
12-11-2013, 06:06 PM
Die hele wereld se doof gemeenskap kla nou, maar kon niemand n foon optel en kla nie?

Unregistered
12-11-2013, 06:10 PM
Ek dink nie die dowes kan nie Tom.

Tom
12-11-2013, 06:21 PM
Ek dink nie die dowes kan nie Tom.

Very funny! haha.

Hulle is doof, nie lam, vertraag of so iets nie en kan alarm maak.

Gideon
12-11-2013, 09:37 PM
Daai bra was skreeu snaaks! Dis eintlik so tragies, mens weet of mens moet lag of huil nie. Ek dink die wereld neem notisie van hoe die land uitmekaar rafel. Al hoewel een goeie punt is dat Zuma ook tot 'n besef kom hy sal iets drasties moet doen of sy dae is ook getel

Unregistered
12-12-2013, 07:29 AM
Dit is so, maar watse verskil sou dit maak?

Unregistered
12-12-2013, 08:34 AM
Daar was n vrou wat tydens die verigtinge getweet het maar dit sou vir die oomblik geen verskil kon maak nie. Die man was al voorheen by amptelike ANC funksies vir die doel ingespan.

Unregistered
12-12-2013, 08:57 AM
Mens kan nie daarteen stry nie. Dit is snaaks. Kyk net met watter waardigheid doen hy dit. Ek weet niks van die dowe se handgebare nie, maar tot ek kon agterkom dat dit nie reg kan wees nie. Wanneer iemand aangekondig word as ’n vorige president, sal hy een keer ’n gebaar na agter maak en die volgende keer vorentoe. Hy maak homself ook nie moeg nie. Hy kan enige sin in drie bewegings verduidelik. Miskien moet die dowes by hom gaan leer, dit kan dalk die taal baie vinniger maak.


http://www.youtube.com/watch?v=BJlttIL2PSs&feature=player_embedded

Maar of dit nou vir my snaaks is en of ander mense nou daardeur geskok is, is nie wat werklik hier vir my belangrik is nie. Hierdie gebeure sal net nog ’n spyker in die Zuma kis wees. Die aanslag teen Zuma is besig om baie vel te raak en die binnegevegte kan selfs die ANC ’n sekere oorwinning, skade doen.

Terselfdertyd klink dit vir my of die ANC die kieser ouderdom toe verander het en kan ’n 16 jarige glo nou ook stem. Daardie ouderdomsgroep kan ook die ANC in die hakskeen byt. Hoeveel van hulle sal nie uiteindelik vir Malema stem nie?

Lukas

Tom
12-12-2013, 10:06 AM
Blykbaar ly die ou aan gesplete of dubbel persoonlikheid. Nou wat het dit met vingertaal te doen? (O, ek sien, die persoonlikheid wat opgedaag het ken nie vingertaal nie.)

Blykbaar het hy net die heeltyd blah, blah, blah ges.

Unregistered
12-12-2013, 12:42 PM
Lyk vir my na 'n geslepe plan om die anc leiers soos apies te laat lyk.

Unregistered
12-12-2013, 02:33 PM
Ek kan nie help om te lag nie, hy het moed die man. Hy het 'n paar goed raak gewys blykbaar, garnale,seekat en speel perdjies. Om regverdig te wees sy leermeester was Khoi San.

Unregistered
12-12-2013, 04:11 PM
EK het die minister se verduideliking op die nuus gehoor en ek gaan net n paar punte noem sodat julle dit ook beter kan verstaan.
1. Suid-Afrika het sy eie gebaretaal wat uniek is.
2. Hulle is nog besig om die taal te verfyn
3. Die taal sal van 2014 af in die skole vir dowes se kurrikulum ingewerk word.
4. Dowes oor die wreld heen sal dit nie verstaan nie maar die dowes wat dit verstaan, het deur middel van die man gehoor wat die president ges het.
5. Die man het moeg geword en in n stadium konsentrasie verloor
6. Die man kom self van n skool vir dowes.

Wat ek nie geweet het nie is dat elke taal sy eie handgebare het. As dit so is, is die te verstane maar watter swart taal sal hulle dan as universeel in Suid-Afrika gebruik.

Unregistered
12-12-2013, 05:58 PM
Dit verduidelik dit, as dit 'n bekende feit is mens wonder hoekom daar dan nie iemand was van elke gebare taal dialek nie?

Tom
12-12-2013, 06:14 PM
Of ten minste voorsiening maak vir die internationale gehoor wat verigtinge op TV dop gehou het.

478
12-13-2013, 10:35 AM
Gaan seker weer op tone trap, maar, die knaap was voorheen by 'n ANC byeenkoms, so hy is bekend aan die Regering. Kan hierdie hand gebare dalk 'n kode vir die massas wees? (Het ek reg gespel?):eek:

Tom
12-13-2013, 10:54 AM
Nee jong 478, nou word apartheid weer blameer. Ons het glo hulle ander vingertaal geleer as wat die blankes en die res van die wreld geleer het.

478
12-13-2013, 10:58 AM
Nee jong 478, nou word apartheid weer blameer. Ons het glo hulle ander vingertaal geleer as wat die blankes en die res van die wreld geleer het.

Glad nie verbaas nie. Seker een of ander buitlandse koerant? (Is die nee oor spelfoute?;) )

Lukas
12-13-2013, 11:17 AM
My gevoel is dat dit net nog n spyker in Zuma se kis gaan wees. Hulle lieg so vir die wreld dat geen mens kan s of hierdie net nog n leuen is nie. Die enigste mense wat kan s of dit n liegstorie is of nie, is iemand wat met dowes werk of wat self doof is.

Tom
12-13-2013, 12:28 PM
478, chill omtrent die spel foute. Ons almal maak hulle. Sal jou s as dit handuit ruk! haha (nee jong, is a term of endearment, like 'no man, don't be silly!'))

Nee, dis nie n buitelandse koerant wat so s nie, dit is ons eie ANC. Blameer apartheid en die destydse bantu onderwys.

Tom
12-13-2013, 02:10 PM
Gesien op Twitter

Deon Opperman ‏@deonopperman6 (https://twitter.com/deonopperman6)<small class="time" style="font-size: 12px; color: rgb(187, 187, 187); position: relative; float: right; margin-top: 1px;">17m (https://twitter.com/deonopperman6/status/411461169866874880)</small>
Ek is gatvol. Gatvol dat apartheid en "engele" die skuld moet dra vir 'n man wat voorgee dat hy dowetaal kan gebaar.


Derek Watts ‏@DerekWatts (https://twitter.com/DerekWatts)<small class="time" style="font-size: 12px; color: rgb(187, 187, 187); position: relative; float: right; margin-top: 1px;">25m (https://twitter.com/DerekWatts/status/411461871557156864)</small>
EXCLUSIVE: Mandela deaf interpreter accused of murder | eNCA http://www.enca.com/south-africa/interpreter … (http://t.co/R0dhR0mXTH). Rubbing shoulders with #obama (https://twitter.com/search?q=%23obama&src=hash)

en

eNCA's investigations have found that Thamsanqa Jantjie, who is being treated for schizophrenia, has also faced rape (1994), theft (1995), housebreaking (1997), malicious damage to property (1998), murder, attempted murder and kidnapping (2003) charges.
Many of the charges brought against him were dropped, allegedly because he was mentally unfit to stand trial.

Obama bewe seker nou nog nadat hy al die goed gehoor het!

caholt
12-13-2013, 03:19 PM
Wat vir my laat wonder oor die hele storie is, hoekom word die hele storie so opgebaas?
Dit het begin met n paar mense van die dowe gemeenskap wat dit tot die aandag gebring het en vir n dag of wat is dit al wat uitgekom het van die storie en toe iewe skielik blaas die ding so groot op dat elke media huis dit as n groot storie aan sien.
My vraag is hoekom? Ek kry die gevoel dat hulle die storie gebruik om iets anders weg te steek.

caholt

Tom
12-13-2013, 04:28 PM
Ek dink dit gaan daaroor dat Obama, die grootste teiken vir terroriste, so swak beveilig was. Nie net is die ANC se onbevoegdheid daardeur in die kollig geplaas nie, maar ook die van sy eie veiligheid personeel. Dit stel aan die kaak hoe maklik hierdie man deur Obama (of enige van die ander wreld leiers ) se vyande gekaap kon word om n Stevendas op hom/haar te trek. Dit word gewys vir die fiasko wat dit was. Ek sal graag wil hoor wat Dawie hiervan s.

As troep, gedurende basiese opleiding, het ek wag gestaan by Jan Kempdorp se ammunisie depot. Die grootste ammunisie depot in die suidelike halfrond, 21 km in omtrek. Ons het n gesegde daar gehad. ' Niemand het nog die depot opgeblaas nie, omdat niemand nog probeer het nie'. Dit herinner sterk aan wat hier gebeur het.

wouterf164
12-13-2013, 04:59 PM
Op 'n ander noot hier is 'n video van wat die man eintlik besig was om te s
https://www.youtube.com/watch?v=X-DxGoIVUWo

478
12-14-2013, 03:19 AM
478, chill omtrent die spel foute. Ons almal maak hulle. Sal jou s as dit handuit ruk! haha (nee jong, is a term of endearment, like 'no man, don't be silly!'))




Tom, het net bietjie geterg!:D Dinge kan baie swaar raak met alles wat aangaan, en wou net op 'n ligter noot 'n pos los! Sal jou nou seker skok, maar ek kom uit 'n Afrikaans sprekende huis. Buide my ouers was Afrikaans sprekend, en Afrikaans was ons huistaal. Ons (ek en my broer), was in Engelse skoole gesit, weet nie hoekom nie, het nooit gevra nie. Moes seker, ne!

Gideon
12-14-2013, 10:39 AM
Wat 'n sirkus! Obama flirt met blondie, neem 'n kikie as memoir, Zuma word geboo, Mugabe word gecheer en 'n fake sign interpreter met 'n kriminele rekord wys die wereld wat Mandela se nalatenskap gaan wees. Suid Afrika het sy naam ernstig met 'n plank geslaan.

Lukas
12-14-2013, 10:19 PM
Gideon. Mugabe was nie deur die skare verwelkom nie. Hulle het hulle vingers gekrul gehou met die duime na onder gewys. Dit was n negatiewe groet.

Maar dat die regering weereens sy naam met n plank geslaan het, is verseker waar. Wat die tolk self betref, kry ek die man jammer. Hy het n geestes afwyking en kan homself nie regtig help nie. Hy word glo gewelddadig wanneer die druk te veel raak. Volgens die onderhoud wat die TV met hom gehad het, was hy baie dankbaar dat hy nie tydens die verrigtinge gewelddadig geraak het nie. En dit is vir my snaaks.

Daar staan die magtigste man in die wreld, langs n tydbom en die CIA kon dit nie voorsien nie? Baie snaaks. Dit sou nog snaakser gewees het as die tolk ingegee het en vir Obama n vet klap gegee het. Gelukkig vir die ANC regering, het dit toe nie gebeur nie.

Unregistered
12-15-2013, 05:40 PM
Die ANC sit nou met genoeg eier op hulle gesigte om 'n nasie te voed. Nou skielik s hulle hy was in sy privaat hoedanigheid daar.. LOL

Maar op IOL is die storie: http://www.iol.co.za/news/south-africa/thamsanqa-is-not-an-interpreter-1.1622953#.Uq3LfPDG11I


Joburg

The bogus sign language interpreter at Nelson Mandelas memorial service was employed by a company owned by the ANCs religious and traditional affairs desk head Bantubahle Xozwa, the Sunday Times reported.

Xozwa told the paper that Thamsanqa Jantjie was employed as an administrator and facilitator in his company, South African Interpreters.

Thamsanqa is not an interpreter, Xozwa was quoted as saying.

He was disqualified years ago on the basis of his health. He was interpreting at the memorial service in his personal capacity.

Jantjie apparently has a history of mental problems.

I am a patient of Sterkfontein. I was discharged and started working after being medicated and monitored by doctors, Jantjie told the Sunday Times. He was referring to the Sterkfontein Psychiatric Hospital in Krugersdorp.

He told the newspaper he was part of a group who burnt to death two people in 2003.

It was a community thing, what you call mob justice, and I was also there, Jantjie was quoted as saying.

He and several others faced murder, attempted murder, and kidnapping charges. Charges against him were later dropped because he was found to be mentally unfit to stand trial.

Deputy Minister of Women, Children and the Disabled Hendrietta Bogopane-Zulu told the Sunday Times her department was looking into the matter as Jantjie had been accredited and had been granted access to the VIP stage.

There is no way you can just rock up and stand next to a president. Somebody, somewhere is lying, she told the paper.

On Wednesday, Minister in the Presidency, Collins Chabane, said the government would investigate claims Jantjie had not used intelligible sign language.

After the memorial at the FNB Stadium in Soweto on Tuesday, Jantjie told various media outlets he had suffered a schizophrenic episode in which he had seen angels, and that he had panicked when he realised he was surrounded by armed police. Sapa

Jannie!