PDA

View Full Version : Groot skaalse voorbereiding van UN pantser voertuie



Unregistered
12-15-2013, 08:40 AM
Ek het op hierdie artikle afgekom en gewonder wat die rede sou wees vir hierdie haastige voorbereiding.

Sou dit wees wees vir toekomstige gebeure of iets wat alreeds plaasgevind het?

http://guardianlv.com/2013/08/un-vehicles-mass-repair-operation-in-progress/


Cr0wZA

Unregistered
12-15-2013, 11:05 AM
Hierdie is baie interresant oor die voertuie wat herstel word.

Vrydag aand op OFM nuus het hulle gese die regering het 12000 soldate "opgeroep" om diens te doen tot einde Desember. - Wonder hoekom?

Groetnis

Kasper

Unregistered
12-15-2013, 01:40 PM
Ek het ook deur n n vriend verstaan wie se neef n majoor in die weermag is dat die weermag in die laaste 3 jaar soveel ammo en vuurwapens aangekoop het dat daar amper nie genoeg plek is om dit te stoor nie! Weet iemand dalk meer hiervan?

Unregistered
12-15-2013, 06:09 PM
N moontlikheid:
Uitvoer bestellings, n maatskapy in Benoni sę in hierdie artiekel dat hulle aan AU bestellings werk wat einde 2013 begin tot 2023?

Stephan Burger sę meer in die artiekel. Dit lyk net nie soos die in die ander link nie. Maar daar is tog n mark in Afrika vir die tipe voertuie en ander?

BW

http://www.bdlive.co.za/national/2013/07/12/denel-aims-to-land-sa-order-for-badger-vehicles

Unregistered
12-15-2013, 07:50 PM
Daai koerant behoort aan Frackle media groep. Volgens n chat room is hierdie online koerant daarop uit om soveel as moontlikke "hits" op hulle site te kry en n manier is om n pos as "chief editor te adverteer. Al wat die aansoeker moet doen is om n 1.5 bl advertensie te skryf en vir hulle te stuur. Die advertensie moet 1M hits per maand lok. M a w. Wat hulle doen is hulle moedig aspirant"editor " aan en lok internet verkeer na hulle site wat dan op sy beurt voete lok na die advertensies op hulle site. Hulle kry dan n persentasie van die verkope en die berigskrywers kry ZERO.

http://absolutewrite.com/forums/showthread.php?t=265467

Unregistered
12-15-2013, 10:58 PM
Beteken dit dat die artikle 'n versindsel is of dat dit vanaf 'n ander bron ge-copy is?

Cr0wZA

Unregistered
12-16-2013, 08:48 AM
Hi C,

Die info se bedoeling is nie om dit te staaf of weerlę nie. Ek het oor tyd maar net agter gekom daar is verskeie redes waarom individue info plaas. Volgens die "link" maak die geldelikke verdienste uit goedkoop aspirant verslag skrywers meer sin. Hulle ry op die "wave" van Mandela seisoen se rug om hits te kry en hopenlik n werk. Maar hy/sy word heel moontlik misbruik vir advertensie voete.

Wat my vrae laat vra oor sommige berigte is as die begin met "The True" en as daar mense info deurgee maar nie bereid is om sy naam te gee nie??? Daar is n rede hoekom hy/sy nie daaraan gekoppel wil wees nie.

Kom ons vat die berig: hulle wil nie hulle name in sit nie want hulle is bang hulle verloor hulle werk. MAW hy/sy is nie SEKER oor die info nie en gegewe die "tools" waarvoor hy/sy rapporteer sou ek sę dit baie belangrik beskou. As dit oor sulke belangrikke info gaan sal dit beter wees om seker te maak voor hulle "spoke" opjaag.

Dieselfde oor die amunisie. Wie sę dit word geberg vir gebruik hier in SA en gaan nie uitgevoer word nie?

BW

Lukas
12-16-2013, 09:16 AM
Die UN gaan n groot basis in Botswana bou, vanwaar hulle in ander operasies in Afrika betrokke gaan raak. Wat ons nie moet vergeet nie, is dat Afrika tot 2023 kans kry om na die nuwe geld standaard oor te skakel. Die wat dit nie doen nie, sal glo met geweld gehelp word om oor te skakel.

Miskien het die berigte iets daarmee te doen. Botswana sal ook die veiligste land wees om die UN Basis te bou. Die bevolking is net oor ’n miljoen, Die regering is stabiel. Die land is finansieel onafhanklik en het baie goeie verhoudings met die Weste.