PDA

View Full Version : Malema Arrested



wouterf164
12-19-2013, 08:58 PM
Malema caught speeding at 215km/h


Johannesburg - Economic Freedom Fighters leader Julius Malema was arrested on Thursday evening for speeding, Gauteng traffic police said.

"Mr Julius Malema was arrested by the high speed unit in the Vaal on the N1 driving 215km/h in a 120km/h zone," spokesperson Busaphi Nxumalo said.

"They are still busy detaining him," she said at 19:25.

Malema would be detained at a police station in the Vaal.

Further details were not immediately available, Nxumalo said.


- SAPA

Lukas
12-20-2013, 12:27 AM
Ongelukkig vir Malema vat al die polisiemanne nie omkoopgeld nie. EK is seker dat hy die boete sal betaal maar ek hoop nie dat dit hom in die toekoms stadiger sal laat ry nie.

Unregistered
12-20-2013, 12:26 PM
:-),

Jip Steve is ook gister aand gevang. Lyk my dit was n Nasionale kers bonus poging deur die paaie polisie vir 2013.

BW

wouterf164
12-20-2013, 12:33 PM
Malema baie ongelukkig omdat hy R5000 bail moet betaail en Steve betaal net R500.
Johannesburg - Economic Freedom Fighters leader Julius Malema voiced his disdain about the huge difference in bail amounts he and singer Steve Hofmeyr had to pay following both their arrests on speeding charges.

Malema was released on R5 000 bail after being arrested for doing 215km/h in a 120km/h zone in the Vaal while Hofmeyr was released on R500 bail for doing 175km/h in a 120km/h.

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Malema-scoffs-at-Steves-bail-20131220

caholt
12-20-2013, 01:22 PM
Dit lyk my Malema gebruik elke geleentheid wat hy kan kry.
Nou kla hy oor Steve se bail R500 was en syne was R5000

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Malema-scoffs-at-Steves-bail-20131220

caholt.

Jannieisterug
12-20-2013, 01:33 PM
Dit is so, beide die uitgesproke manne is in die slagyster van die gereg gevan. Steve het 'n mooi storie geskryf op bakkiesblad en JuJu het gemompel dat hy ook jammer is. Nie een van ons kan seker regtig klippe gooi nie want ek's seker ons almal bly maar (in die geval) in glas huise. Wat my interesseer is die manier waarop die pers en tydskrifte die ding gaan (en ook het) hanteer. Duidelik sal hulle sake nie die selfde wees nie omdat die spoed wesenlik verskil maar daar sal toeg deur die media een of ander vergelyking getref word - soos daar reeds met die borg geld gedoen is. Lyk my Huisgenoot het alweer 'n "storie" om boeke te kan verkoop. Sensasie dryf ongelukkig altyd die media en hoe meer sensasioneel hulle die storie kan maak hoe meer profyt maak hulle en hoe "happier" is die aandeel houers en die base kry bonus.

Maar, as jy die wette van die land oortree dan moet jy maar jou pak vat..

Jannie (ek ry baie keer meer as die spoedgrens - Jammer julle!)

Unregistered
12-20-2013, 02:00 PM
Was malema nie gesuip ook nie?

Unregistered
12-20-2013, 08:45 PM
Ek is verbaas dat Julius n bietjie iets self doen, al is dit te vinnig ry.

greengroen
12-20-2013, 10:01 PM
Die voertuig van malema is nie in sy naam geregestreer nie kan iemand uitvind in wie se naam dit is so kan ons moontlik uitvind van waar kom sy geld en die mense agter hom

Jannieisterug
12-20-2013, 10:29 PM
https://pbs.twimg.com/media/Bb85mnYIMAAN3Sv.jpg

Jannie

SA419
12-25-2013, 08:58 PM
Die voertuig van malema is nie in sy naam geregestreer nie kan iemand uitvind in wie se naam dit is so kan ons moontlik uitvind van waar kom sy geld en die mense agter hom

Kan iemand dalk help met die voertuig waarmee JuJu gery het, dan doen ek navrae.

Lukas
12-25-2013, 10:04 PM
S419. Zuma het die nuwe wet op inligting geteken. Kan jy vir my se hoe hierdie navraag ons webblad kan raak? Ek hoor dat daar ook polisiemanne gearresteer was wat gehelp het. Wat mag ons nou nie weet nie?

Dit sal gaaf wees as Greengroen die registrasie nommer vir jou kan gee. Ek weet nie of julle dit weet nie maar julle ken mekaar redelik goed. Ek weet net nie wat die resultaat van die antwoord se gevolge, vir ons webblad op hierdie manier gaan inhou nie. Kan jy vir my meer lig op die onderwerp gee?